Taai buffel

Enige interresante verhale wat jy beleef het kan hier geplaas word.
Any interesting stories you have heard of or have experienced.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4791
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Taai buffel

Post by Carl »

Heng manne gepraat van eties jag, kyk gister het ek 'n oorvol gekry! Dit was 'n pragtige dag hier en weens die afwesigheid van werkers is die Mynahs redelik astrant en loop hulle orals rond op die plot. Hulle is wel nie dom nie en hou nogsteeds hulle afstand van die huis. So sit ons aan die etenstafel op die stoep, klaar geëet maar ek en my vrou was nog besig om een van Ian Naude se 2006 wit wyne te geniet. Werklik 'n fantastiese verouderde witwyn wat nog baie karakter wys. Dis net toe daar so 2 slukkies vloeibare goud in die glas oor was dat die 2 wetters begin wei onder die suurlemoen bome. Die .177 NE lê juis langs my op 'n bank - dis van die oggend se Youtube kerkdiens kyk - moenie vra nie :angel: . Ek het vir my nuwe "Match" koeëltjies gekoop wat my Gamo soos 'n Creedmore laat skiet. Maar ek dwaal af.
Ek reken die Mynahs is so 50m en daar was min wind so die skoot was aan. Met die optel van die geweer vra ek permissie en ek kan seker wees dit was 'n ja. Ek het aangelê oor die riempies stoel se ruglening nie oor die half gedekte tafel nie. Met die raak daai Mynahs mos wild - hulle 8ste sintuig sê mos vir hulle iemand erens gaan op hulle skiet. Dis dan tyd om Dubai toe te vertrek. Gelukkig was daar geen vlugte uit Waterkloof LMB nie. Toe daai koëltjie klap weet ek dis raak, die voël het so 10m gevlieg tot in 'n Litchi boom, toe val hy.
Nou ja toe word daar my vertel van die Sabbat, etenstafel, wyntyd, die rustigheid en dat dit nie eties is nie. Gelukkig het die 2 slukkies alles laat bedaar. Heng daar is darem niks soos 'n 50m skoot op 'n Mynah nie!!
Dis nou nie grootwild nie maar vir nou is dit jag. ;D
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Taai buffel

Post by tripodmvr »

Foto rekords of ons haan moeilik sluk aan die' storie ++>:
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3067
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Taai buffel

Post by Apie »

Buffels is taai!

Was op 1 jag in die Klaserie.

Was ‘n belewenis!

Wat ek ewig sal onthou was met die laai van daai bul.

Manne sny die vel by die brisket 2 sulke snytjies en hak die blok en tackle se hak daardeur en lig hom op, cruiser stoot onder hom in en dan sak hulle hom tot op die bak.

Ek dink die meeste manne is dit eens dat jy gevaarlike wild met die voet jag om die volle ervaring van gevaarlike wild jag te kry.

Ek verstaan ook dat daar jagters is met fisiese inperkings en dat hulle ook dienooreenkomstig na gekyk moet word.

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3940
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Taai buffel

Post by tau »

Carl wrote: Mon May 25, 2020 11:43 am Heng manne gepraat van eties jag, kyk gister het ek 'n oorvol gekry! Dit was 'n pragtige dag hier en weens die afwesigheid van werkers is die Mynahs redelik astrant en loop hulle orals rond op die plot. Hulle is wel nie dom nie en hou nogsteeds hulle afstand van die huis. So sit ons aan die etenstafel op die stoep, klaar geëet maar ek en my vrou was nog besig om een van Ian Naude se 2006 wit wyne te geniet. Werklik 'n fantastiese verouderde witwyn wat nog baie karakter wys. Dis net toe daar so 2 slukkies vloeibare goud in die glas oor was dat die 2 wetters begin wei onder die suurlemoen bome. Die .177 NE lê juis langs my op 'n bank - dis van die oggend se Youtube kerkdiens kyk - moenie vra nie :angel: . Ek het vir my nuwe "Match" koeëltjies gekoop wat my Gamo soos 'n Creedmore laat skiet. Maar ek dwaal af.
Ek reken die Mynahs is so 50m en daar was min wind so die skoot was aan. Met die optel van die geweer vra ek permissie en ek kan seker wees dit was 'n ja. Ek het aangelê oor die riempies stoel se ruglening nie oor die half gedekte tafel nie. Met die raak daai Mynahs mos wild - hulle 8ste sintuig sê mos vir hulle iemand erens gaan op hulle skiet. Dis dan tyd om Dubai toe te vertrek. Gelukkig was daar geen vlugte uit Waterkloof LMB nie. Toe daai koëltjie klap weet ek dis raak, die voël het so 10m gevlieg tot in 'n Litchi boom, toe val hy.
Nou ja toe word daar my vertel van die Sabbat, etenstafel, wyntyd, die rustigheid en dat dit nie eties is nie. Gelukkig het die 2 slukkies alles laat bedaar. Heng daar is darem niks soos 'n 50m skoot op 'n Mynah nie!!
Dis nou nie grootwild nie maar vir nou is dit jag. ;D
Iemand wat 'n 2006 wit wyn geniet en nog nie jerepigo noem nie is taai.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: Taai buffel

Post by Eugene »

Tau, !
Aim small, miss small
JK
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 435
Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am

Re: Taai buffel

Post by JK »

Buffel nog nie vrek nie? :) >:D
User avatar
jankraay
Hero Member
Hero Member
Posts: 1898
Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm

Re: Taai buffel

Post by jankraay »

tau wrote:
Carl wrote: Mon May 25, 2020 11:43 am Heng manne gepraat van eties jag, kyk gister het ek 'n oorvol gekry! Dit was 'n pragtige dag hier en weens die afwesigheid van werkers is die Mynahs redelik astrant en loop hulle orals rond op die plot. Hulle is wel nie dom nie en hou nogsteeds hulle afstand van die huis. So sit ons aan die etenstafel op die stoep, klaar geëet maar ek en my vrou was nog besig om een van Ian Naude se 2006 wit wyne te geniet. Werklik 'n fantastiese verouderde witwyn wat nog baie karakter wys. Dis net toe daar so 2 slukkies vloeibare goud in die glas oor was dat die 2 wetters begin wei onder die suurlemoen bome. Die .177 NE lê juis langs my op 'n bank - dis van die oggend se Youtube kerkdiens kyk - moenie vra nie :angel: . Ek het vir my nuwe "Match" koeëltjies gekoop wat my Gamo soos 'n Creedmore laat skiet. Maar ek dwaal af.
Ek reken die Mynahs is so 50m en daar was min wind so die skoot was aan. Met die optel van die geweer vra ek permissie en ek kan seker wees dit was 'n ja. Ek het aangelê oor die riempies stoel se ruglening nie oor die half gedekte tafel nie. Met die raak daai Mynahs mos wild - hulle 8ste sintuig sê mos vir hulle iemand erens gaan op hulle skiet. Dis dan tyd om Dubai toe te vertrek. Gelukkig was daar geen vlugte uit Waterkloof LMB nie. Toe daai koëltjie klap weet ek dis raak, die voël het so 10m gevlieg tot in 'n Litchi boom, toe val hy.
Nou ja toe word daar my vertel van die Sabbat, etenstafel, wyntyd, die rustigheid en dat dit nie eties is nie. Gelukkig het die 2 slukkies alles laat bedaar. Heng daar is darem niks soos 'n 50m skoot op 'n Mynah nie!!
Dis nou nie grootwild nie maar vir nou is dit jag. ;D
Iemand wat 'n 2006 wit wyn geniet en nog nie jerepigo noem nie is taai.
ImageImageImageImage

Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Taai buffel

Post by tripodmvr »

Daar is nog taaier buffels - die keer in Oz.

Vlakvark het die' een aan my gestuur.

https://www.youtube.com/watch?v=vo5fUodIuFE
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Taai buffel

Post by Koos Barnard »

Nou wat woel jy al so vroeg Marius? Ek's al op van 3-uur af. Wonder of dit die jaglus is wat 'n man so uit die slaap hou.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Taai buffel

Post by tripodmvr »

Dit is maar seker die derdom wat maak dat mens moet gaan fluit en dan nie weer kan slaap nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2941
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Taai buffel

Post by Lategan1 »

Taai?

Moenie dat covid-19 jou of enige een onderkry nie. Soos met die onlangse droogte deur die land. Praat oor positiewe goed met ‘n vriend, lag oor simpel goed, al is dit hoe moeilik. Deel hartsbekommernisse wat jy normaalweg nie sou nie. Dit laat jou ten minste goed en vry voel. Al is dit net vir ‘n paar uur.

Taai? Dit verg taai/ grid / bulldog mentaliteit om hierdeur te beur. Onderkry is min.

Maar ons kan.

Beste en mooi dag vir almal.

Ns.
Tripod jy en Koos drink laataand te veel?
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7546
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Taai buffel

Post by Wouter Roets »

tripodmvr wrote: Tue May 26, 2020 7:00 am Dit is maar seker die derdom wat maak dat mens moet gaan fluit en dan nie weer kan slaap nie.
Al weer daai derde poot wat pla, probleem is met ouderdom is dit vir die verkeerde redes...
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Taai buffel

Post by Koos Barnard »

Darem nie altyd nie Wouter...
M98mauser
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Sat May 10, 2014 10:44 am

Re: Taai buffel

Post by M98mauser »

Dankie dat oom Maruis daai video gemap het! my pa is 75 nog nooit gejag nie, maar nou het hy weer iets soos n belangstelling ontwikkel, Dink die you tube jag videos is nou vir hom lekker. Sondag middig roep hy die jongste in die huis"tegnologie direkteur" om vir hom so video bietjie kom laai op die tv.

