2022 seisoen hoogtepunte
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
2022 seisoen hoogtepunte
Dagsê. Ongelukkig is die jagseisoen vir my ook nou verby, ek deel graag 'n paar hoogtepunte. Meeste wild het ek as beroepsjagter opgetree vir trofeejagters, maar het darem self ook 'n paar mooi bokke geskiet en 'n paar lekker groepe biltongjagters ook gehad.
Ongelukkig gooi Tapatalk bietjie my foto kwaliteit af.
Dankie vir almal wat deel was van die seisoen. Ook aan die liewe Heer wat die pad saam met ons stap en Sy hand oor ons hou.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Ongelukkig gooi Tapatalk bietjie my foto kwaliteit af.
Dankie vir almal wat deel was van die seisoen. Ook aan die liewe Heer wat die pad saam met ons stap en Sy hand oor ons hou.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Elande:
Ek was bevoorreg om die seisoen paaie te kruis met 'n paar besonderse eland bulle. Ek heg die mooistes aan. Op 39 duim was die een bul ook die langste wat ek nog gemeet het persoonlik.

Varke:
Ek het baie min vark gejag die jaar, maar hier volg 'n paar hoogtepunte. Ek kon gister middag darem 'n stoet beer skiet vir eie gebruik. Bietjie salami, kaaswors en russians vir vrieskas!

Buffels:
Die is my eerste seisoen met 'n gevaarlike wild lisensie en ek kon 'n paar pragtige buffel bul jagte begelei die seisoen.

Wildebeeste:
Ons het lekker baie van hulle gejag die jaar, biltong sowel as trofee. Die grootste bul het 31 duim gemeet, ongelukkig lyk die horings nie ewe lank op die foto nie. In werklikheid was hulle mooi simmetries.

Rooibokke:
Soos gewoonlik het ons baie van hulle gejag die jaar. Ek wou graag bietjie ooi getalle afhaal, maar die jagters het ongelukkig bietjie gesukkel en ek sou sê die rooibokke het die jaar se rondte gewen. Die wat ons omgedop het, het wel pragtige karkasse gehad. Ramme was nou weer heelwat makliker om om te laat bakkie ry.

Benoude boude:
Vanoggend het ek op 'n pofadder se stert getrap. Dat hy my nie gepik het nie is net genade!
'n Wildebees het my amper onderstebo gehardloop. Gelukkig het die glock se skote hul merk getref.
Een vlakvark beer was ook sterk oppad om my van my voete af te stamp, maar 'n kopskoot uit die 243 het hom kalmeer.
Daar het ook 'n swart mamba by my bakkie se venster ingepeul, maar ek was te besig om my onderbroek skoon te probeer hou om fotos te neem!

-
Carlc
- Sr. Member

- Posts: 271
- Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Mensig maar daai eland bulle is darem maar mooi. Ek sal glad nie omgee om so n trofee teen my muur te hang. Baie geluk met al die wild gejag Eduard. Dis voorwaar prima trofees daai.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Verskeidenheid spesies:
Hier is sommer so paar mooi bokke bo en behalwe dit wat ek reeds geplaas het.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Hier is sommer so paar mooi bokke bo en behalwe dit wat ek reeds geplaas het.

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Pragtig!!
Wat slag daai Rooibok ramme gemiddeld uit??
Wat slag daai Rooibok ramme gemiddeld uit??
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Die wat ons geweeg het was almal so 30-38kg. Ons het ongelukkig niks van daai 40+kg monsters die jaar geskiet nie.
Daai karkas foto is wel 'n ooi. Ek dink sy was 'n rapsie oor die 30kg as ek reg onthou.
Daai karkas foto is wel 'n ooi. Ek dink sy was 'n rapsie oor die 30kg as ek reg onthou.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Hoe klim daai Swart gevaar so by n ruit in ?
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Daai eland bulle is diep mooi.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Baie mooi en geluk Eduard.
Dankie vir deel.
Beste.
Dankie vir deel.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Mooi bokke en mooi foto's Eduard!!
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Baie geluk met n uitstekende seisoen Eduard
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5020
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Mooi seisoen ek hoop die slange plae minder volgende seisoen.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Baie Mooi Eduard!!!! Welgedaan!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Dankie julle
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Hoe presies hy ingekom het is ek nie seker nie. Ek het baie stadig gery (idle 2de) en op my foon getik. Toe my oog iets vang wat by die venster inkom. Ek het omtrent 'n oorval gekry. Ek wonder of ek nie oor sy stert gery het dat hy omgeswaai het nie. Hy was darem net deels in die bakkie en ook net vir 'n oomblik.ruaanb wrote:Hoe klim daai Swart gevaar so by n ruit in ?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Is n diep mooi Rooibok op daai eertse foto
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Joh joh daai tyd moet central locking nie aan wees nie…bly jy darem ongeskonde!Eduard Venter wrote:Dankie julleHoe presies hy ingekom het is ek nie seker nie. Ek het baie stadig gery (idle 2de) en op my foon getik. Toe my oog iets vang wat by die venster inkom. Ek het omtrent 'n oorval gekry. Ek wonder of ek nie oor sy stert gery het dat hy omgeswaai het nie. Hy was darem net deels in die bakkie en ook net vir 'n oomblik.ruaanb wrote:Hoe klim daai Swart gevaar so by n ruit in ?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
- saswart
- Sr. Member

- Posts: 482
- Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Netjies Eduard, daar is 'n hele klomp mooi diere daar!
-
partner
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Pragtig. Dankies vir die deel.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: 2022 seisoen hoogtepunte
Eduard, julle het n paar droom trofees geskiet.
Daai vlakkie met die comb over bly my gunsteling
Daai vlakkie met die comb over bly my gunsteling