Chilli kaas wors resep.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Chilli kaas wors resep.
Wie kan vir my sê hoeveel gram chillies in n 30kg batch wors in gaan?
En hoeveel en watse kaas in n 30kg batch in gaan?
Groete
En hoeveel en watse kaas in n 30kg batch in gaan?
Groete
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Nico ek sit 20% Gouda in. Ek verkies wel om die kaas eerder deur die mincer te sit as om blokkies te sny of te rasper.Nico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 11:00 am Wie kan vir my sê hoeveel gram chillies in n 30kg batch wors in gaan?
En hoeveel en watse kaas in n 30kg batch in gaan?
Groete
Kaas moet net lekker koud wees en nie teen kamer temperatuur nie, dan mince dit lekker. Gebruik n nommer 8 plaat.
Chili flakes 10g per kg vleis. Jy kry wel soms chili flakes wat warmer is as ander, so maak eers vir jou n 100g patty met 1g flakes in en toets die hitte.
Ek het ook al vlakvark wors gemaak met Crown national se Meister Club Sweet Chili Sausage, dit was baie lekker gewees, kan wel net ekstra chili by gooi as jy hou van brand.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Thanx Sako! Ek kyk na vars chillies? Enige idee met dit?
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Hang maar af watse chilis jy wil gebruik, maar net rofweg weeg n vars chili tienkeer meer as n gedroogte een.Nico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 2:41 pm Thanx Sako! Ek kyk na vars chillies? Enige idee met dit?
So jy kan kyk na so 100g per kg. Maar weereens sal ek eers n patty maak om te toets.
Groete
Tienie
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
viewtopic.php?f=121&t=82603&p=852011&hi ... es#p852011
Pappabeer wrote: Tue Aug 03, 2021 6:11 pm Die manne hier werk op n kg groen en rooi chillies op 20kg vleis. Kap fyn en saam deur meul. Werk hom met FH Kameelhout spice of Crown safari droeewors. Maar dis Zululand. Ons kan n Durban bunnychow hanteer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Ek wonder of die manne die pitte inlos of uithaal want kyk n rooi chili met sy pitte in gaan lekker warm wees.Capt. Oblivious wrote: Tue Sep 07, 2021 2:51 pm viewtopic.php?f=121&t=82603&p=852011&hi ... es#p852011
Pappabeer wrote: Tue Aug 03, 2021 6:11 pm Die manne hier werk op n kg groen en rooi chillies op 20kg vleis. Kap fyn en saam deur meul. Werk hom met FH Kameelhout spice of Crown safari droeewors. Maar dis Zululand. Ons kan n Durban bunnychow hanteer
Ons haal gewoonlik die Jalapenos se pitte uit.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Julle kan maar Tienie se woord vat op die brand goed. Hy het eenkeer op 'n jag sosaties gemaak wat my nou nog bomskok gee. Ek moes die volgende oggend voorsit en dit het maar moeilik gegaan!
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
Sent from my Nokia C2 using Tapatalk
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Dankie manne. Meeste resepte wat ek gekry het is hier in die 55gr/kg omgewing.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Nico, net uit nuuskierigheid.Nico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 3:19 pm Dankie manne. Meeste resepte wat ek gekry het is hier in die 55gr/kg omgewing.
Haal hulle die pitte uit of maal hulle die chili so heel?
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Niemand sê nie
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Chilli kaas wors resep.
Haal liefs uit vir veiligheidNico Harris wrote:Niemand sê nie
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2126
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Hou die pitte in dan maal jy net die toiletpapier saam in...
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Manne, 'n rissie se hitte sit nie in die pitte nie, maar in die vlies aan die binnekant van die rissie.
Jy gaan dus net jou tyd mors indien jy die pitte uithaal en dink hy gaan minder brand.
....of in Ingels:"The “hot” in hot peppers is due to capsaicin (C18h27nO3), a colorless, odorless oil-like compound found in the fruit of a plant that is a close relative of the tomato. Capsaicin is primarily found in the membrane that holds the seeds."

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Chilli kaas wors resep.
Sal dan help om die pitte te krap… want meeste van daai vlies gaan saam?
Last edited by BeesBreet on Tue Sep 07, 2021 6:42 pm, edited 1 time in total.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Bees, baie mense sny die rissie in sy lengte oop en krap dan net die pitte uit. Jy moet die membraan saam met die pitte uitskraap, soos jy meld.
Die nadeel is dan dat jy juis die "hitte" doof. Dit is dus makliker om die hoeveelheid gekerfde vars rissies per kg aan te pas soos reeds voorgestel.
Die nadeel is dan dat jy juis die "hitte" doof. Dit is dus makliker om die hoeveelheid gekerfde vars rissies per kg aan te pas soos reeds voorgestel.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Chilli kaas wors resep.
Fair enough. Verstaan nou wat jy bedoelGawie(13mm) wrote:Bees, baie mense sny die rissie in sy lengte oop en krap dan net die pitte uit. Jy moet die membraan saam met die pitte uitskraap, soos jy meld.
Die nadeel is dan dat jy juis die "hitte" doof. Dit is dus makliker om die hoeveelheid gekerfde vars rissies per kg aan te pas soos reeds voorgestel.
Jammer
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
hunter74
- Full Member

- Posts: 103
- Joined: Thu May 30, 2013 4:39 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Nico
Try die ouens van Georgie`s Pork hier in KZN, hulle het `n lekker chilli/cheese tipe russian wories wat mooi loop
Try die ouens van Georgie`s Pork hier in KZN, hulle het `n lekker chilli/cheese tipe russian wories wat mooi loop
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Ek werk maar al my eie vleis- so soek n begin punt. Kan nie onthou waneer laas ek wors gekoop het nie.hunter74 wrote: Tue Sep 07, 2021 7:58 pm Nico
Try die ouens van Georgie`s Pork hier in KZN, hulle het `n lekker chilli/cheese tipe russian wories wat mooi loop
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Nico wil jy n kaas chili boerewors maak of n vark tipe cheesegriller russian wors?Nico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 8:51 pmEk werk maar al my eie vleis- so soek n begin punt. Kan nie onthou waneer laas ek wors gekoop het nie.hunter74 wrote: Tue Sep 07, 2021 7:58 pm Nico
Try die ouens van Georgie`s Pork hier in KZN, hulle het `n lekker chilli/cheese tipe russian wories wat mooi loop
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Ek werk maar al my eie vleis- so soek n begin punt. Kan nie onthou waneer laas ek wors gekoop het nie.sako 30-06 wrote: Wed Sep 08, 2021 6:13 am [quote="Nico Harris" post_id=853760 time=<a href="tel:1631040680">1631040680</a> user_id=495]
[quote=hunter74 post_id=853758 time=<a href="tel:1631037513">1631037513</a> user_id=5907]
Nico
Try die ouens van Georgie`s Pork hier in KZN, hulle het `n lekker chilli/cheese tipe russian wories wat mooi loop
[/quote]
Nico wil jy n kaas chili boerewors maak of n vark tipe cheesegriller russian wors?
[/quote]
Chillie kaas boerewors.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Gaafster as jy bq verder google sal jy sien die capsaicin coat die saad ook, ek gebruik elke aand Chilies in alles van pasta tot slaai trust my daai saad brand maar soos jy in jou diagram wys met die wit deel is die hitte net reg as jy die pitte uit haal en nie uit krap nieGawie(13mm) wrote: Tue Sep 07, 2021 6:32 pm Manne, 'n rissie se hitte sit nie in die pitte nie, maar in die vlies aan die binnekant van die rissie.
Jy gaan dus net jou tyd mors indien jy die pitte uithaal en dink hy gaan minder brand.
....of in Ingels:"The “hot” in hot peppers is due to capsaicin (C18h27nO3), a colorless, odorless oil-like compound found in the fruit of a plant that is a close relative of the tomato. Capsaicin is primarily found in the membrane that holds the seeds."
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Chilli kaas wors resep.
Nico, as ek so na die manne se skrywes kyk, is my voorstel maar om 'n klein yskassie met toilet papier daarin saam te ry wanneer jy veld toe gaanNico Harris wrote: Tue Sep 07, 2021 11:00 am Wie kan vir my sê hoeveel gram chillies in n 30kg batch wors in gaan?
- Methos
- Hero Member

- Posts: 580
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Dit hang natuurlik ook af van watter soort chillies jy gebruik. Jalapenos is so tussen 2000 en 8000 op die Schoville skaal. Selfs jalapenos wat in dieselfde tuin gegroei is wissel van hitte. Habaneros is so by 350 000 Schoville eenhede. So 100 keer warmer as jalapenos. Dan kom mens by die Reapers etc wat hier by 2.5 miljoen eenhede slaan.
Kyk bietjie na ChilliChump op Youtube. Paar interesante videos.
Cheers
Kyk bietjie na ChilliChump op Youtube. Paar interesante videos.
Cheers
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Chilli kaas wors resep.
Capt. ek roer ook so af en toe die kospotte en verkies ook vars rissies. Elke man maak soos hy smaak.
My skrywe was ter inligting en nie om iemand tereg te wys nie. Ek hou van geurige kos sonder om die volgende oggend my ablusie besoek te moet uitstel om dat ek die nagevolge vrees.
Ek gebruik die laaste paar jaar peppadew's, juis vir die rede. Ek wil die hitte in my mond ervaar sonder dat my lippe dood gebrand word.
Hier is 'n reeks Indiese restuarante in die Boland wat ongelooflike geurige kerries maak. Hul kos laat my lekker sweet, sonder dat my mond blase brand.