Lisensies
- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1615
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Lisensies
Ek sal nie aansoek doen om geweer vir fun and games skiet nie.
Ben die proses is amper dieselfde as vir 271. Betrokke vorm is 518, jou motivering moet solied wees. Bobejane skiet dalk bietjie lig in die broek, proleem bob beheer in boorde waar massiewe skade aangerig word bv. Kry ook ondersteunede brief vanaf 'n plaaseienaar. Die aansoek word deur gestuur flash toe en word dan op provisiale vlak goedgekeur aldan nie. Aanbeveling vanaf jou plaaslik DFO is baie belangrik. Ek kon reeds 2 FKlas gewere so tydeluk lisensieer, maar my motivering was reg.
2 daughters. Plenty guns.

Francois Vogel
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Lisensies
Jy is amper net so gelukkig soos ek !Viking wrote: Thu Jul 30, 2020 4:46 pm Ek het 2 wapens hernu op 28 Jun 2019.
Goedgekeur op 11 Mrt 2020
Vandag SMS gekry die kaartjies kan afgehaal word
13 Maande vir hernuwing is nie sleg nie!!![]()
Ek het op 26 Augustus 2019 drie hernuwings in gehandig (net meer as 90 dae voor die eerste een verval). Bevoegdheid was in Desember af gehandel. Hernuwings is uiteindelik op 26 Junie 2020 goedgekeur. Nou wag ek net vir die kaartjies.
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Lisensies
Dankie almal.
Ek dink ek gaan maar aanhang. Die geweer is ook reeds in my besit. Hy was op my pa se naam, so ek skiet baie op die plaas met hom, maar nou wil ek en 'n vriend op 'n plaas so 70km van ons af gaan skiet en my pa het 'n skouer operasie gekry, so hy gaan nie juis saam in die berge rond hol nie.
Groete Ben

- Viking
- Hero Member

- Posts: 871
- Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm
Re: Lisensies
Ben as ek reg verstaan is die geweer lisensie reeds goedgekeur en die wapen is op jou naam. Jou Pa hoef dan nie teenwoordig te wees as jy die wapen gebruik nie - eenvoudig omdat hy nie meer 'n lisensiehouer van die geweer is nie.BenJacobs wrote: Fri Jul 31, 2020 9:29 am Dankie almal.
Ek dink ek gaan maar aanhang. Die geweer is ook reeds in my besit. Hy was op my pa se naam, so ek skiet baie op die plaas met hom, maar nou wil ek en 'n vriend op 'n plaas so 70km van ons af gaan skiet en my pa het 'n skouer operasie gekry, so hy gaan nie juis saam in die berge rond hol nie.
Groete Ben
Die kruks is die toon van jou lisensie as jy met die wapen sou gaan jag 70km van die plaas af, maar dieselfde geld ook vir skiet op die plaas as SAPD jou sou voorkeer en vra vir lisensie.
"n Mens wil nie onnodig moeilikheid kry nie, maar ek sou gaan jag en enige lid wat my voorkeer net die bewys van goedkeuring voorhou - en die oorlog verder veg oor SAPD se vertragings en dies meer as dit nodig is agterna. Hoekom hulle slapgatgeit ons van ons sport en jag moet weerhou is duister!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
-
BenJacobs
- Hero Member

