Klein bokkie trofees.

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Klein bokkie trofees.

Post by Glocked »

Hierdie is nou iets wat so oor die laaste jaar of wat by my begin pla het, hier is 'n hele klomp netjiese duikers en steenbokke en ribbokke tussen julle manne !

Ek het nog nooit een van die klein bokkies gejag nie, maar wil baie graag. Van die pryse op die klein bokkies maak dit net glad nie vir my sin nie, maar sal graag van hulle darem wil jag, soos die meer "normale" duiker, steenbok en ribbokke dalk. Jag in Julie op 'n plaas naby Estcourt met goeie pryse op rooi ribokke, dalk is dit my "intro" !!
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5021
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Klein bokkie trofees.

Post by Frederik »

Glocked, jy gaan nie spyt wees nie veral as jy hoë standaard hou en probeer Roland Ward trofees jag. Baie uitdaggend.
Pryse is hoog op party masr dit is 'n spesiale jag.
Jy doen dit nie elke dag nie.
Post Reply