My elandbul wat ek verniet geskiet het na ek geskei is, my eerste kill na ek vrye man geword het.
Ek het die bul by Oom Tom Laas net buite Roetan geskiet en hy het regtig mooi diere by hom.
Elandbul
- PRIVATE RYAN
- Hero Member

- Posts: 534
- Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am
Re: Elandbul
fixedWimpie le Roux wrote: My elandbul wat ek verniet geskiet het na ek geskei is, my eerste kill na ek vrye man geword het.
Ek het die bul by Oom Tom Laas net buite Roetan geskiet en hy het regtig mooi diere by hom.
- Hugo
- Hero Member

- Posts: 1977
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm
Re: Elandbul
Like.PRIVATE RYAN wrote:fixedWimpie le Roux wrote: My elandbul wat ek verniet geskiet het na ek geskei is, my eerste kill na ek vrye man geword het.
Ek het die bul by Oom Tom Laas net buite Roetan geskiet en hy het regtig mooi diere by hom.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D
To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Elandbul
Private Ryan
Ek sien die vrye man storie het n streep deur is hy nou weer getroud lyk my net soos tipex op die screen

Beretta
Ek sien die vrye man storie het n streep deur is hy nou weer getroud lyk my net soos tipex op die screen
Beretta
-
300Winmag
Re: Elandbul
Geluk. Mooi bul daai. (Ek het self lekker by Oom Tom gejag - mooi vark daar
met die 6.5x55 geskiet)
met die 6.5x55 geskiet)
-
Wimpie le Roux
Re: Elandbul
Dankie dat ek reg gehelp is, ek het die eland vir die Kerk op Roetan geskiet en ek het die trofee gekry.
En nee LOL die man gaan nie gou weer in die huwelik tree nie so ja ek is vry.
Help my asb reg indien ek verkeerde dinge se PM my asb, baie dankie
En nee LOL die man gaan nie gou weer in die huwelik tree nie so ja ek is vry.
Help my asb reg indien ek verkeerde dinge se PM my asb, baie dankie
- Boesman
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm
Re: Elandbul
Hallo Wimpie
Ek dink nie daar's iets verkeerd nie, behalwe dat 'n paar van ons jaloers is op daai vryemangedagte. Behalwe as mamma gaan saamskiet.
Groete
Ek dink nie daar's iets verkeerd nie, behalwe dat 'n paar van ons jaloers is op daai vryemangedagte. Behalwe as mamma gaan saamskiet.
Groete
-
Wimpie le Roux
Re: Elandbul
Mense die wat jaloers is op die "vry" man glo my met mammie aan jou sy al is sy meeste van die tyd kwaai is jy nogsteeds beter af. Ek raai geen man of vrou aan om te skei tensy daar geweld in die huwelik is nie.
Onthou al is mamma/pappa kwaad in jou bed is hy/sy nogsteeds daar om teen in te kruip as dit regtig koud word!
Onthou al is mamma/pappa kwaad in jou bed is hy/sy nogsteeds daar om teen in te kruip as dit regtig koud word!