Toyota L/Cruiser

Enige stories/navrae ens ivm nag oes/skiet
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Wouter Roets »

Steef

Janus het mos n Disco! Sy garage is mos ver van die kamer af!

Laat my dink aan die storie toe ons die laaste rooibaaitjie op die skip sit op pad na Engeland na die boereoorlog en een van die etters wat toe skree "Julle sal nog kom!" Wragtag in 1960 toe land die eerste Land Rover toe hier! ;D

Groetnis
Wout

PS. Is daar n Land Rover bakkie wat 200km/h kan doen? Ek bedoel nie n mynskag nie! ;) n Gelyke pad met geen wind van agter nie. 
RUGER;2xSR9C,SR1911,44RemMag,12br,22LR,SR22,SR556,223AI,22-250AI,6mmCM,243AI,25-06AI,6,5CM,RPR6,5CM,7-08,7x57AI,7mmRemMag,308Win,30-06AI,300WinMag,338WinMag,338Lapua,9,3x62,375Ruger,375H&HAI,416Ruger,416Rigby,458Lott,505Gibbs.
User avatar
G-force
Hero Member
Hero Member
Posts: 2350
Joined: Wed Jul 20, 2011 6:31 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by G-force »

Skiet twee van die goed in die koppies.
Image

Dan laai jy altwee op jou van dan lyk dit so.
Image
Image
Image
Image
Image
Klein klein jakkalsies krap
En daai klein klein jakkalsies maak
Dat ek in my stoel rondkrioel
Is dit hoe n broek vol miere voel?
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Dawie D »

Manne manne manne, Julle rave so oor julle Cruisers het julle dan nognie van die 2.7 4x4 gehoor nie?????dis mos n l/cruiser se baas :angel:
As ek die dag leer hoe om n foto te laai sal ek julle wys hoe daai bakkies dit kan vat.

Nou ja nou is die gala seker aan ne.

Groete Dawie
As ek jou sien gaan jy val
Corrie du Preez

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Corrie du Preez »

LAND CRUISER = LANDROVER RECOVERY VECHILE.
HY'S N YSTER OF HOE PONKIE

CORRIE
User avatar
Karl Stumpfe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Karl Stumpfe »

Frank, we have loaded 2 buffalo and 9 people on a lowly Land Rover before... We had seroius "power steering", but made it back to camp...

Here I am loading the first of 2 buffalo bulls. No problem climbing out of that ditch again...
Image
Karl Stumpfe
+264811285416
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Gerhard »

Netjies Karl,

Het jy fotos van die hele vrag ?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by douw »

Karl Stumpfe wrote: Frank, we have loaded 2 buffalo and 9 people on a lowly Land Rover before... We had seroius "power steering", but made it back to camp...

Here I am loading the first of 2 buffalo bulls. No problem climbing out of that ditch again...
[img width=560 height=371]http://i58.photobucket.com/albums/g274/ ... 050498.jpg[/img]
??? ???
verstaan nie so lekker die lowly land rover, ek sien dan net 'n cruiser?

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Dawie D »

Ek wonder self, waar mis ek dan nou die punt ??? ???
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Dawie D »

Manne so laai jy n Toyota

Image

Daar is 24 swartwildebeeste op die bakkie en 7elande,14 Rooihartebeeste, 9 blesbokke en 3 springbokke op die wa  ;D

Image

En 71 springbokke
As ek jou sien gaan jy val
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by douw »

Liewe ouers!!

Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Karl Stumpfe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Karl Stumpfe »

Dawie en Douw, die storie wat ek vertel het was in 2001 of 2002. Ek het my eerste Cruiser eers in 2005 gekoop. Ek sal soek vir die oorspronklike Landie foto, ek het een geneem (daai tyd nog met Pentax 35mm SLR).

ek moes by noem dat die vorige foto vroeer die jaar geneem is, nadat ek breins gekry het en net Cruisers ry... LOL

Gerhard, nee ek dink nie iemand het die vol vrag afgeneem nie, maar die onderste foto vertel darem ook 'n storie... (selfde Cruiser as op ander foto...)

