Mooi kudu's

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
immelmanw

Re: Mooi kudu's

Post by immelmanw »

Geskiet by Okanenenbandi  / Otjenga - nou Frans Ondangwa Lodge Noord van Otjiwarongo - Waterberg se kant toe.

Weatherby IV
338 Win Mag
250gr Nosler Partition
Zeiss Diavari 1.5-6x42

56" Bul
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Mooi kudu's

Post by Francois Marais »

Willem

Mooi bul.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
MEERKAT
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm

Re: Mooi kudu's

Post by MEERKAT »

Hallo Willem

Wat is die lengte van die koedoebul in jul winkel by Stellenbosch (Trofee natuurlik)?

Mooierige bul saam met daardie ou op die foto, wie is daardie ou , wil bekendterig lyk by tye ;D ;D
Mooi loop
MEERKAT
immelmanw

Re: Mooi kudu's

Post by immelmanw »

MEERKAT wrote: Hallo Willem

Wat is die lengte van die koedoebul in jul winkel by Stellenbosch (Trofee natuurlik)?

Mooierige bul saam met daardie ou op die foto, wie is daardie ou , wil bekendterig lyk by tye ;D ;D
Mooi loop
MEERKAT

ha ha, dit is ek toe ek nog tyd gehad het vir jag en walk & stalk!
Die kudu in die winkel het ek op Erindi geskiet, tussen Omaruru en Okahanja. Dit meet 58", het ongelukkig nie kamera gehad nie!
Groete
Willem

ps: een van die dae lyk en weer so!
Post Reply