- Posts: 880
- Joined: Thu Aug 24, 2017 3:00 pm
Re: Lisensies
Ek voel ook so oom! Ek gaan dit doen dink ek. Ek het darem 'n uit drukwaarop al my wapens staan by die polisie gekry.Viking wrote: Fri Jul 31, 2020 11:46 amBen as ek reg verstaan is die geweer lisensie reeds goedgekeur en die wapen is op jou naam. Jou Pa hoef dan nie teenwoordig te wees as jy die wapen gebruik nie - eenvoudig omdat hy nie meer 'n lisensiehouer van die geweer is nie.BenJacobs wrote: Fri Jul 31, 2020 9:29 am Dankie almal.
Ek dink ek gaan maar aanhang. Die geweer is ook reeds in my besit. Hy was op my pa se naam, so ek skiet baie op die plaas met hom, maar nou wil ek en 'n vriend op 'n plaas so 70km van ons af gaan skiet en my pa het 'n skouer operasie gekry, so hy gaan nie juis saam in die berge rond hol nie.
Groete Ben
Die kruks is die toon van jou lisensie as jy met die wapen sou gaan jag 70km van die plaas af, maar dieselfde geld ook vir skiet op die plaas as SAPD jou sou voorkeer en vra vir lisensie.
"n Mens wil nie onnodig moeilikheid kry nie, maar ek sou gaan jag en enige lid wat my voorkeer net die bewys van goedkeuring voorhou - en die oorlog verder veg oor SAPD se vertragings en dies meer as dit nodig is agterna. Hoekom hulle slapgatgeit ons van ons sport en jag moet weerhou is duister!
Groete Ben
-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: Lisensies
Kaartjies begin darem nou weer deurkom. Het vandag myne gaan optel wat al 20 Maart goedgekeur was.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
Francois,Francoisv wrote: Fri Jul 31, 2020 8:43 am Ek sal nie aansoek doen om geweer vir fun and games skiet nie.
Ben die proses is amper dieselfde as vir 271. Betrokke vorm is 518, jou motivering moet solied wees. Bobejane skiet dalk bietjie lig in die broek, proleem bob beheer in boorde waar massiewe skade aangerig word bv. Kry ook ondersteunede brief vanaf 'n plaaseienaar. Die aansoek word deur gestuur flash toe en word dan op provisiale vlak goedgekeur aldan nie. Aanbeveling vanaf jou plaaslik DFO is baie belangrik. Ek kon reeds 2 FKlas gewere so tydeluk lisensieer, maar my motivering was reg.
2 daughters. Plenty guns.
Die lisensie is klaar goedgekeur, maar die kaartjies sloer.
Ben,
Gaan vra jou DFO om jou te help. Die dokument wat ek gekry het is geldig, ek kan met hom gaan skiet, ammunisie ens koop.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Lisensies
17 Mei terug gestuur van provincial DFO na my DFO.Smith223 wrote: Wed Mar 11, 2020 8:33 pm Competency:
8 Aug 2019 ingehandig,
8 Jan 2020 E-pos gestuur om navraag te doen
28 Jan 2020 Goedgekeur
Kaartjie 11Maart 2020 ontvang.
Section 15 Lisensie:
Aansoek ingedien 11Maart 2020
Ontvang aandag by DFO - SMS 2ure later ontvang
Nou hoop ons vir die beste.
Volgens die DFO het die amnestie nie 'n effek op die 'turnover time' nie so hopenlik kan ek voor die einde van die jag seisoen ietsie skiet.
Het my DFO elke week gekontak om te hoor wat die stand van sake is, maar elke week 'claim' hulle dat hulle niks ontvang nie,
21 Julie terug provincial DFO toe sonder dat hulle my eers gekotak het. So het my 90 werksdae gekom en gegaan en die aansoek lê steeds by provincial.
Sodra hy die CFR bereik gaan ek ernstig begin navraag doen.
BRNO 243 aansoek vandag ingedien onder section 16.
DFO beweer 3-4maande so ons sal maar moet wag en sien.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Ek is ook een van die "menigte" wat wag vir n kaartjie.
Sou dit vatbaar wees om n jaracal drukgroep te vorm waar ons almal, ek het reeds n stinkerige e-pos gestuur, 'n mail sou stuur CFR toe waar ons probeer druk plaas op die proses? Ek stel nie voor dat ons dit enigsins koppel aan jaracal nie hoor,ek soek net backup
Miskien sommer die mails so twee of driemaal per week weer aan hulle forward?
Ek het n hele zoer e-pos adresse wat ek kan deel wat mens almal kan insluit.

The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
- JAGTERSREG-JRM
- Hero Member

- Posts: 2326
- Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am
Re: Lisensies
Manne na 4 maande se wag vir kaartjie het ek my 300 blackout semi se kaartjie vanmore gekry. Daar was n hoop kaartjies wat by Saps aangekom het. Glo die kaartjies loop nou
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Geluk Kobus geniet die roer.
Airhunter, dit sal nie werk nie die dag dat hulle agterkom en houding verander dat hulle 'n diens moet lewer en nie 'n guns nie sal alles verbeter maar ek is bevrees........

- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Lisensies
Johan. Het jy met n SAP 518 voltooi hiervoor?Johan Nel wrote: Thu Jul 30, 2020 6:07 pm Die 26ste Mei is die lisensie goedgekeur vir 'n 303 waarvoor ek aansoek gedoen het op die 17de Desember laasjaar. Sederdien is daar geen beweging met die druk van die lisensie nie. Elke keer as ek navraag doen se die persoon by die DFO kantoor dat die kaartjie nog nie eens gedruk is nie.
Gister het ek dit reggekry om 'n "Tydelike gagtiging om 'n vuurwapen te besit" bekom. Dit is geldig vir een jaar. Nou kan ek die geweer bietjie vat vir 'n toetslopie op die skietbaan...![]()
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Dag manne... 270 se liksens die 20Jan ingehandig. Gister eers goedgekeer..... Langste wat enige van my liksense nog ooit gevat het
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Lisensies
Dirk. Die probleem is dat as jy daai sms gekry het sê die SAPS dis Govt Printing Works se baba. Hulle het laasweek begin print aan Maart se goedkeuringsairhunter wrote: Mon Aug 03, 2020 2:19 pm Ek is ook een van die "menigte" wat wag vir n kaartjie.
Sou dit vatbaar wees om n jaracal drukgroep te vorm waar ons almal, ek het reeds n stinkerige e-pos gestuur, 'n mail sou stuur CFR toe waar ons probeer druk plaas op die proses? Ek stel nie voor dat ons dit enigsins koppel aan jaracal nie hoor,ek soek net backup![]()
Miskien sommer die mails so twee of driemaal per week weer aan hulle forward?
Ek het n hele zoer e-pos adresse wat ek kan deel wat mens almal kan insluit.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
- airhunter
- Hero Member

