Lisensies

Post Reply
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Ag nee Fanie man, dis 'n blerrie gemors.

Sterkte om dit te probeer oplos, het ook al gehoor van gewere wat tegelyk aan twee verskillende eienaars uitgeryk is.

Phillip

Ek het gister weer geb?l en jy is reg, daar is skielik geen sprake van 'n backlog nie. Nou wonder ek net hoekom l? een stel dokumente dan al drie maande stil op een plek  ???
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

My een pel was netnou hier- hy se hy sit met dieselfde probleem :(
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Ok Fanie

Ek is jammer oor jou verlies, maar jy gaan my nou heel aand laat wakker l?  :'( :'( :'( :'(

Ek voel regtig vir jou, as vier mense in my nabye omgewing sulke goed oorkom maak dit my erg stress  :o :o :o

Ek sukkel reeds om detail van my haelgeweer reg te stel, die kaartjie s? Baikal, maar dis 'n Winchester.

My raad is dat hoe gouer hulle die aansoeke afhandel hoe minder sulke foute sal insluip  :police:

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Lisensies

Post by JPS »

24 FEB 2012 aansoek vir 375HH ingedien.

3 May goedgekeur en dit naddat hy vir 'n Maand lank in Kempton gele het.

Dit gaan defenatief vinniger daar by CFR.

Mooiloop
User avatar
jacojrdn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 311
Joined: Sun Nov 27, 2011 1:31 pm

Re: Lisensies

Post by jacojrdn »

JPS

Ek is van Mosselbaai. Ek het my wapen lisensie aansoeke reeds die 18 Aug 2011 ingegee en hulle het my die 8 st Maart laat weet dat hulle goed gekeer is.

Ek wag nou reeds  meer as twee maande vir die kaartjie om gedruk te word. Het al almal gebel, van die drukker in Pretoria, die kantore in die Kaap  en die polisie
in Mosselbaai. Hulle het my laat weet dat ek hulle moet kontak as die Lisensies nie teen die 20 st Mei gedruk is nie, sodat hulle kan vra vir n "re-print". Ek weet nie hoe wil hulle n "re-print" doen as die eerste kaartjies nog nie gedoen is nie.

Die dame in die Kaap het my ook gese dat die kaartjies van Pretoria slegs een maal n maand na die Kaap getuur word as hulle daar gedruk word.

Ek raak nou regtig moedeloos, want een van die lisensies wat ek voor wag is vir my .300 Win mag. Ek het my ou .300 van my naam laat af haal om vir die nuwe een aasoek te doen.

Die Jag in Nam kom nou vinnig nader en ek wil nie die Gemsbokke en Eland met die .303 aanvat nie, die afstande daar is altyd ver.

Wel, geniet die dag.

Jaco
S410 Air arms,.22 Anchutz,.22 Remington,.243 Win Musgrave,.303 Brit,Blaser R8 .223 Rem,R8 .300 Win Mag, 
R8 .375 H&H Mag, Tikka T3X CTR 6.5 Creed, CZ Rami 9mm.22 Beretta,9mm Walther P38,.44 mag 7.5 SS Ruger SBH ,S&W XVR 460,12 boor pomp.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Goeie nuus of slegte nuus  ???

Slegte nuus is dat my 243 aansoek nou al stil l? by CFR vanaf 9 Feb 2012  >:(

Goeie nuus is my .338 se aansoek is goedgekeur binne veertien dae van ek hom by my lokale DFO ingehandig het  :o :o :o {in die Vrystaat, hy was skaars 'n week in PTA en als is klaar  ;D ;D ;D

10 Mei ingehandig
24 Mei goedgekeur !

DANKIE S & O  8)

DANKIE VIR DAAI ROOI HUNTEX STEMPEL SAWJV  8)

Mooiloop
Marc
Last edited by Marc on Mon May 28, 2012 9:32 pm, edited 1 time in total.
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
kierriie
Full Member
Full Member
Posts: 126
Joined: Sun Jan 29, 2012 2:57 pm

Re: Lisensies

Post by kierriie »

Naand Manne
My 308 is goedgekeur. 7 weke nadat ek dit ingegee het by polisie kantoor. Het hom van dag gaan haal. Baie opgewonde om n paar skote te skiet. Was seker baie gelukkig. Jamer vir die ouens wat lank moet wag. My hart bloei vir julle.
.22 Tyrol
223 Howa
308 Remington sps varmint
38 spesial.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Lisensies

Post by Freek »

Manne ek het onlangs bel? in 'n 7x57 Musgrave Mod 90 wat minder as 'n pakkie rondtes deur sy loop het. Geweer lyk en voel nog soos nuut. Lisensie aansoek einde Maart 2012 in gedien en sopas nuus gekry dat die lisensie goed gekeur is (9 weke na indiening).

CFR, groot dankie vir julle uitmuntende diens - dit wil gedoen wees! Julle begin my stadig aan ooreed dat dinge goed aan die herstel is daar. Weet eending, dit gaan nie ongesiens deur nie.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

USER:G-force
Type:Section 16 for 30-06 and a .22 Pistol
Submitted:17-04-2012
Approved:29-5-2012
Assosiation:SADPA and SA Wingshooters
Area:Gauteng North
Dankie CFR.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

Ja nee Freek. ek sien almal kry liksense - behalwe ek.

My eerste  wapen wag ek nou al 9 JAAR.  Soos ek gese het dis nou al reeds iemand anders se gelisensieerde eiendom...
Die tweede een is nou al reeds 'n JAAR

Wie weet hoe lank nou nog.  Elke keer as ek met iemand daar praat dan gaan hulle nou eers dit doen en dit gaan soveel weke neem, en die' een sal nou dat doen en so neuk hulle aan.

Dit lyk my dis net die groen lisensies wat lewenslank geldig is wat hulle so gou moontlik wil vervang sodat hulle later jou weer met hulle kwaadaardigheid kan teister.  Die doel van die vreeslike (en onwettige) wapenwet is steeds om mense te ontwapen, nie om jou te 'help' nie.
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Lisensies

Post by Marc »

Mooi man Freek, dinge gebeur verseker nou weer daar bo.

Geluk G  ;)

Mag ek my verstout deur te laat weet dat daar 'n interne skrywe uit is in SAPS wat opdrag gee dat alle aansoeke binne twee weke afgehandel moet wees as hulle in PTA aankom  8)  Moet net nie s? julle kry die inligting by my nie  ;D ;D ;D ;D

Piet Skiet en Webwolf sal getuig  ??? of my reghelp as ek nou lelik jok  8)

As jy weer CFR bel s? hulle jy weet van die omsent brief, dalk net kry daai verlore seun sy huis  8)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Lisensies

Post by Freek »

Fanie, ek hoor jou en ek is totaal eens met jou gevoel. Aanvanklik het my herlisensiering (soos meeste) gesloer, jaar plus gewag voor dit eventualy afgehandel was. Verlede jaar aansoek gedoen vir nuwe 243 en binne 3 maande toe is alles af gehandel, en nou die 7x57 wat binne 2 maande deur is.

Glo my ek is skepties opgewonde maar ek voel dit is regverdig om krediet te gee waar dit toekom. Ek weet daar is baie manne wat vas geval het met hulle aansoeke en hulle het goeie reg om ongelukig te wees. Hierdie wapen eienaars het meer as hul kant gebring om by die vereiste regulasies te bly en nou is die hande af gekap. Ek hoop regtig iemand by CFR lees hier en besef dat ten spyte van die verbeterde diens wat nuwe aansoeke nou geniet, daar steeds baie ou was goed in hul kas l? wat dringend uit gesorteer moet word sodat ons hopelik eendag weer ten volle op hul diens kan staat maak.

Sterkte aan almal wat nog wag, moet asb. nie moed opgee nie. Bel gereeld en pla hulle, dis al hoe mens diens uit die lot gaan kry. Maak ook gebruik van SA JAGTERS EN WILDBEWARING VEREENIGING hulle het ook nogals 'n manier om aksie in daai CFR kantoor te kry.
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2328
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

Pretoria se lisensies vat nou so plus minus 3 maande indien jou bevoegdheid reeds deur is.Goeie goeie nuus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

Die eerste lisensie waarvoor ek aansoek gedoen het (voor die' fiasko) het twee weke geneem.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

Fanie wrote: Ja nee Freek. ek sien almal kry liksense - behalwe ek.

My eerste  wapen wag ek nou al 9 JAAR.  Soos ek gese het dis nou al reeds iemand anders se gelisensieerde eiendom...
Die tweede een is nou al reeds 'n JAAR

Wie weet hoe lank nou nog.  Elke keer as ek met iemand daar praat dan gaan hulle nou eers dit doen en dit gaan soveel weke neem, en die' een sal nou dat doen en so neuk hulle aan.

Dit lyk my dis net die groen lisensies wat lewenslank geldig is wat hulle so gou moontlik wil vervang sodat hulle later jou weer met hulle kwaadaardigheid kan teister.  Die doel van die vreeslike (en onwettige) wapenwet is steeds om mense te ontwapen, nie om jou te 'help' nie.
Fanie gaan kyk jou PM.
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

Dankie Gravitasie Krag,

Ek sal dit dalk opneem.  Enige verandering sal nou 'n verbetering wees.
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Lisensies

Post by Herman Venter »

Hi manne,
Wie bel julle om biki vuur onder die manne daar te maak? Ek bel gereeld daai algemene navra nommer maar daardie mense kan my glad nie help nie, my bevoegdheid le nou al van 24 April af om oorweeg te word, alles is klaar gedoen , dis al wat nou moet gebeur!

Enige hulp?

