More manne,
Het in Augustus 2008 hierdie mooi Eland bul anderkant Ellisras op die Botswana grens geskiet. Hy was in sy prime en het reeds 35'' gemeet. Ek dink as hy nog 'n paar jaar geloop het sou hy waarskynlik 'n redelike monster uitgedraai het. Sy horings het nog nie eers begin stomp word of afwerk nie, en hy het alklaar 'n redelike lekker kuif gehad. Hy hang nou in my trofeekamer.
[img width=560 height=373]http://i1188.photobucket.com/albums/z40 ... 8Eland.jpg[/img]
Groete,
Lourens
My Eland Bul
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
My Eland Bul
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: My Eland Bul
Go for it 300, dis rerig 'n baie lekker dier om te jag. Hys 'n redelike uitdaging maar as jy hom plat het voel dit of die wereld aan jou behoort! 
Groete,
Lourens
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7547
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: My Eland Bul
Lourens
Dit is n baie mooi Eland daai ou maat! Daar sou seker nog n duim na duim en n half in daai knewel gesit het oor tyd. Dit lyk soos die 338 wat die skade gemaak het? Het jy hom dalk geweeg?
Groetnis
Wout
Dit is n baie mooi Eland daai ou maat! Daar sou seker nog n duim na duim en n half in daai knewel gesit het oor tyd. Dit lyk soos die 338 wat die skade gemaak het? Het jy hom dalk geweeg?
Groetnis
Wout
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
- Lourens
- Hero Member

- Posts: 1174
- Joined: Tue Apr 19, 2011 8:09 am
Re: My Eland Bul
Wout,
Dis inderdaad die .338 wat verantwoordelik was vir die bul. Hy was die eerste bok wat ek met my .338 geskiet het en na ek gesien het hoe hard hy 'n Eland bul slaan was dit sommer dadelik my liefling-jaggeweer gewees.
Die jag het in Augustus 2008 plaasgevind en die veld se kondisie was al baie af gewees en dus kon jy dit op die diere se kondisie ook sien. Ek het hom geweeg en die skaal het getrek op 332kg ten volle afgeslag en uitgeslag. Ek sal graag nog 'n bul wil skiet wat 400kg+ uitslag, een van daai ou blou oupas wat 'n spoor so groot soos die sirkel in 'n papbord trap.
Groete,
Lourens
Dis inderdaad die .338 wat verantwoordelik was vir die bul. Hy was die eerste bok wat ek met my .338 geskiet het en na ek gesien het hoe hard hy 'n Eland bul slaan was dit sommer dadelik my liefling-jaggeweer gewees.
Die jag het in Augustus 2008 plaasgevind en die veld se kondisie was al baie af gewees en dus kon jy dit op die diere se kondisie ook sien. Ek het hom geweeg en die skaal het getrek op 332kg ten volle afgeslag en uitgeslag. Ek sal graag nog 'n bul wil skiet wat 400kg+ uitslag, een van daai ou blou oupas wat 'n spoor so groot soos die sirkel in 'n papbord trap.
Groete,
Lourens
Good, Better, Barnes... Unleaded, Unfailing, Unbeatable...
- BLOUVALKIE
- Sr. Member

- Posts: 267
- Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm
Re: My Eland Bul
hallo oom rooijakkals
jho!!!!!!!!!!! dit is 'n vrek mooi eland
daai lyf is baie baie baie groot
lekker dag
BLOUVALKIE
jho!!!!!!!!!!! dit is 'n vrek mooi eland
daai lyf is baie baie baie groot
lekker dag
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: My Eland Bul
@ Lourens
Baie geluk met hierdie mooi bok.
Groetnis
Baie geluk met hierdie mooi bok.
Groetnis