Lisensies

Post Reply
Landcruiserman
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Wed Sep 07, 2016 3:39 pm

Re: Lisensies

Post by Landcruiserman »

Aansoek ingedien by DFO: 07/08/2019

Nog niks, nie eers SMS nie! Het al navraag gedoen - antwoord was jagpermitte kry voorkeur....
Last edited by Landcruiserman on Fri Sep 13, 2019 10:24 am, edited 1 time in total.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Aansoek 17 May 2019, goedgekeur 20 Aug, wag vir kaartjie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1871
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Lisensies

Post by Rudi Fischer »

Lisensie ingegee : 6 Mei 2019
10/09 in vir konsiderasie
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Arnold wrote:Aansoek 17 May 2019, goedgekeur 20 Aug, wag vir kaartjie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Nou net SMS gekry dat ek die kaartjie kan gaan haal

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lisensies

Post by Swede »

Arnold wrote:
Arnold wrote:Aansoek 17 May 2019, goedgekeur 20 Aug, wag vir kaartjie.

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Nou net SMS gekry dat ek die kaartjie kan gaan haal

Sent from my SM-G955F using Tapatalk

Wat kom huistoe?
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

22-250 Ackley, 31" 8 Twist loop

Die een heel links wat al by my staan op n stoorpermit Image

Intussen is daar n 6 CM ook by daai groepie gelas en hy skiet al.//uploads.tapatalk-cdn.com/20190913/faa01d403bc9775e8d65140ca07eb303.jpg

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Gbyleveldt
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am

Re: Lisensies

Post by Gbyleveldt »

Landcruiserman wrote:Aansoek ingedien by DFO: 07/08/2019

Nog niks, nie eers SMS nie! Het al navraag gedoen - antwoord was jagpermitte kry voorkeur....
Nie eers ‘n sms wat aandui dat die DFO hom gecapture het nie? Dis verseker nie krieket nie.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Lisensies

Post by Swede »

Arnold wrote:22-250 Ackley, 31" 8 Twist loop

Die een heel links wat al by my staan op n stoorpermit Image

Intussen is daar n 6 CM ook by daai groepie gelas en hy skiet al.[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/201909 ... 7eb303.jpg[/IMG]

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Wil nou nie hijack nie maar watter kolf het hy, baie mooi

Sent from my SM-N960F using Tapatalk
And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8010
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Johan van Niekerk hier in die Kaap het hom gemaak

Sent from my SM-G955F using Tapatalk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) »

Vanoggend die sms van CFR gekry dat skoonpa se .22 nou maar in my kluis kan kom bly.
71 dae van af inhandiging van papierwerk.
My motivering was as volg : Ek wil die .22 gebruik om veer-wild en klein pesdiere soos dassies te jag en te skiet.
Ingegee saam met Kaap-jag se endosement wat dit beaam en 'n afskrif van my toegewyde jagtersstatus.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1214
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: Lisensies

Post by heywillie »

.222 se aansoek 4 Julie ingegee.
Gister middag laat die goedkeurings SMS gekry.
66 werksdae van inhandig tot goedkeur.
Nou die wag vir die kaart
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Toitjie
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am

Re: Lisensies

Post by Toitjie »

Koop my AR 27 Des 2017. Dien aansoek in 5 Jan 2018. Mei 2018 kry sms aansoek afgekeer.
18 Junie 2018 dien weer nuwe aansoek in. 20 Okt 2018 word weer afgekeer. 29 Okt 2018 dien Appél in.
10 April 2019 kry sms jou appél geniet aandag.
1 Okt sms jou Appél was suksedvol.
Ek het amper moed op gegee.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Toitjie
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Mon May 26, 2014 7:08 am

Re: Lisensies

Post by Toitjie »

Koop my AR 27 Des 2017. Dien aansoek in 5 Jan 2018. Mei 2018 kry sms aansoek afgekeer.
18 Junie 2018 dien weer nuwe aansoek in. 20 Okt 2018 word weer afgekeer. 29 Okt 2018 dien Appél in.
10 April 2019 kry sms jou appél geniet aandag.
1 Okt sms jou Appél was suksedvol.
Ek het amper moed op gegee.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk
.300 Howa Win Mag/Silencer
.243 Interarms/Silencer
12br Semi Auto Shotgun
9mm CZ 83
.22 Norinco rifle/Silencer.
Glock 17
S&W M&P15 5.56 1/9".
Howa 6.5 Creedmoor
User avatar
Joubert778
Newbie
Newbie
Posts: 46
Joined: Thu May 26, 2016 3:44 pm

Re: Lisensies

Post by Joubert778 »

.243 Win
Ingedien - 04/07/2019
SMS onvang vanmiddag terwyl die bokke speel - Approved

69 werks dae sonder publieke vakansie dae afgetrek
True nobility is not being superior to your fellow man, but rather being superior to your former self - Hemmingway

" There is no such thing as over-kill "

.308 win Tikka T3 Super Varmint
.243 Win Howa
.9 mm Para Browning Hi-Power
User avatar
Jake1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2358
Joined: Sun Oct 21, 2012 7:11 pm

Re: Lisensies

Post by Jake1 »

Dit wil vir my lyk goedkeurings is meestal presies 90 dae (nie 90 werksdae)

My vinnigste so 1.5 jaar terug was 28 dae
"Peace is that brief glorious moment in history when everybody stands around reloading."
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1871
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Lisensies

Post by Rudi Fischer »

Rudi Fischer wrote:Lisensie ingegee : 6 Mei 2019
10/09 in vir konsiderasie
Goed gekeur 3 Oktober.
94 werks dae
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
OosKaapJagter
Hero Member
Hero Member
Posts: 959
Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm

Re: Lisensies

Post by OosKaapJagter »

Die frustrasie wanneer jy agterkom jou lisensie aansoek lê na 40 dae by die plaaslike polisiestasie en wag vir 'n geleentheid na die Streekkantoor……..

Dit is nog erger om die rede hiervoor te hoor. Die oorywerige en hulpvaardige DFO het die aansoek weggestuur sonder om dit self te onderteken. Dit is waarom dit teruggestuur was.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) »

Soms wonder ek of die linker en die regter hand aan dieselfde liggaam behoort?

Saam met my lisensie aansoek, moes ek hoor dat my "bevoegdheid" al 8 jaar terug verval het. Ek wys toe die klerk op die feit dat twee nuwe wapens se aansoeke suksesvol was in die tyd en dat die 5 jaar eers in Julie 2020 so uitloop.
Ek doen toe maar op sy aandrang van voor af aansoek vir my bevoegdheid met al die nodige dokumentasie anders aanvaar hy nie my lisensie aansoek nie.

Wel my lisensie aansoek is na 70 werksdae goedgekeur en vanoggend kry ek 'n sms na 73 werksdae, om te sê dat my bevoegdheid goedgekeur is!!!! :police:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Lisensies

Post by PWV »

Nou sal jy moet wag vir oorsese tegnici sodat die kaartjie gedruk kan word. Hulle kom 2 maal per jaar! ;D
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) »

PWV wrote:Nou sal jy moet wag vir oorsese tegnici sodat die kaartjie gedruk kan word. Hulle kom 2 maal per jaar! ;D
Ander sirkus, selfde bobbejane. :confused:
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Lisensies

Post by Jurgen Visser »

Kyk My 223 se situasie , ek kom nie vorentoe nie , ek het seker 20 mails al in , geen antwoorde nie
Good day Colonel Simelane

Please see appended e-mails.

The status of the application was now changed to “Preliminary approval” and the last date shows 2019-03-29. I don’t know how that happened. The application is now in process for 214 working days.

Your assistance will be appreciated to have it finalized.



Kind Regards,



Lt Col G J Visser
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Jurgen Visser
Hero Member
Hero Member
Posts: 815
Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm

Re: Lisensies

Post by Jurgen Visser »

Kyk My 223 se situasie , ek kom nie vorentoe nie , ek het seker 20 mails al in , geen antwoorde nie
Good day Colonel Simelane

Please see appended e-mails.

The status of the application was now changed to “Preliminary approval” and the last date shows 2019-03-29. I don’t know how that happened. The application is now in process for 214 working days.

Your assistance will be appreciated to have it finalized.



Kind Regards,



Lt Col G J Visser
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE >:D


Die lewe is te kort om nors te wees ++>:
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Die slag het ek ook maar moeilikhyd... My aansoek is nou al langer as n maand by consideration.....
User avatar
Pumarais
Full Member
Full Member
Posts: 223
Joined: Sun Mar 26, 2017 8:50 pm

Re: Lisensies

Post by Pumarais »

My AR se lisensie aansoek is gister afgekeer.
Ek wag al ñ blerrie jaar daarvoor en nou dit!
Ek sal maar aanhou totdat ek hom kry!
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: Lisensies

Post by Armand Steenkamp »

Appeleer maar. Lyk mybdis al hoe die manne die AR liksense kry
Post Reply