58" Buffel
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
58" Buffel
Kan iemand help met die foto's plaas asb.
Hello everyone!
This Buffalo was hunted yesterday on Chattaronga. It is one of the biggest five buffalo ever hunted of all time.
It measured 58 inches in spread, 11inch bosses.
Thought you will enjoy seeing this!
All the best!!!!.
Hello everyone!
This Buffalo was hunted yesterday on Chattaronga. It is one of the biggest five buffalo ever hunted of all time.
It measured 58 inches in spread, 11inch bosses.
Thought you will enjoy seeing this!
All the best!!!!.
Last edited by Arnold van Wyk on Wed Mar 30, 2011 8:28 am, edited 1 time in total.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 58" Buffel
Pragtige lang horings, maar ek verkies 'n mooi ryp boss voor ek die lengte vat.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 58" Buffel
Goeie genade.......
Wonder wat ou Cyrril vir daai outjie betaal het ;D
Wonder wat ou Cyrril vir daai outjie betaal het ;D
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: 58" Buffel
Ek stem 100% saam Spekieries! Daar is niks mooier as n bul met diep draaie en n graaot harde boss nie, soos hulle se, 'lengte te lie altyd nie!'.
Life's a journey, enjoy the ride!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 58" Buffel
Shindzela (Pierre) wrote: Ek stem 100% saam Spekieries! Daar is niks mooier as n bul met diep draaie en n graaot harde boss nie, soos hulle se, 'lengte te lie altyd nie!'.
Ek stem saam julle. Gee my daai 17" Boss met 45" spread!!!!!spekieries wrote: Pragtige lang horings, maar ek verkies 'n mooi ryp boss voor ek die lengte vat.
Goed, beter, 6millimeter!
- Shindzela (Pierre)
- Full Member

- Posts: 156
- Joined: Sat Jan 09, 2010 9:07 pm
Re: 58" Buffel
Ek dink ek moet vir tik en spel lesse gaan!
DIEP DRAAIE EN GROOT HARDE BOSS EN LENGTE TEL NIE ALTYD NIE
DIEP DRAAIE EN GROOT HARDE BOSS EN LENGTE TEL NIE ALTYD NIE
Life's a journey, enjoy the ride!
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7548
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: 58" Buffel
Manne
Dit is ook nie my idiee van die perfekte buffel nie! Maar kom ek se een ding, as ek daai meneertjie wel raakgeloop het kan ek jou belowe ek sou hom nie gelos het nie! Sal moet aanbou om hom op die muur gemonteer te kry!
Groetnis
Wouter
Dit is ook nie my idiee van die perfekte buffel nie! Maar kom ek se een ding, as ek daai meneertjie wel raakgeloop het kan ek jou belowe ek sou hom nie gelos het nie! Sal moet aanbou om hom op die muur gemonteer te kry!
Groetnis
Wouter
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: 58" Buffel
Stem saam oor die bosses
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 58" Buffel
SpellingStefan764 wrote: Goeie genade.......
Wonder wat ou Cyrril vir daai outjie betaal het ;D![]()
Ekt bedoel ek wonder wat sou Cyrrril Ramaphosa vir dai yster-bul lewend betaal het??
Ek moet ook bieg, die ou sou ook maar gesneuwel het voor my roer, eks met min tevrede..
Baie mooi bul en wys n ou nou net, daai "Monster-Trofees" kom wel nog voor
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 58" Buffel
Wragtig mooi lang horings, ek is ook eerder vir die big bosses, maar sal glad nie nee se as die kalant verbykom nie. Terloops ek wonder hoeveel man tussen daai horings kan inpas as hy op storm kom? 
Blok
Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: 58" Buffel
Glo ek sal darem glad nie enige weerstand teen die selfbeheersing kan bied(die vinger sin) as ek so man raakloop nie.
Maak mooi!
Maak mooi!
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
JOHANNIC
- Hero Member

- Posts: 725
- Joined: Tue Feb 16, 2010 6:25 pm
Re: 58" Buffel
Waardeer die een daar is nie baie van hulle nie,en dalk sien ons nie weer so meneer in ins leeftyd nie.
Mooi bly maar mooi

Mooi bly maar mooi
Biebers
Need for speed
Need for speed



