Chilli kaas wors resep.

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Chilli kaas wors resep.

Post by Nico Harris »

Wie kan vir my sê hoeveel gram chillies in n 30kg batch wors in gaan?

En hoeveel en watse kaas in n 30kg batch in gaan?

Groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1985
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by sako 30-06 »

Nico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 11:00 am Wie kan vir my sê hoeveel gram chillies in n 30kg batch wors in gaan?

En hoeveel en watse kaas in n 30kg batch in gaan?

Groete
Nico ek sit 20% Gouda in. Ek verkies wel om die kaas eerder deur die mincer te sit as om blokkies te sny of te rasper.
Kaas moet net lekker koud wees en nie teen kamer temperatuur nie, dan mince dit lekker. Gebruik n nommer 8 plaat.

Chili flakes 10g per kg vleis. Jy kry wel soms chili flakes wat warmer is as ander, so maak eers vir jou n 100g patty met 1g flakes in en toets die hitte.
Ek het ook al vlakvark wors gemaak met Crown national se Meister Club Sweet Chili Sausage, dit was baie lekker gewees, kan wel net ekstra chili by gooi as jy hou van brand.
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Nico Harris »

Thanx Sako! Ek kyk na vars chillies? Enige idee met dit?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1985
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by sako 30-06 »

Nico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 2:41 pm Thanx Sako! Ek kyk na vars chillies? Enige idee met dit?
Hang maar af watse chilis jy wil gebruik, maar net rofweg weeg n vars chili tienkeer meer as n gedroogte een.
So jy kan kyk na so 100g per kg. Maar weereens sal ek eers n patty maak om te toets.

Groete
Tienie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Capt. Yoda »

viewtopic.php?f=121&t=82603&p=852011&hi ... es#p852011

Pappabeer wrote: Tue Aug 03, 2021 6:11 pm Die manne hier werk op n kg groen en rooi chillies op 20kg vleis. Kap fyn en saam deur meul. Werk hom met FH Kameelhout spice of Crown safari droeewors. Maar dis Zululand. Ons kan n Durban bunnychow hanteer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1985
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by sako 30-06 »

Capt. Oblivious wrote: Tue Sep 07, 2021 2:51 pm viewtopic.php?f=121&t=82603&p=852011&hi ... es#p852011

Pappabeer wrote: Tue Aug 03, 2021 6:11 pm Die manne hier werk op n kg groen en rooi chillies op 20kg vleis. Kap fyn en saam deur meul. Werk hom met FH Kameelhout spice of Crown safari droeewors. Maar dis Zululand. Ons kan n Durban bunnychow hanteer
Ek wonder of die manne die pitte inlos of uithaal want kyk n rooi chili met sy pitte in gaan lekker warm wees.
Ons haal gewoonlik die Jalapenos se pitte uit.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1483
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Eduard Venter »

Julle kan maar Tienie se woord vat op die brand goed. Hy het eenkeer op 'n jag sosaties gemaak wat my nou nog bomskok gee. Ek moes die volgende oggend voorsit en dit het maar moeilik gegaan!

Sent from my Nokia C2 using Tapatalk

User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Nico Harris »

Dankie manne. Meeste resepte wat ek gekry het is hier in die 55gr/kg omgewing.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1985
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by sako 30-06 »

Nico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 3:19 pm Dankie manne. Meeste resepte wat ek gekry het is hier in die 55gr/kg omgewing.
Nico, net uit nuuskierigheid.
Haal hulle die pitte uit of maal hulle die chili so heel?
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Nico Harris »

Niemand sê nie🤷🏻
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by BeesBreet »

Nico Harris wrote:Niemand sê nieImage
Haal liefs uit vir veiligheid


Sent from my iPhone using Tapatalk
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2126
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Malan123 »

Hou die pitte in dan maal jy net die toiletpapier saam in...
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Gawie(13mm) »

Manne, 'n rissie se hitte sit nie in die pitte nie, maar in die vlies aan die binnekant van die rissie.
Jy gaan dus net jou tyd mors indien jy die pitte uithaal en dink hy gaan minder brand.

....of in Ingels:"The “hot” in hot peppers is due to capsaicin (C18h27nO3), a colorless, odorless oil-like compound found in the fruit of a plant that is a close relative of the tomato. Capsaicin is primarily found in the membrane that holds the seeds."
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Chilli kaas wors resep.

Post by BeesBreet »

Sal dan help om die pitte te krap… want meeste van daai vlies gaan saam?
Last edited by BeesBreet on Tue Sep 07, 2021 6:42 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Gawie(13mm) »

Bees, baie mense sny die rissie in sy lengte oop en krap dan net die pitte uit. Jy moet die membraan saam met die pitte uitskraap, soos jy meld.
Die nadeel is dan dat jy juis die "hitte" doof. Dit is dus makliker om die hoeveelheid gekerfde vars rissies per kg aan te pas soos reeds voorgestel.
pepper-anatomy.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
BeesBreet
Hero Member
Hero Member
Posts: 1649
Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am

Chilli kaas wors resep.

Post by BeesBreet »

Gawie(13mm) wrote:Bees, baie mense sny die rissie in sy lengte oop en krap dan net die pitte uit. Jy moet die membraan saam met die pitte uitskraap, soos jy meld.
Die nadeel is dan dat jy juis die "hitte" doof. Dit is dus makliker om die hoeveelheid gekerfde vars rissies per kg aan te pas soos reeds voorgestel.
pepper-anatomy.jpg
Fair enough. Verstaan nou wat jy bedoel

Jammer


Sent from my iPhone using Tapatalk
hunter74
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by hunter74 »

Nico
Try die ouens van Georgie`s Pork hier in KZN, hulle het `n lekker chilli/cheese tipe russian wories wat mooi loop
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Nico Harris »

hunter74 wrote: Tue Sep 07, 2021 7:58 pm Nico
Try die ouens van Georgie`s Pork hier in KZN, hulle het `n lekker chilli/cheese tipe russian wories wat mooi loop
Ek werk maar al my eie vleis- so soek n begin punt. Kan nie onthou waneer laas ek wors gekoop het nie.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
sako 30-06
Hero Member
Hero Member
Posts: 1985
Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by sako 30-06 »

Nico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 8:51 pm
hunter74 wrote: Tue Sep 07, 2021 7:58 pm Nico
Try die ouens van Georgie`s Pork hier in KZN, hulle het `n lekker chilli/cheese tipe russian wories wat mooi loop
Ek werk maar al my eie vleis- so soek n begin punt. Kan nie onthou waneer laas ek wors gekoop het nie.
Nico wil jy n kaas chili boerewors maak of n vark tipe cheesegriller russian wors?
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2461
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Nico Harris »

sako 30-06 wrote: Wed Sep 08, 2021 6:13 am [quote="Nico Harris" post_id=853760 time=<a href="tel:1631040680">1631040680</a> user_id=495]
[quote=hunter74 post_id=853758 time=<a href="tel:1631037513">1631037513</a> user_id=5907]
Nico
Try die ouens van Georgie`s Pork hier in KZN, hulle het `n lekker chilli/cheese tipe russian wories wat mooi loop
Ek werk maar al my eie vleis- so soek n begin punt. Kan nie onthou waneer laas ek wors gekoop het nie.
[/quote]
Nico wil jy n kaas chili boerewors maak of n vark tipe cheesegriller russian wors?
[/quote]

Chillie kaas boerewors.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Capt. Yoda »

Gawie(13mm) wrote: Tue Sep 07, 2021 6:32 pm Manne, 'n rissie se hitte sit nie in die pitte nie, maar in die vlies aan die binnekant van die rissie.
Jy gaan dus net jou tyd mors indien jy die pitte uithaal en dink hy gaan minder brand.

....of in Ingels:"The “hot” in hot peppers is due to capsaicin (C18h27nO3), a colorless, odorless oil-like compound found in the fruit of a plant that is a close relative of the tomato. Capsaicin is primarily found in the membrane that holds the seeds."
Gaafster as jy bq verder google sal jy sien die capsaicin coat die saad ook, ek gebruik elke aand Chilies in alles van pasta tot slaai trust my daai saad brand maar soos jy in jou diagram wys met die wit deel is die hitte net reg as jy die pitte uit haal en nie uit krap nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by THOMAST »

Nico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 11:00 am Wie kan vir my sê hoeveel gram chillies in n 30kg batch wors in gaan?
Nico, as ek so na die manne se skrywes kyk, is my voorstel maar om 'n klein yskassie met toilet papier daarin saam te ry wanneer jy veld toe gaan :o :-[
User avatar
Methos
Hero Member
Hero Member
Posts: 580
Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Methos »

Dit hang natuurlik ook af van watter soort chillies jy gebruik. Jalapenos is so tussen 2000 en 8000 op die Schoville skaal. Selfs jalapenos wat in dieselfde tuin gegroei is wissel van hitte. Habaneros is so by 350 000 Schoville eenhede. So 100 keer warmer as jalapenos. Dan kom mens by die Reapers etc wat hier by 2.5 miljoen eenhede slaan.

Kyk bietjie na ChilliChump op Youtube. Paar interesante videos.

Cheers
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Chilli kaas wors resep.

Post by Gawie(13mm) »

Capt. ek roer ook so af en toe die kospotte en verkies ook vars rissies. Elke man maak soos hy smaak.🤣

My skrywe was ter inligting en nie om iemand tereg te wys nie. Ek hou van geurige kos sonder om die volgende oggend my ablusie besoek te moet uitstel om dat ek die nagevolge vrees.

Ek gebruik die laaste paar jaar peppadew's, juis vir die rede. Ek wil die hitte in my mond ervaar sonder dat my lippe dood gebrand word.

Hier is 'n reeks Indiese restuarante in die Boland wat ongelooflike geurige kerries maak. Hul kos laat my lekker sweet, sonder dat my mond blase brand.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply