Lisensies
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Lisensies
Tnx.. Pvdw Soos ek se dink ek dit was net so na n maand wat dit by cfr aangekom is dit goedgekeur..ek dink eintlik dat hulle regtig werk en hulle dinge agter mekaar gekry het hulle se hulle is n maand agter met die druk van kaarte
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Lisensies
Eish, klaarblyklik l? my aansoek nog by my plaaslike DFO al 3 weke later en sal eers miskien volgende week Woensdag gevat word Nelspruit toe...
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Lisensies
Ek het vandag gehoor my Sako 22-250 se lisensie is goed gekeur,dit was minder as n maand.Moet nou vir die kaartjie wag
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Lisensies
Geluk Fanie 17 hoe lank het hulle vir jou gese behoort jy te wag vir die kaart?
-
JoevR
- Full Member

- Posts: 218
- Joined: Tue Jun 14, 2011 4:55 pm
Re: Lisensies
My nuutste lisensies:
Ingedien op 8/9/2010 en 22/9/2010,
Altwee goedgekeur op 13/3/2011,
Ontvang wit kaartjies op 5/7/2011.
Dus amper 4 maande net om die kaartjies te print. Die SAPS verbeter, maar van 'n lae basis en het nog baie ver om te gaan.
As jy haastig is, doen aansoek vir tydelike magtiging.
My nuutste tydelike magtigings:
2 ingedien op 24/5/2011,
Altwee goedgekeur op 23/6/2011,
Doen self navraag op 5/7/2011 en ontvang Printout met SAPS stempel,
Altwee handelaars gee vir my die wapens,
Probeer telefonies navraag doen by CFR Pretoria oor wanneeer ek die SAPS 526 (amptelike goedkeuring) vorm sal ontvang, word van bakboord na stuurboord getransfer, lyk my dit is niemand se werk nie.
Ek het egter die wapens, die SAPS 526 kan maar op sy eie tyd opdaag. Sal laat weet wanneer dit gebeur.

6,5 x 58, 7 x 57 (x5), 8 x 57JS, 8 x 60J, 8 x 60JS, 8 x 68S, 9 x 57, 10,75 x 68, 25-06, 30-06, 7mm Rem Mag, 375 H&H Mag, 12 Gauge (x2), 22 LR (x5) 6,35 (x7) .38 Spec., .380, 9 mm P, .44 Mag
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Lisensies
Sy het gese ek moet oor n week weer navrae doen oor die kaart
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
Fanie, minder as 'n maandfanie17 wrote: Ek het vandag gehoor my Sako 22-250 se lisensie is goed gekeur,dit was minder as n maand.Moet nou vir die kaartjie wag
Dis goeie nuus on te sien soveel manne begin nou praat eerder van maande as jare se wag,
Peet
Work to live, don"t live to work
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
My 223 aansoek ingehandig op Woensdag 22 Junie 2011.
Nou net gebel en verneem dat die aansoek op Donderdag 7 Julie by hoofkantoor ingelees is. Dit was net oor die 2 weke.
Kom ons kyk hoe vorder my aansoek hiervandaan.
Peet
Nou net gebel en verneem dat die aansoek op Donderdag 7 Julie by hoofkantoor ingelees is. Dit was net oor die 2 weke.
Kom ons kyk hoe vorder my aansoek hiervandaan.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
driesdup
- Newbie

- Posts: 20
- Joined: Sun May 15, 2011 3:08 pm
Re: Lisensies
het in november 2005 aansoek gedoen vir hernuwing vir .22 en .223 en vir bevoegdheid en in september 2010 vir .308 nog niks gekry
.22 krico .223 bruno .308 sako
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5133
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lisensies
Dries dit lyk my die hernuwings suig erg aan die agterspeen. Almal kla daaroor maar ek voel weer hoe langer die hernuwings vat hoe beter want dit maak dat dit lanker gaan vat voor jy weer moet aansoek doen na jou 10 jaar siklus.
Die nuwe aansoekke lyk my gaan in 'n ander stroom. Ek het nou al van etlikke persone en handelaars gehoor wat praat van so paar maande dan is lisensie afgehandel.
Peet
Die nuwe aansoekke lyk my gaan in 'n ander stroom. Ek het nou al van etlikke persone en handelaars gehoor wat praat van so paar maande dan is lisensie afgehandel.
Peet
Work to live, don"t live to work
-
SS
- Jr. Member

- Posts: 65
- Joined: Wed Jan 26, 2011 2:25 pm
Re: Lisensies
Dagse manne
Eke het op 10 Des 2009 my competency en n nuwe aansoek vir 25-06 inggegee.. dit was afgehandel op 18 Okt 2010. Die kaartjie het so 3 weke gevat. alles net so onder 11 maande..
Toe het ekke op 1Mrt 2011 my nuwe aansoek vir 375 ingegee, die was goedgekeur op 7 junie 2011, 3 maande 6 dae verder!!
Die kaartjie is reeds geprint maar wag dat my DFO die batch gaan haal. Ekke het darem in tussen gereel gekry dat hulle vir my n tydelike liksens uitreik , het darem al die 375 die 9 Junie gaan haal.
Daar is defnetief verbeterings!!
Groete

Stefan Swarts
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
Glock 26 9mm, CZ .22LR, Tikka T3 Varmint 25-06 Rem, Tikka T3 Hunter 308win, Howa 1500 375 Ruger, Sako 85 375 H&H
- Foxcreek
- Hero Member

- Posts: 577
- Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm
Re: Lisensies
Het 1ste Maart 2011 aansoek vir 270 ingedien. Nou net gehoor dis 4de Julie 2011 goedgekeur. Wonder nou net hoe lank sal daai wit kaartjie vat om by die DFO op te daag?????????

Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
-
Biltongjagter
Re: Lisensies
Kry vandag SMS vanaf SAPD ivm bevoegdheidsertifikaat vir handwapen -
aansoek reeds in 2007 saam met hernuwings ingehandig.
Handwapen bevoegdheidsertifikaat al goedgekeur op 18/12/2010 - kaart vandag gekry.
Hernuwingslisensies ook volgens stelsel goedgekeur - geen lisensie kaarte beskikbaar - op navraag wanneer beskikbaar sal wees - 'try end Aagast again'
Net mooi 4 jaar en paar maande om tot hierdie punt te kon vorder!!!!!!!!

Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Lisensies
Biltong
JY is lucky dit kan dalk Aagast in die jaar 2150 wees
as hulle onthou van die knoppie die print knoppie. VIVA VIVA Bloody agent 
JY is lucky dit kan dalk Aagast in die jaar 2150 wees
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: Lisensies
Hys war my grrotbaasBeretta wrote: Biltong
JY is lucky dit kan dalk Aagast in die jaar 2150 weesas hulle onthou van die knoppie die print knoppie. VIVA VIVA Bloody agent
![]()
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Lisensies
Ek het 02/04/2007 aansoek gedoen vir hernuwing vir my .308. Polisie reken nee, die aansoek is laat (met 2 dae). Ek moet wag vir 'n hofuitspraak sodat hulle my kan vervolg. Ek los toe die hele storie en gaan aan met die groen kaartjie. Ek kry vandag uit die bloute 'n oproep van die DFO om my kaartjie te gaan haal. Sy vertel toe dat sy intussen besluit het om die aansoek te prosesseer...... 4 jaar, 3 maande en 10 dae, SAP jou beauty!
Goed, beter, 6millimeter!
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Lisensies
Ek het my lisensies vandag gaan optel net so onder 2 maande glad nie sleg nie
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Lisensies
my 2de Haelgeweer se lisensie aansoek was die 9de Junie ingehandig en gister uitgereik.Nou die lang wag vir die kaart.
ek het 'n lisensie wat in Maart al goedgekeur was en steeds geen lisensie kaart nie....
ek het 'n lisensie wat in Maart al goedgekeur was en steeds geen lisensie kaart nie....
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Lisensies
Bel hulle en hoor waar is die kaarte n week na my aansoeke goed gekeur is het ek die kaarte by my dfo gaan optel..of meskien is ek net moer gelukkig 
- Verkenner
- Jr. Member

- Posts: 89
- Joined: Fri Jun 03, 2011 7:49 am
Re: Lisensies
Wonderweke gebeur regtig[/b]
;DVandag is my lisensie van my Howa 300wm goedgekeer.

7 lange maande se wag.
Groete
Verkenner
7 lange maande se wag.
Groete
Verkenner
Groete
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
Verkenner
MAAK ELKE SKOOT TEL
Howa 300WM, 22 Krico
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Lisensies
Geluk geniet hom
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3529
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Lisensies
Nee wat nous ek gatvol!!! Ek wag nou al amper 4 dae!! En nog niks

Hahaha ai ek weet nie hoe ek die tyd om gan kry nie!!
Groetnis
Hahaha ai ek weet nie hoe ek die tyd om gan kry nie!!
Groetnis
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
- james 303
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Fri Aug 13, 2010 7:23 am
Re: Lisensies
Ek het maar boeke gelees en maar gekyk wat se die ouens. .Ek kon ook nie wag nie twee is tuis en ander een wag ek net vir die kaart..byt vas hulle gaan jou nog suprize
- Christo Els
- Sr. Member

- Posts: 430
- Joined: Wed Aug 04, 2010 12:33 pm
Re: Lisensies
Ek het gister my aansoeke ingegee vir nuwe wapen.
Ek hom gevra wanneer kom hulle my kluis besoek en soos ek geweet het, het hulle nie voertuie nie.
Wel ek het hom gelaai in my motor en sommer die inspeksie gaan doen.
Hy s? hulle sal hom teen volgende week aan stuur na dfo provinsiaal.
Ons sal sien hoe lank vat hy

Champions keep playing until they get it right
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
303 Lee Metford
222 Sako
243 Brno
Blow Pipe (Pea Shooter)
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: Lisensies
Ek het my laaste lisensie vir 22-250 sako net onder 4 weke gewag vir die goed keuring en nog so lank vir die druk van die lisensie,totaal omtrend 7 weke,was baie verbaas.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo