Lisensies

Post Reply
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Lisensies

Post by james 303 »

Tnx.. Pvdw Soos ek se dink ek dit was net so na n maand wat dit by cfr aangekom is dit goedgekeur..ek dink eintlik dat hulle regtig werk en hulle dinge agter mekaar gekry het hulle se hulle is n maand agter met die druk van kaarte
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Lisensies

Post by DWB »

Eish, klaarblyklik l? my aansoek nog by my plaaslike DFO al 3 weke later en sal eers miskien volgende week Woensdag gevat word Nelspruit toe...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Lisensies

Post by fanie17 »

Ek het vandag gehoor my Sako 22-250 se lisensie is goed gekeur,dit was minder as n maand.Moet nou vir die kaartjie wag
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Lisensies

Post by james 303 »

Geluk Fanie 17 hoe lank het hulle vir jou gese behoort jy te wag vir die kaart?
JoevR
Full Member
Full Member
Posts: 218
Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm

Re: Lisensies

Post by JoevR »

My nuutste lisensies:
Ingedien op 8/9/2010 en 22/9/2010,
Altwee goedgekeur op 13/3/2011,
Ontvang wit kaartjies op 5/7/2011.
Dus amper 4 maande net om die kaartjies te print. Die SAPS verbeter, maar van 'n lae basis en het nog baie ver om te gaan.
As jy haastig is, doen aansoek vir tydelike magtiging.

My nuutste tydelike magtigings:
2 ingedien op 24/5/2011,
Altwee goedgekeur op 23/6/2011,
Doen self navraag op 5/7/2011 en ontvang Printout met SAPS stempel,
Altwee handelaars gee vir my die wapens,
Probeer telefonies navraag doen by CFR Pretoria oor wanneeer ek die SAPS 526 (amptelike goedkeuring) vorm sal ontvang, word van bakboord na stuurboord getransfer, lyk my dit is niemand se werk nie.
Ek het egter die wapens, die SAPS 526 kan maar op sy eie tyd opdaag. Sal laat weet wanneer dit gebeur.
6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Lisensies

Post by fanie17 »

Sy het gese ek moet oor n week weer navrae doen oor die kaart
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

fanie17 wrote: Ek het vandag gehoor my Sako 22-250 se lisensie is goed gekeur,dit was minder as n maand.Moet nou vir die kaartjie wag
Fanie, minder as 'n maand :o :o :o Ek moes jou saam gevat het toe ek my aansoek gaan ingee het sodet jy dieselfde beloftes/dreigemente/waarskuwings vir die mense by my stasie kon gee. ;D ;D Sou jou betaal het ;) ;)

Dis goeie nuus on te sien soveel manne begin nou praat eerder van maande as jare se wag,

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

My 223 aansoek ingehandig op Woensdag 22 Junie 2011.

Nou net gebel en verneem dat die aansoek op Donderdag 7 Julie by hoofkantoor ingelees is. Dit was net oor die 2 weke.

Kom ons kyk hoe vorder my aansoek hiervandaan.

Peet
Work to live, don"t live to work
driesdup
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm

Re: Lisensies

Post by driesdup »

het in november 2005 aansoek gedoen vir hernuwing vir .22 en .223 en vir bevoegdheid en in september 2010 vir .308 nog niks gekry
.22 krico .223 bruno .308 sako
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Lisensies

Post by Pvdw »

Dries dit lyk my die hernuwings suig erg aan die agterspeen. Almal kla daaroor maar ek voel weer hoe langer die hernuwings vat hoe beter want dit maak dat dit lanker gaan vat voor jy weer moet aansoek doen na jou 10 jaar siklus.

Die nuwe aansoekke lyk my gaan in 'n ander stroom. Ek het nou al van etlikke persone en handelaars gehoor wat praat van so paar maande dan is lisensie afgehandel.

Peet
Work to live, don"t live to work
SS
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 65
Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm

Re: Lisensies

Post by SS »

Dagse manne

Eke het op 10 Des 2009 my competency en n nuwe aansoek vir 25-06 inggegee.. dit was afgehandel op 18 Okt 2010. Die kaartjie het so 3 weke gevat. alles net so onder 11 maande..

Toe het ekke op 1Mrt 2011 my nuwe aansoek vir 375 ingegee, die was goedgekeur op 7 junie 2011, 3 maande 6 dae verder!!

Die kaartjie is reeds geprint maar wag dat my DFO die batch gaan haal. Ekke het darem in tussen gereel gekry dat hulle vir my n tydelike liksens uitreik , het darem al die 375 die 9 Junie gaan haal.

Daar is defnetief verbeterings!!

Groete ;D
Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Lisensies

Post by Foxcreek »

Het  1ste Maart 2011 aansoek vir 270 ingedien. Nou net gehoor dis 4de Julie 2011 goedgekeur. Wonder nou net hoe lank sal daai wit kaartjie vat om by die DFO op te daag????????? ??? ??? ???
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
Biltongjagter

Re: Lisensies

Post by Biltongjagter »

Kry vandag SMS vanaf SAPD ivm bevoegdheidsertifikaat vir handwapen -
aansoek reeds in 2007 saam met hernuwings ingehandig.

Handwapen bevoegdheidsertifikaat al goedgekeur op 18/12/2010 - kaart vandag gekry.
Hernuwingslisensies ook volgens stelsel goedgekeur - geen lisensie kaarte beskikbaar - op navraag wanneer beskikbaar sal wees - 'try end Aagast again'  ???

Net mooi 4 jaar en paar maande om tot hierdie punt te kon vorder!!!!!!!!
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Lisensies

Post by Beretta »

Biltong
JY is lucky dit kan dalk Aagast  in die jaar 2150 wees  ;D as hulle onthou van die knoppie die print knoppie. VIVA VIVA Bloody agent ;D
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Lisensies

Post by Hein M. »

Beretta wrote: Biltong
JY is lucky dit kan dalk Aagast  in die jaar 2150 wees  ;D as hulle onthou van die knoppie die print knoppie. VIVA VIVA Bloody agent ;D
Hys war my grrotbaas ;D
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13644
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Lisensies

Post by Geno »

Ek het 02/04/2007 aansoek gedoen vir hernuwing vir my .308. Polisie reken nee, die aansoek is laat (met 2 dae). Ek moet wag vir 'n hofuitspraak sodat hulle my kan vervolg. Ek los toe die hele storie en gaan aan met die groen kaartjie. Ek kry vandag uit die bloute 'n oproep van die DFO om my kaartjie te gaan haal. Sy vertel toe dat sy intussen besluit het om die aansoek te prosesseer...... 4 jaar, 3 maande en 10 dae, SAP jou beauty!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Lisensies

Post by james 303 »

Ek het my lisensies vandag gaan optel net so onder 2 maande glad nie sleg nie
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Lisensies

Post by James Wright »

my 2de Haelgeweer se lisensie aansoek was die 9de Junie ingehandig en gister uitgereik.Nou die lang wag vir die kaart.

ek het 'n lisensie wat in Maart al goedgekeur was en steeds geen lisensie kaart nie....
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Lisensies

Post by james 303 »

Bel hulle en hoor waar is die kaarte n week na my aansoeke  goed gekeur is het ek die kaarte by my dfo gaan optel..of meskien is ek net moer gelukkig  :-*
User avatar
Verkenner
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am

Re: Lisensies

Post by Verkenner »

Wonderweke gebeur regtig[/b]

;D ;D ;D ;D ;DVandag is my lisensie van my Howa 300wm goedgekeer.  ;D ;D ;D ;D ;D

7 lange maande se wag.


Groete

Verkenner
Groete

Verkenner

MAAK ELKE SKOOT TEL

Howa 300WM, 22 Krico
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Lisensies

Post by james 303 »

Geluk geniet hom
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Nee wat nous ek gatvol!!! Ek wag nou al amper 4 dae!! En nog niks ;) ;)
Hahaha ai ek weet nie hoe ek die tyd om gan kry nie!!

Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
james 303
Full Member
Full Member
Posts: 192
Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am

Re: Lisensies

Post by james 303 »

Ek het maar boeke gelees en maar gekyk wat se die ouens. .Ek kon ook nie wag nie twee is tuis en ander een wag ek net vir die kaart..byt vas hulle gaan jou nog suprize
User avatar
Christo Els
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 430
Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm

Re: Lisensies

Post by Christo Els »

Ek het gister my aansoeke ingegee  vir nuwe wapen.
Ek hom gevra wanneer kom hulle my kluis besoek en soos ek geweet het, het hulle nie voertuie nie.
Wel ek het hom gelaai in my motor en sommer die inspeksie gaan doen.

Hy s? hulle sal hom teen volgende week aan stuur na dfo provinsiaal.

Ons sal sien hoe lank vat hy
Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
fanie17
Hero Member
Hero Member
Posts: 513
Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am

Re: Lisensies

Post by fanie17 »

Ek het my laaste lisensie vir 22-250 sako net onder 4 weke gewag vir die goed keuring en nog so lank vir die druk van die lisensie,totaal omtrend 7 weke,was baie verbaas.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara   25-06truvelo
Post Reply