Janus het mos n Disco! Sy garage is mos ver van die kamer af!
Laat my dink aan die storie toe ons die laaste rooibaaitjie op die skip sit op pad na Engeland na die boereoorlog en een van die etters wat toe skree "Julle sal nog kom!" Wragtag in 1960 toe land die eerste Land Rover toe hier!
Groetnis
Wout
PS. Is daar n Land Rover bakkie wat 200km/h kan doen? Ek bedoel nie n mynskag nie!













