Geskiet by Okanenenbandi / Otjenga - nou Frans Ondangwa Lodge Noord van Otjiwarongo - Waterberg se kant toe.
Weatherby IV
338 Win Mag
250gr Nosler Partition
Zeiss Diavari 1.5-6x42
56" Bul
Mooi kudu's
-
immelmanw
Re: Mooi kudu's
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Mooi kudu's
Willem
Mooi bul.......
Mooi loop
Francois
Mooi bul.......
Mooi loop
Francois
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Mooi kudu's
Hallo Willem
Wat is die lengte van die koedoebul in jul winkel by Stellenbosch (Trofee natuurlik)?
Mooierige bul saam met daardie ou op die foto, wie is daardie ou , wil bekendterig lyk by tye

Mooi loop
MEERKAT

ha ha, dit is ek toe ek nog tyd gehad het vir jag en walk & stalk!MEERKAT wrote: Hallo Willem
Wat is die lengte van die koedoebul in jul winkel by Stellenbosch (Trofee natuurlik)?
Mooierige bul saam met daardie ou op die foto, wie is daardie ou , wil bekendterig lyk by tye![]()
Mooi loop
MEERKAT
Die kudu in die winkel het ek op Erindi geskiet, tussen Omaruru en Okahanja. Dit meet 58", het ongelukkig nie kamera gehad nie!
Groete
Willem
ps: een van die dae lyk en weer so!