Elandjies

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
User avatar
blikkies
Newbie
Newbie
Posts: 45
Joined: Tue Jul 27, 2010 11:57 am

Re: Elandjies

Post by blikkies »

:o bitter mooi  :o

dai perd het lekker in modder gespeel.

groete
300Winmag

Re: Elandjies

Post by 300Winmag »

Ek sal hom graag met die boog wil skiet  8)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Elandjies

Post by BLOK »

Worshond

daai is nou wragtag n mooi eland, mooi blou, hare op voorkop en groot keelvel. Al wat ek nie van hom hou nie is hy steek in die tweede foto vir my tong uit, ek dink hy tart my. ;D ;D

Blok.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
300Winmag

Re: Elandjies

Post by 300Winmag »

BLOK wrote: Worshond
daai is nou wragtag n mooi eland, mooi blou, hare op voorkop en groot keelvel. Al wat ek nie van hom hou nie is hy steek in die tweede foto vir my tong uit, ek dink hy tart my. ;D ;D
Blok.
Ek sien !! Moet nie nonsens vat nie, kap hom net agter die blad!
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3646
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Elandjies

Post by JPS »

Ja nee, Dis nou wat man 'n "Blou" Bul noem.

Sal eendag as ek groot is ook sulke elendjie wil skiet..... so om saam daai klein varkie te gaan. ;D
boeta
Hero Member
Hero Member
Posts: 572
Joined: Sun Apr 19, 2009 12:01 pm

Re: Elandjies

Post by boeta »

Biker

Sorry dat ek nou eers raport.Klipies was al leeg en weggegooi ;Dnee man ek drik net roekeloos dis hoekom hy daar is ,maar hy is biekie klein miskien n 1l sal pas

boeta
An armed man is a citizen
An unarmed man is a subject
A disarmed man is a slave
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Elandjies

Post by Gerhard »

worshond wrote: Mooi Elandjies daai. Skoon Jaloers.

Wat dink julle van die Bull?
Image
Image
Daai is die tipe eland waarvan drome gemaak word.

Meskien as ek gelukkig is in Aug gaan ek kaans kry om die klas eland aan te tree met die boog...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
300Winmag

Re: Elandjies

Post by 300Winmag »

Ek dink hy maak my so bewe ek sal nie die boog getrek kan kry nie...
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Elandjies

Post by Gerhard »

300Winmag wrote: Ek dink hy maak my so bewe ek sal nie die boog getrek kan kry nie...
Nee wat,

Die Destroyer 350 met 450gr pyle met 125gr Slick Trick voor op...

As hy my broad side gee op 20 tot 30 yards val hy binne 60 yards.

Ek het jagter laas jaar af geneem waar hy jonger bul geskiet het met 67# boog op 18 yards en hy het reg deur geskiet met Slick Tricks.

Man moet net oppas om te laag te wil skiet want dan vang jy daai duk brisket... :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Elandjies

Post by Skolla »

Gerhard wrote: Nee wat,
Die Destroyer 350 met 450gr pyle met 125gr Slick Trick voor op...
As hy my broad side gee op 20 tot 30 yards val hy binne 60 yards.
Man moet net oppas om te laag te wil skiet want dan vang jy daai duk brisket... :o
Niks teen jou of enige iemand bedoel nie.
Ek hou my maar nederig tot die skoot klaar geloop het?
As daai groot dier voor jou staan en jy kry nie n mate van koors nie, dan het jy seker nie senuwees nie?
Skolla
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Elandjies

Post by Gerhard »

Skolla wrote:
Gerhard wrote: Nee wat,
Die Destroyer 350 met 450gr pyle met 125gr Slick Trick voor op...
As hy my broad side gee op 20 tot 30 yards val hy binne 60 yards.
Man moet net oppas om te laag te wil skiet want dan vang jy daai duk brisket... :o
Niks teen jou of enige iemand bedoel nie.
Ek hou my maar nederig tot die skoot klaar geloop het?
As daai groot dier voor jou staan en jy kry nie n mate van koors nie, dan het jy seker nie senuwees nie?
Skolla
Skolla,

Nee beslus is 'n man bewerig.

Wat ek geleer het is om te ontspan as die bokke in kom en diep asem te haal.

Hulle is normaal weg rustig en spandeer soms 30 min en langer by die water en sout so jy het meer as genoeg tyd en dan moet mens nie vergeet om diep asem te haal nie. Dis juis die min of baie vlak asem haaling wat jou laat begin bewe saam met die bietjie spanning.

Wat ek wel geleer het is as jy konsentreer om alles reg te doen en die pyl loop mooi dan begin die groot bewe.  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Skolla
Hero Member
Hero Member
Posts: 825
Joined: Thu Nov 26, 2009 2:25 pm

Re: Elandjies

Post by Skolla »

Gerhard wrote: Wat ek wel geleer het is as jy konsentreer om alles reg te doen en die pyl loop mooi dan begin die groot bewe
Daai is waar.
As die pyl geloop het is alle hel los.
Voel of jy gif ingekry het.

Skolla
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Elandjies

Post by Foxhound »

Dagse manne

Ek en n vriend van my is opsoek na jagplek vir eland, as julle van plekke weet wat redelikke billikke pryse het laatr weet my asb

ek self wil n koei of jongbul skiet vir vleis maar vriend so n kneuwel

Groete
Dassie
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Elandjies

Post by Yalair »

Fox

Kan vir jou dalk help dis nou nie Livingstone Elande nie, naby Kimberley die diere is in goeie kondisie, het nog nie die jaar se pryse bymekaargesit nie maar dit behoort billik te wees

Groete
Ben
User avatar
Foxhound
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 284
Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am

Re: Elandjies

Post by Foxhound »

Yalair

Dankie baie man, PM my jou kontakbesonderhede dan kan ek jou luitjie gee om jag te bespreek ens as dit reg is met jou

Dink ons kan seker n jakkie of 2 ook sommer op daai jag knyp

Maar laat weet maar en baie dankie vir die laatweet

Groete
Dassie
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Elandjies

Post by Yalair »

Fox
Het no ge pm maar hies hy nul ag 2 vier een een 4 sewe sewe twee as nog manne soek, het ook hartbees, blou willie dood beeste, swartwille bees, bles/springbok, zebra, rooibok, nie seker oor kudu. Plaas het omhein sert

Groete
Ben
Last edited by Yalair on Thu Jan 27, 2011 2:08 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Elandjies

Post by Yalair »

Sorry
Gemsbokke ook
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Elandjies

Post by Geno »

Hallo Oom Ben,
Kan oom dalk vir my die pryse PM asb?

Dankie,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 866
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: Elandjies

Post by Wielie Waps »

"Hallo Oom Ben"  hiehiehie
Hier kom 'n ding.
Geroer-nie geskud nie
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Elandjies

Post by Yalair »

Geno
Sodra dit opgedateer is sal ek dadelik opsit, gee net biekie kans dis my oom se wild en sal ek so gou as kan die goete bymekaarsit
Hallo Oom Ben,
As jy nou rerig wil kan jy my oom noem, maar is rerig nie nodig nie

Groete
(Oom) Ben
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Elandjies

Post by Geno »

Dankie Oom Ben. Ek is maar nog 'n wolbaard, dis hoekom ek oom s?. Groete, Eugene.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: Elandjies

Post by Yalair »

;)
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Elandjies

Post by Hugo »

Yalair,

Het jy masjien elande? Het jy dalk fotos van die bulle?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Truvelloman
Full Member
Full Member
Posts: 180
Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am

Re: Elandjies

Post by Truvelloman »

User avatar
Truvelloman
Full Member
Full Member
Posts: 180
Joined: Sun Jul 24, 2011 10:32 am

Re: Elandjies

Post by Truvelloman »

Hier is vi julle nog n link oor elande in die noorde van namibia, kyk maar gerus, massiewe bulle en baie fotos.
http://jaracal.com/http://jaracal.com/p ... ic.php?t=1

En as iemand jagplek soek in namibia vi sulke bulle, lat weet my, ons vat net 3 groeppe van 4 manne die jaar
Post Reply