Toets van knaldempers en tromp remme
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Jip Pieter mag maar met yster werk.
Ek voel ook maar minderwarig om my CV op te sit en hoop dat hy vir die agtergeblewenes ook aalmoese gee.... Daai slipper van hom het noudiedag pragtig gewerk op die 243 van my!

- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
is die finaliste al bekend?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Wally (meerkat) het ook aangedui hy sal ook wil toets, so kom ons gee kans dat hy en enige ander volunteers hulle claim afsteek en dan kan julle maar self besluit wie die toetswerk moet doen.
Enige volunteers om die keuring te doen of te lei? S? so teen die ende van die week?
Dankie
Pieter

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Dankie Pieter
Ek wag in spanning!
Groetnis
Ek wag in spanning!
Groetnis
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Piet Breedt
Daai scope is n lynx 8X56 met die verdunde kruishaare in, hy kom al so 9 jaar saam met my sonder enige probleeme.
Gerrit Visser
Daai 223 is n sako wat nog een van daai 3skoot los magesyne het
. Hy het nou sy 5de trovello loop op en skiet darem so n 10mm gropering op n 100 meter met hom. Ek het net vir my n ander kolf laat bou sodat die ding net lekkerder pas. Ek skiet net 60gr sierra holpunte met so 23.9 gr S321 kruit agter hulle.
Daar is niks snaaks aan die roertjie nie,en so skiet ek alles van klein tot groot met hom (of sal ek se "van dag oud tot stok oud
).
Ek dink as jy kruit agter n klip in gooi skiet daai roer hom ook reguit

Groete Dawie
Daai scope is n lynx 8X56 met die verdunde kruishaare in, hy kom al so 9 jaar saam met my sonder enige probleeme.
Gerrit Visser
Daai 223 is n sako wat nog een van daai 3skoot los magesyne het
Daar is niks snaaks aan die roertjie nie,en so skiet ek alles van klein tot groot met hom (of sal ek se "van dag oud tot stok oud
Ek dink as jy kruit agter n klip in gooi skiet daai roer hom ook reguit
Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Dawie, ek het gedink dit is n Lynx 8 x 56. Ek het ook nog so enetjie in my kas. Wat se twist loop is die Truvelo?
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Dawie D
Wat is die twist rate van jou loop en die spoed wat jy kry met die 60gr

- Taylor
- Full Member

- Posts: 125
- Joined: Tue Nov 17, 2009 1:35 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Baboonstalker
Ek het darm nou met aandag gelees aan almal se cv`s, vernaam Piet s`n, en ek weet nie of ek my cv hier moet opsit nadat ek al daai sertifikaate en jaar weners ens. gelees het.
Ek sal graag wil deel wees, ek gebruik tans kd van Ralph Badenhorst van Ermelo, en ek is mal oor hulle. Ek gebryk hulle op my 223 en 243, hulle werk uitstekend.
Ek skiet genoeg blikke kruit en baie pakkies punte uit in n jaar, ek oes ook op aanvraag, maar nie soos die manne wat 500- 600 bokke n nag skiet nie. Ek leef my passie in die lewe uit as toegewyde jagter en sportskit , en is deel van SA Jag Heidelberg.
Indien ek kwalifiseer , sal ek my 7mm rem mag wil gebruik vir die toets.
Sterkte met die keerings vir die manne wat jou produk moet toets, en ek hoop dat jy goeie resultate sal kry wat insiggewind sal wees.
Groetnis Taylor.

Gooi daai lood reguit !!!!
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Piet en Baretta
Dis n 1/12 twist en ek kry so 3100 v/s uit hom uit
Dis n 1/12 twist en ek kry so 3100 v/s uit hom uit
As ek jou sien gaan jy val
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Dawie, hoe lank is daai loop van jou? (23.9gr S321 klink vir my so min)
- Dawie D
- Hero Member

- Posts: 548
- Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Arnold
Hy is so net oor die 26 duim
Hy is so net oor die 26 duim
As ek jou sien gaan jy val
- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
OK Manne, dit is sulke tyd.
Ek gaan twee "Polls" op aparte drade oopmaak, een vir die knaldempers en een vir die trompremme.
Ek het gou deur die posts gelees en neergeskryf wie waarvoor gevolunteer het en plaas die name so op die lyste. As daar nog iemand is wat wil handopsteek, of ek het jou op die verkeerde plek, laat weet my sodat ek dit kan regmaak.
Die KD's sal beskikbaar wees in swart en Stainless afwerkings, maar die trompreme vir eers net in Stainless.
Die stembus is vir 3 dae oop en die 3 met die meeste stemme in elke bus vat die koek.
Elke lid op die forum is geregtig om een maal te stem vir die knaldempers en een maal vir die trompremme.
Sterkte en dankie vir julle belangstelling.
Pieter "baboonstalker"
Hier is foto's van my eie tromprem en knaldempers. Ek het 'n paar veranderinge aangebring by die nuwe modelle om hulle daardie vlymskerp "edge" te gee.

Last edited by baboonstalker on Thu Dec 01, 2011 9:13 pm, edited 1 time in total.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Dit is pragtig, 'n hoe vorm van kuns!
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Poena
jy praat my taal. moet d? ek sit ook kwylbek en kyk na hoe mooi dit is.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]

- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
PRYSE, PRYSE, PRYSE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :'(

- baboonstalker
- Hero Member

- Posts: 692
- Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Gee net 'n kansie dat ons die toetse doen en produksie aan die gang kry.PRYSE, PRYSE, PRYSE!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Julle sal die eerstes wees om te hoor sodra ek reg is.
Pieter
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Asb. Ek is in die mark vir een. Stuur maar pm met prys dat ek kan begin spaar. Dankie.
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Tromp rem lyk baie mooi en lekker kompak teen die knaldemper.
Hou ons asb op hoogte met die werking en die pryse

.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Enige verslae oor die KD? Ek wag nou baie lank vir dit en pryse, selfs ongeveer wat die prys sal wees!!! 
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Gie pryse is al lank al beskikbaar. Kyk onder Baboonstalker Knaldempers
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4596
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Dok, ons moet tog net vir die manne ook se dat as hulle n knaldemper koop ook onthou om dit saam te vat jagveld toe 
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
James
Ek het self al daai een oorgekom. hahaha

"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- grumpy
- Hero Member

- Posts: 2772
- Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am
Re: Toets van knaldempers en tromp remme
Dankie dok, het hom gekry! 