Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
sako 30-06 wrote:Baie geluk, daar is n paar mooi diere wat meeste jagters graag sal wil jag.
Ek verstaan wat jy bedoel met jy probeer siek diere uitskiet, daar is baie bokke wat net een oog het sien ek.
Ook maar goed dat julle die siekes gehelp het