Eerste Jag vir die jaar

Display your bragging rights here/ Plaas jou grotes hier.
Post Reply
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Eerste Jag vir die jaar

Post by JPS »

Hi

Was gelukkig genoeg om die naweek van die 5de en 6de April so bietjie in die veld te wees.

Tweede foto is van my seun se eerste Blesbok geskiet op 235m met 30-06. Sy eerste skoot oor die 70m merk op wild aangesien hy nog net in die bosveld gestap en jag het tot dusver, was so bietjie op my senuwees maar hy het perfekte bladskoot geskiet en die bok het net so 30m gegaan voor sy grond toe is. Jammer oor al die bloed op die foto.

Eerste foto is van my blesbok geskiet met 25-06 op 272m.

Kon ook vlakvark en Springbok kry en dan ook 'n eerste vir my 'n Jakkals. Foto van jakkals is op vriend se kamera sal eers Vrydag by hom kry by Huntex.

Lekker jag die jaar manne, my rekening is oop ;D

Mooiloop
JP
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Eerste Jag vir die jaar

Post by vlakvark1 »

Geluk aan jou en jou seun JP.
Ek dink dit moet enige pa se hart warm maak as sy kind n eerste bok skiet
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Eerste Jag vir die jaar

Post by theedge »

BAie geluk
jamalley
Hero Member
Hero Member
Posts: 630
Joined: Mon Jan 14, 2013 4:29 pm

Re: Eerste Jag vir die jaar

Post by jamalley »

Baie geluk, mooi gedoen
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13654
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Eerste Jag vir die jaar

Post by Geno »

Geluk manne, mooi gegooi!
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Riaan Beeslaar
Hero Member
Hero Member
Posts: 678
Joined: Tue Mar 05, 2013 9:09 am

Re: Eerste Jag vir die jaar

Post by Riaan Beeslaar »

Baie geluk aan jou en jou seun.
Dit maak darem 'n Pa se hart warm as jy jou seun se eerste bok met hom kan deel

Groete
Riaan
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3653
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Eerste Jag vir die jaar

Post by JPS »

Dankie Manne, ja nee was 'n voorreg en baie lekker om so vroeg al in die veld te kom.

Groete
JP
PS. Die mannetjie het darrem al 'n hele paar bokke geskiet maar alsin die Bosveld.
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Eerste Jag vir die jaar

Post by FHM »

Mooi gegooi JPS en jnr! ;)
Daai knaap lyk sommer baie in sy noppies met die bok ;)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
Post Reply