Groete
Herman
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Lisensies

Post by Gawie(13mm) »

Naand manne.
Ek was vanoggend uit my vel uit.
SAP het vanoggend gesms fat my 243 se liksens goedgekeur is.
Nuwe rekord vir die Paarl.
Presies vier weke geneem vandat ek hom op 30 April ingegee het.
Whoooooooooopi!!!!!!!!!!!!!
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Lisensies

Post by vlakvark1 »

7mm wrote: Naand manne.
Ek was vanoggend uit my vel uit.
SAP het vanoggend gesms fat my 243 se liksens goedgekeur is.
Nuwe rekord vir die Paarl.
Presies vier weke geneem vandat ek hom op 30 April ingegee het.
Whoooooooooopi!!!!!!!!!!!!!
Geluk man as jy hom gekry het wys n foto of 2 ;)
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Lisensies

Post by G-force »

G-force wrote: USER:G-force
Type:Section 16 for 30-06 and a .22 Pistol
Submitted:17-04-2012
Approved:29-5-2012
Assosiation:SADPA and SA Wingshooters
Area:Gauteng North
Dankie CFR.
Gister bel die dame my van die stasie af om te se sy het die kaartjies in haar hand sovel as my vrou s'n wat die selde dag goedgekeur was.
Dit was n volle sewe dae!
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
HeinrichPrinsloo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 314
Joined: Mon Apr 16, 2012 3:09 pm

Re: Lisensies

Post by HeinrichPrinsloo »

My drie kaartjies vanoggend opgetel
Don't get confused between my personality and my attitude

My personality is who I am, my attitude depends on who you are
User avatar
De beer
Full Member
Full Member
Posts: 127
Joined: Tue Apr 24, 2012 8:56 am

Re: Lisensies

Post by De beer »

Goeie more manne (ooms). Eks 22 jaar oud en het die kans gekry om n musgrave 30-06 by n oom te koop wat ek teminste kan bekostig. Ek het my competency sertifikaat maar nog nie die competency van polisie af nie. Ek het ook die geleentheid gekry om die 11 julie te gaan jag. Is daar miskien iemand wat iemand ken wat vir my kan reel om my lisensie proses vinniger te laat plaasvind. Asseblief as iemand kan help. Ek wil nie die geweer verloor nie. Groete Christiaan. 084 5agt2064een
Musgrave 30-06
Lee enfield 303
Airarms s400 FAC 5.5mm
User avatar
matewis
Hero Member
Hero Member
Posts: 1065
Joined: Thu Apr 12, 2012 10:52 am

Re: Lisensies

Post by matewis »

Hi Christiaan, My voorstel is koop die geweer by die oom en doen solank aansoek terwyl jy ook nog wag vir jou bevoegdheid vanaf SAPS. Jou plaaslike SAPS kan jou help met die proses. Dan verloor jy nie die geweer nie en jy spaar tyd deurdat die 2 aansoeke saam loop.

Dinge gaan wel vinniger maar 11 Julie is dalk bietjie optimisties. Moenie oorhaastig wees nie, vat jou tyd en wees 100% seker van die geweer wat jy koop, asook die volledigheid van jou motivering - jy wil h? alles moet so glad moontlik verloop sodra dit eers ingedien is.

Sterkte, geduld is maar aan die orde van die dag.
User avatar
webwolf50
Newbie
Newbie
Posts: 8
Joined: Tue May 15, 2012 8:35 pm

Re: Lisensies

Post by webwolf50 »

@ Marc, Piet Skiet

Hey Piet - ons ken ook mense , hoor!  ;D

Weet nie van die skrywe nie, maar my kontakte het wel genoem dat daar vuur onder die manne se XXXX gemaak is met betrekking tot goedkeuring en verwerking.  Ek het my .357 Lisensie in hand 4 weke na aansoek. Kan dus nie kla nie.

Daar is geen rede meer volgens 'n ( ?nsider) daar om lank te neem nie, maar dit kan ook afhang van die streek waarin die aansoek gedoen is. 


Groetnis
Oosie
H&K .45 USP Compact
Taurus .357
CZ 375 H&H
Howa .308
Accuracy Intl Ax .338 LapMag.
Beretta Silver Pigeon 2 Sporting - In wording
Blou Bul
Fanie

Re: Lisensies

Post by Fanie »

Al julle groot bekke wat kwansuis so gou liksense kry... praat twak - en hier is die bewys !

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/L ... e-20120620

Ek bel elke week en elke keer is daar nuwe beloftes en verwikkelinge.  NEGE f JAAR al !
Van AL my tyd wat hulle al gemors het, laat hulle vir my NET EEN DAG DAARVAN TERUGGEE !

Die poelieste se beheer oor die uitreik van wapen liksense WERK NIE,
Hoe kan onbevoegdes besluit ander is onbevoeg ???  Sonder bewyse ???
Post Reply