- Posts: 545
- Joined: Sun Apr 30, 2017 6:44 pm
Re: Lisensies
Andre dit is heel waarskynlik hoe die lot incompetents dink maar dit is direk teenoor wat die wet sê.andre007 wrote: Wed Aug 05, 2020 1:09 pmDirk. Die probleem is dat as jy daai sms gekry het sê die SAPS dis Govt Printing Works se baba. Hulle het laasweek begin print aan Maart se goedkeuringsairhunter wrote: Mon Aug 03, 2020 2:19 pm Ek is ook een van die "menigte" wat wag vir n kaartjie.
Sou dit vatbaar wees om n jaracal drukgroep te vorm waar ons almal, ek het reeds n stinkerige e-pos gestuur, 'n mail sou stuur CFR toe waar ons probeer druk plaas op die proses? Ek stel nie voor dat ons dit enigsins koppel aan jaracal nie hoor,ek soek net backup![]()
Miskien sommer die mails so twee of driemaal per week weer aan hulle forward?
Ek het n hele zoer e-pos adresse wat ek kan deel wat mens almal kan insluit.
Die wet sê " the registrar may issue a license......." Dit sê nie "approve" nie. Dus is hulle werk klaar sodra die lisensie aan my ge issue is.
Blikskaters maak mos nes hulle astrantheid hulle lei!
Dit is tog 'n wettige punt uit die wet wat in n hof aangespreek kan word.
Maar heellaas is ons te besig om te kampveg vir vervalde lisensies wat niks met die te doen het wat die wet streng nakom nie. EN, dit word selfs beveg in die hof met geld van ouens wat die wet nakom en vroegtydig her-lisensieer. Boonop mors die amnestie gemors nog tyd vir nuwe aansoeke en in tyd heraansoeke ook. Man ek raak sommer boos!
The trouble ain't that there is too many fools, but that the lightning ain't distributed right.
Mark Twain
Mark Twain
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
Ek het nie André. Die klerk by ons DFO kantoor het my egter na die betrokke kolonel verwys, ek het hom geskakel, 'n afspraak gemaak en hom gaan sien.andre007 wrote: Wed Aug 05, 2020 12:43 pmJohan. Het jy met n SAP 518 voltooi hiervoor?Johan Nel wrote: Thu Jul 30, 2020 6:07 pm Die 26ste Mei is die lisensie goedgekeur vir 'n 303 waarvoor ek aansoek gedoen het op die 17de Desember laasjaar. Sederdien is daar geen beweging met die druk van die lisensie nie. Elke keer as ek navraag doen se die persoon by die DFO kantoor dat die kaartjie nog nie eens gedruk is nie.
Gister het ek dit reggekry om 'n "Tydelike gagtiging om 'n vuurwapen te besit" bekom. Dit is geldig vir een jaar. Nou kan ek die geweer bietjie vat vir 'n toetslopie op die skietbaan...![]()
Ek glo diswel die aangewese proses om te volg deur die SAP 518 in te vul en in te handig.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Mauser browser
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Sun May 19, 2013 7:18 am
Re: Lisensies
Goeie middag kêrels
Ek wil graag by julle hoor of iemand my kan raad gee.
Ek en my pa het gesamentlik ‘n jag wapen. My pa is die primêre lisensie houer en ek het so 8 jaar gelede aansoek gedoen en suksesvol die addisionele lisensie houer geword. My pa is nie meer so fiks in sy ou dag nie en wil nie meer die lisensie hernuwe en deur al die effort gaan nie.
My vraag is as volg: Is daar ‘n vorm of iets wat ek kan invul om die primêre lisensie houer te word of moet ek weer van voor af aansoek doen? (DFO weet nie en is nie baie lus om uit te vind nie)
Ek wil graag by julle hoor of iemand my kan raad gee.
Ek en my pa het gesamentlik ‘n jag wapen. My pa is die primêre lisensie houer en ek het so 8 jaar gelede aansoek gedoen en suksesvol die addisionele lisensie houer geword. My pa is nie meer so fiks in sy ou dag nie en wil nie meer die lisensie hernuwe en deur al die effort gaan nie.
My vraag is as volg: Is daar ‘n vorm of iets wat ek kan invul om die primêre lisensie houer te word of moet ek weer van voor af aansoek doen? (DFO weet nie en is nie baie lus om uit te vind nie)
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Lisensies
Spaar jouself moeite en doen nuwe aansoek want jou DFO mag dalk verstaan wat jy wil doen maar as dit eers by Provinsie kom sal hulle nie weet wat om daarmee te doen nie. Ek mag verkeerd wees maar dit klink amper te maklik net om vorm in te vul en die hoof lisensie houer te word.
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Armand die wetters is onder die invloed van die anti-270 bende. Mens kan sien hulle wou nie goedkeer,maar het eintlik by een van die ou slim manne uitgekom wat gesê het, daai is 'n doodskiet kaliberArmand Steenkamp wrote: Wed Aug 05, 2020 12:45 pm Dag manne... 270 se liksens die 20Jan ingehandig. Gister eers goedgekeer..... Langste wat enige van my liksense nog ooit gevat het
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Lisensies
Een van my liksense is in November ingehandig, Laaste week in Maart goedgekeur, 2 weke terug geprint , laasweek van GPW gekoerier na ons Prov DFO, vandag afgehaal by ons Prov DFO, hopenlik more in my hande.
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
-
Carl
- Hero Member

