Wie hier in die Wes Kaap kan my asb help met Persie vet, of heel Persie skaap geslag?
Inboks my, dankie
Persie vet
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Persie vet
Hallo pel
My neef boer in die Sederberge, naby Clanwilliam met Persies. Ek kan by hom hoor... Dalk kan julle iets aanmekaarslaan?
WA my gerus. Ek kan sy nommer vir jou gee...
Hein Mostert
0833249683
My neef boer in die Sederberge, naby Clanwilliam met Persies. Ek kan by hom hoor... Dalk kan julle iets aanmekaarslaan?
WA my gerus. Ek kan sy nommer vir jou gee...
Hein Mostert
0833249683
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 459
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Persie vet
Jy kan maar Damera of selfs Meatmaster se stert vet ook probeer. Is naby Persie of het selfs pers gene reeds in.