Instapkluis vereistes
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Instapkluis vereistes
Sover ek kon aflei, moet 'n betondak en SABS goedgekeurde deur gebruik word.
Is daar enige ander vereistes waarvan julle weet asb?
Is daar enige ander vereistes waarvan julle weet asb?
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1369
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Instapkluis vereistes
Die SABS 953-2 spesifikasies het al die vereistes. Stuur my jou eposadres dan stuur ek die spesifikasies vir jou aan. Glo dit of nie, maar as jy met die wet wil saamwerk moet jy die specs by SABS KOOP teen 'n bedrag en ek dink dis onaanvaarbaar, so ek versprei dit gratis sover ek kan.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1369
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Instapkluis vereistes
Oh dit werk om dit sommer hier te plaas ook. Ja dis hy. Daar is nogals 'n paar vereistes.
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Instapkluis vereistes
Wat 'n belaglike storie.!!!Toxxyc wrote: Wed Sep 22, 2021 10:14 am Die SABS 953-2 spesifikasies het al die vereistes. Stuur my jou eposadres dan stuur ek die spesifikasies vir jou aan. Glo dit of nie, maar as jy met die wet wil saamwerk moet jy die specs by SABS KOOP teen 'n bedrag en ek dink dis onaanvaarbaar, so ek versprei dit gratis sover ek kan.
-
Zuku
- Sr. Member

- Posts: 300
- Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm
Re: Instapkluis vereistes
Ek het my DFO gebel en gesê ek wil n instapkluis bou. Wat is is die spesifikasie. Hy het my epos gevra en aangestuur (dieselfde dokument) sonder enige probleme. So djou DFO moet jou dit gratis voorsien.Toxxyc wrote: Wed Sep 22, 2021 10:14 am Glo dit of nie, maar as jy met die wet wil saamwerk moet jy die specs by SABS KOOP teen 'n bedrag en ek dink dis onaanvaarbaar, so ek versprei dit gratis sover ek kan.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1369
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Instapkluis vereistes
Jy het 'n nice DFO, want eintlik mag hy dit nie sommer net versprei nie (nie die oorspronklike dokument soos hierbo nie). Dit bly blykbaar die SABS se eiendom of so iets. Ek stem met Oom PWV saam, dis belaglik. Jy moet geld spandeer om seker te kan maak jy stem met die wet saam.
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Instapkluis vereistes
Baie dankie.
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Instapkluis vereistes
Nog 'n vereiste is seker dat jy genoeg wapens moet beist om dit te reverdig.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Instapkluis vereistes
Anders lyk jy soos n 30 handicapper wat by die baan met n nuwe toersak en iron covers op daagJ le Roux wrote: Mon Sep 27, 2021 11:36 am Nog 'n vereiste is seker dat jy genoeg wapens moet beist om dit te reverdig.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2152
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Instapkluis vereistes
Dit is blykbaar so dat die DFO die bouproses moet volg, of op hoogte moet bly, of moet inspekteer. Dalk is dit n uitgedinkte reël, dit geld egter vir die meeste gevalle waarvan ek weet.
Hou dus n deeglike foto-rekord van die HELE bouproses, en werk met hoër standaarde as die SABS as dit kan.
Hou dus n deeglike foto-rekord van die HELE bouproses, en werk met hoër standaarde as die SABS as dit kan.
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1369
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Instapkluis vereistes
Dit was nog nooit 'n vereiste nieJ le Roux wrote: Mon Sep 27, 2021 11:36 am Nog 'n vereiste is seker dat jy genoeg wapens moet beist om dit te reverdig.