- Posts: 4793
- Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Re: Lisensies
Ek sien op Martin Hood se FB bladsy hy sê hernuwings word slegs na provinsiaal gestuur. Dit is die rede hoekom dit soveel vinniger beweeg. Ek weet nie van watter datum die verandering ingekom nie.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Lisensies
Laasweek het ek 'n hele paar skote gaan skiet met die geweer, en is heel ingenome met die resultate.Johan Nel wrote: Thu Jul 30, 2020 6:07 pm Die 26ste Mei is die lisensie goedgekeur vir 'n 303 waarvoor ek aansoek gedoen het op die 17de Desember laasjaar. Sederdien is daar geen beweging met die druk van die lisensie nie. Elke keer as ek navraag doen se die persoon by die DFO kantoor dat die kaartjie nog nie eens gedruk is nie.
Gister het ek dit reggekry om 'n "Tydelike gagtiging om 'n vuurwapen te besit" bekom. Dit is geldig vir een jaar. Nou kan ek die geweer bietjie vat vir 'n toetslopie op die skietbaan...![]()
Gisteroggend het ek die sms ontvang dat die lisensie gedruk is en afgehaal kan word by die plaaslike DFO kantore.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- 30-0Kwes
- Full Member

- Posts: 136
- Joined: Wed Nov 21, 2012 10:06 am
Re: Lisensies
21 Jan 2020 renewal vir handgun in gegee. Vandag 21 Aug 2020 sms gekry dat hy approved is. 7 Maande. Wag nou vir kaart.
By gese ek moes bevoegdheid renew.
By gese ek moes bevoegdheid renew.
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Lisensies
6.5 aansoek het na 113dae uiteindelik sy plek op die trok oppad CFR toe gekry.Smith223 wrote: Mon Aug 03, 2020 12:43 pm17 Mei terug gestuur van provincial DFO na my DFO.Smith223 wrote: Wed Mar 11, 2020 8:33 pm Competency:
8 Aug 2019 ingehandig,
8 Jan 2020 E-pos gestuur om navraag te doen
28 Jan 2020 Goedgekeur
Kaartjie 11Maart 2020 ontvang.
Section 15 Lisensie:
Aansoek ingedien 11Maart 2020
Ontvang aandag by DFO - SMS 2ure later ontvang
Nou hoop ons vir die beste.
Volgens die DFO het die amnestie nie 'n effek op die 'turnover time' nie so hopenlik kan ek voor die einde van die jag seisoen ietsie skiet.
Het my DFO elke week gekontak om te hoor wat die stand van sake is, maar elke week 'claim' hulle dat hulle niks ontvang nie,
21 Julie terug provincial DFO toe sonder dat hulle my eers gekotak het. So het my 90 werksdae gekom en gegaan en die aansoek lê steeds by provincial.
Sodra hy die CFR bereik gaan ek ernstig begin navraag doen.
BRNO 243 aansoek vandag ingedien onder section 16.
DFO beweer 3-4maande so ons sal maar moet wag en sien.
Wonder hoe lank dit nou gaan vat by die CFR?
243 aansoek is nog nie eers by DFO geregistreer nie.
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Lisensies
Weeklikse e-posse na die CFR het gehelp, lisensie is na minder as 20 werksdae vandat dit na CFR gestuur is goed gekeur.Smith223 wrote: Tue Aug 25, 2020 6:57 am6.5 aansoek het na 113dae uiteindelik sy plek op die trok oppad CFR toe gekry.Smith223 wrote: Mon Aug 03, 2020 12:43 pm17 Mei terug gestuur van provincial DFO na my DFO.Smith223 wrote: Wed Mar 11, 2020 8:33 pm Competency: