Instapkluis vereistes

Post Reply
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Instapkluis vereistes

Post by Chevvy SS »

Sover ek kon aflei, moet 'n betondak en SABS goedgekeurde deur gebruik word.

Is daar enige ander vereistes waarvan julle weet asb?
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1370
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Instapkluis vereistes

Post by Toxxyc »

Die SABS 953-2 spesifikasies het al die vereistes. Stuur my jou eposadres dan stuur ek die spesifikasies vir jou aan. Glo dit of nie, maar as jy met die wet wil saamwerk moet jy die specs by SABS KOOP teen 'n bedrag en ek dink dis onaanvaarbaar, so ek versprei dit gratis sover ek kan.
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: Instapkluis vereistes

Post by Dumbluck »

Hier is hy
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1370
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Instapkluis vereistes

Post by Toxxyc »

Oh dit werk om dit sommer hier te plaas ook. Ja dis hy. Daar is nogals 'n paar vereistes.
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Instapkluis vereistes

Post by PWV »

Toxxyc wrote: Wed Sep 22, 2021 10:14 am Die SABS 953-2 spesifikasies het al die vereistes. Stuur my jou eposadres dan stuur ek die spesifikasies vir jou aan. Glo dit of nie, maar as jy met die wet wil saamwerk moet jy die specs by SABS KOOP teen 'n bedrag en ek dink dis onaanvaarbaar, so ek versprei dit gratis sover ek kan.
Wat 'n belaglike storie.!!!
Zuku
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 300
Joined: Mon May 29, 2017 7:28 pm

Re: Instapkluis vereistes

Post by Zuku »

Toxxyc wrote: Wed Sep 22, 2021 10:14 am Glo dit of nie, maar as jy met die wet wil saamwerk moet jy die specs by SABS KOOP teen 'n bedrag en ek dink dis onaanvaarbaar, so ek versprei dit gratis sover ek kan.
Ek het my DFO gebel en gesê ek wil n instapkluis bou. Wat is is die spesifikasie. Hy het my epos gevra en aangestuur (dieselfde dokument) sonder enige probleme. So djou DFO moet jou dit gratis voorsien.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1370
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Instapkluis vereistes

Post by Toxxyc »

Jy het 'n nice DFO, want eintlik mag hy dit nie sommer net versprei nie (nie die oorspronklike dokument soos hierbo nie). Dit bly blykbaar die SABS se eiendom of so iets. Ek stem met Oom PWV saam, dis belaglik. Jy moet geld spandeer om seker te kan maak jy stem met die wet saam.
User avatar
Chevvy SS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3140
Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am

Re: Instapkluis vereistes

Post by Chevvy SS »

Baie dankie.
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Instapkluis vereistes

Post by J le Roux »

Nog 'n vereiste is seker dat jy genoeg wapens moet beist om dit te reverdig.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13576
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Instapkluis vereistes

Post by Capt. Yoda »

J le Roux wrote: Mon Sep 27, 2021 11:36 am Nog 'n vereiste is seker dat jy genoeg wapens moet beist om dit te reverdig.
Anders lyk jy soos n 30 handicapper wat by die baan met n nuwe toersak en iron covers op daag
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2153
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Instapkluis vereistes

Post by Ds J »

Dit is blykbaar so dat die DFO die bouproses moet volg, of op hoogte moet bly, of moet inspekteer. Dalk is dit n uitgedinkte reël, dit geld egter vir die meeste gevalle waarvan ek weet.
Hou dus n deeglike foto-rekord van die HELE bouproses, en werk met hoër standaarde as die SABS as dit kan.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1370
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Instapkluis vereistes

Post by Toxxyc »

J le Roux wrote: Mon Sep 27, 2021 11:36 am Nog 'n vereiste is seker dat jy genoeg wapens moet beist om dit te reverdig.
Dit was nog nooit 'n vereiste nie :P My skoonpa het syne gebou en toe al sy skietgoed daar binne gestoor. Ons het sommer daar binne gelaai ook, die hele setup met stoele en alles was gemaklik daar binne gewees.
Post Reply