Persie vet

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Persie vet

Post by JohanvB »

Wie hier in die Wes Kaap kan my asb help met Persie vet, of heel Persie skaap geslag?

Inboks my, dankie
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Persie vet

Post by HeinM »

Hallo pel

My neef boer in die Sederberge, naby Clanwilliam met Persies. Ek kan by hom hoor... Dalk kan julle iets aanmekaarslaan?
WA my gerus. Ek kan sy nommer vir jou gee...

Hein Mostert
0833249683
User avatar
Willie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 459
Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm

Re: Persie vet

Post by Willie »

Jy kan maar Damera of selfs Meatmaster se stert vet ook probeer. Is naby Persie of het selfs pers gene reeds in. ;D ;D
Post Reply