Cobus ek het mos al gesê ek glo daar aan om dinge prakties te leer.
Soos jy weet steel ek met die oog en oor
Die slegte gewoontes weet ek nie so lekker van nie
Dankie leer meester.















Taffie ek stem saam - klink buitendien nie of hy hoef te lees nie, maar ons sal graag wil luister al is dit ook in Ingels op die radio.tafjak wrote:Alan
Dink die ou kan nou afrikaans lekker lees - die res hoef hy nie oor te worry.
Mooiloop



Prohunt wrote:Hallo Alan,
Ja ek moet sê ek sal ook nogal daarvan hou as ons vir John kan kry om hier te kom deelneem. Hy is immmers ook die man wat my so rondom 1999 (as ek die jaar reg onthou) aan jakkalsroep voorgestel het. Ek het ook my eerste CD by hom gekoop en hy het my toe van Heinrich vertel vanwaar ek toe die fluitjies gekry het.
Wat interessant was is dat hy 'n stappie verder gegaan het en selfs aangedring het dat jy jou hande moet toemaak (handskoene of iets) en dat jy gekamoefleerde of donker klere moet dra. Hy was ook 'n voorstaander dat jy 'n gesigmasker moes ophê as jy roep. Ek het een dag in sy huis by hom gestaan (onthou dis nou hier rondom die jaar 2000) terwyl hy klanke gemeng/gesuiwer het en hy was baie goed daarmee. Hy het ook fluitjie roep lekker verstaan!!
Seën
Johan
Boskamper wrote:My 2c n 1-1 leer, saam met n pro, dink ek sal beste werk, en stilte, "KYK EN LEER" en (let op in die klas)
Ons kyk almal Animal planet en discovery, het nog nooit n dier wat sy kleintjies leer jag "hoor" praat nie, Hulle kry net n kyk dan weet hulle.
Hier wil ek byvoeg, en (moenie klip gooi nie) sigaret rook ruik wind op, met min wind en windstil dag trek klank 3x verder.![]()
![]()
![]()
![]()


Ai Henry,Henry 7 wrote:Ek weet nie of die opvoedingsding by boere gaan werk nie alhoewel dit 'n baie goeie idee is! Hier by ons is 'n ou wat reken ons is mal toe ons hom saam nooi na 'n kursus toe-hy het al die "tools" en erken hy verloor 100+ lammers per jaar. Tog neem hy deel aan voorsitte maar sê dis te duur om kursusse te doen!
Henry

tafjak wrote: Die manne begin lekker gesrls, al self so 2 of 3 keer probeer reply en elke keerweer uitgevee. Sal nog so rukkie duur voordat ek die soldate in 'n ry kry.