Ek dink daai video is voorbeeld van n swak PH. Die klient is skrikkerig senuagtig en PH moet beheer vat van die situasie vat. Daai buffel het redelik mak gelyk bietjie langer gewag het het hy n makliker skoot gehad. My 2c

Ten minste het dit weer lewe op die forum gebring! lekker debat, verskillende sienings .
Vertrou op die Here Hy sal voorsien,
7*57
375H&H
223 Rem
260 Rem
9mm Vektor.
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7546
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Taai buffel

Post by Wouter Roets »

Koos Barnard wrote: Tue May 26, 2020 9:24 am Darem nie altyd nie Wouter...
Julle ou ballies is ook nou net groot bek vandat daai blou pilletjies beskikbaar is...
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2150
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Taai buffel

Post by Koos Barnard »

Jaaa... die mediese tegnologie is 'n wonderlke ding, hê-hê!!!
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4791
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Taai buffel

Post by Carl »

Dis nou nie net taai buffels nie maar ek dink die videos wat die ouens van Gunwerks op langafstand skiet opsit is nogal goed gedoen. Al die videos oor die Suid Afrikaanse jag is goed. Die manne kan ook rdelik goed skiet en hulle ysters lyk of dit met vernuf aanmekaar geslaan is. Dis ook nie te veel Yank hoë vyf en woopppeee nie.

https://www.youtube.com/channel/UC1xRSh ... y9bHOC00Fw

Vir die heidene wat niks weet van wyn, het ek op die Hijack draad geantwoord!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Taai buffel

Post by PWV »

Dink nou net hoe sou dit gelyk het as daardie ouens in Oz 'n video van hulle jag gemaak het!!! 8) 8)
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Taai buffel

Post by PWV »

Wouter Roets wrote: Tue May 26, 2020 9:28 am
Koos Barnard wrote: Tue May 26, 2020 9:24 am Darem nie altyd nie Wouter...
Julle ou ballies is ook nou net groot bek vandat daai blou pilletjies beskikbaar is...

Ja, Wout, jy is nou groootbek, want jy weet as jy daar kom sal ons nie meer daar wees om jou te kap nie!!! ::)
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4791
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Taai buffel

Post by Carl »

PWV wrote: Tue May 26, 2020 10:36 am Dink nou net hoe sou dit gelyk het as daardie ouens in Oz 'n video van hulle jag gemaak het!!! 8) 8)
Oom dis hoekom dit soveel beter was voor videos en sosiale media en Peta en Animal Rights.

Terloops daar was 'n volgende video op Youtube waar die manne onlangs Waterbuffels gejag het. Daar was maar 'n paar swak skote (rug, vêr agter) met die oopvisier dubbel. Dit wil voorkom of die manne nie presies geweet het waarskiet die oop visier nie. :angel:
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7546
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Taai buffel

Post by Wouter Roets »

PWV wrote: Tue May 26, 2020 10:40 am
Wouter Roets wrote: Tue May 26, 2020 9:28 am
Koos Barnard wrote: Tue May 26, 2020 9:24 am Darem nie altyd nie Wouter...
Julle ou ballies is ook nou net groot bek vandat daai blou pilletjies beskikbaar is...

Ja, Wout, jy is nou groootbek, want jy weet as jy daar kom sal ons nie meer daar wees om jou te kap nie!!! ::)
Oom Pietta

Moet nie worry nie, as ek so na my ouers en julle ouer garde luister dan sal daar nog altyd die vrouens wees om ons bitter mooi te herhinner aan wat ons tekortkomings is. ;) Magtig die verskil tussen hierdie en jag is met jag kan iemand jou nog altyd help om op die bakkie te klim en die geweer te laai en in die regte rigting te wys...

Groetnis
Wout

Ps. Oom Driepoot dit is regtig nie nodig om n link na een van die tipe videos hier te plaas nie.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Taai buffel

Post by tripodmvr »

Wouter,

My studie oor die blou pilletjies toon dat daar 3 gebruike daarvoor is :-

1. ' Hele pil om die ouer garde te help met "die deng"
2. 'n Halwe pil om snags te help dat jy nie jou voete natmaak nie
3. In poeiervorm vir die jonger garde om te snuif om net vuil gedagtes te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1346
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Taai buffel

Post by Toxxyc »

tripodmvr wrote: Tue May 26, 2020 11:56 am Wouter,

My studie oor die blou pilletjies toon dat daar 3 gebruike daarvoor is :-

1. ' Hele pil om die ouer garde te help met "die deng"
2. 'n Halwe pil om snags te help dat jy nie jou voete natmaak nie
3. In poeiervorm vir die jonger garde om net vuil gedagtes te kry.
Oom, daar is 'n vroulike vorm ook. Dit maak die vrouens se bene styf sodat hulle heeldag kan staan en stryk.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Taai buffel

Post by PWV »

Geen respekte van die jonger geslag se kant nie!! :(
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Taai buffel

Post by Methos »

Die blou pilletjies kan ook gebruik word vir sonbrand - dit help nie eintlik nie maar dit keer darem dat die komberse nie aan jou gebrande bene raak nie...
Post Reply