Image
Last edited by Karl Stumpfe on Thu Dec 29, 2011 12:37 am, edited 1 time in total.
Karl Stumpfe
+264811285416
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Gerhard »

Karl Stumpfe wrote: Dawie en Douw, die storie wat ek vertel het was in 2001 of 2002. Ek het my eerste Cruiser eers in 2005 gekoop. Ek sal soek vir die oorspronklike Landie foto, ek het een geneem (daai tyd nog met Pentax 35mm SLR).

ek moes by noem dat die vorige foto vroeer die jaar geneem is, nadat ek breins gekry het en net Cruisers ry... LOL

Gerhard, nee ek dink nie iemand het die vol vrag afgeneem nie, maar die onderste foto vertel darem ook 'n storie... (selfde Cruiser as op ander foto...)

[img width=560 height=373]http://i58.photobucket.com/albums/g274/ ... _10982.jpg[/img]
Karl,

Ek het lank terug op AR so n foto van n Cruiser gesien.

DC met skiet raam en 2 buffels op...

Gedink dit is dalk joune.

Mooi Ollie op die Cruiser.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Boesman
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Sat Jun 05, 2010 11:03 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Boesman »

Ja, vrinne, vandag word daar nog net een werksbakkie gebou en dan ry hy nog lekker ook.
User avatar
Karl Stumpfe
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 81
Joined: Thu Dec 23, 2010 1:37 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Karl Stumpfe »

Soos Francois Marais se broer altyd s?,: "Daar is net 2 goeie jag bakkies, 'n ou Cruiser en 'n nuwe Cruiser..."
Stem 110% saam Wittes!

Ja Gerhard, ek kon so foto ge-post het al, maar kry nie nou so een nie, het baie fotos verloor met hard drive crash vroeer vanjaar. Sal deur my photobucket account gaan blaai, dalk is hy nog daar...
Karl Stumpfe
+264811285416
User avatar
Berg-Bewer
Full Member
Full Member
Posts: 110
Joined: Tue Mar 23, 2010 9:48 am

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Berg-Bewer »

Dawie D wrote: Manne so laai jy n Toyota

[img width=560 height=420]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... C00602.jpg[/img]

Daar is 24 swartwildebeeste op die bakkie en 7elande,14 Rooihartebeeste, 9 blesbokke en 3 springbokke op die wa  ;D

[img width=560 height=420]http://i1110.photobucket.com/albums/h45 ... C00597.jpg[/img]

En 71 springbokke
Dawie hoeveel bokke hang en hoeveel agterop?

Groete Ben Bruwer
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Dawie D »

Berg B

Daar waar ek hierdie bokke geskiet het is n klomp motorhekke so ek kan net 2 bokke op n haak hang anders bly van hulle parte agter by die motor hekke en daar is net 13 haake op n kant en dan moet die anders maat agterop ry.
As ek jou sien gaan jy val
Beer (Christo)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1150
Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Beer (Christo) »

Eendag as ek groot is sal ek ook 'n LC he. Vir nou is my Hilux 3.0D4D meer as genoeg vir stadsjapie gebruik
User avatar
Chris101
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 390
Joined: Fri Dec 19, 2008 11:25 am

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Chris101 »

Dawie en francois

Het julle nie dalk n naderfoto van jul deurrest wat kan afhaal.

101
Knou die gediertes AF.
Speek
Newbie
Newbie
Posts: 9
Joined: Sun Sep 04, 2011 8:37 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Speek »

OOM Dawie                     

Ons weet maar OOM kan n bakkie so laai en daai bakkie hey die krag.



Speek
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Francois Marais »

Chris

Ek ht my Cruiser se voorruit verander, hy haal uit, so ek skiet reguit vorentoe, en nie teen die kant uit nie....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Toyota L/Cruiser

Post by JACQUES BOTHA »

ONVANPAS MISKIEN
EK HET DIE VAKANSIE SO  BIETJIE LANGPAD GELOOP--IETS WAT MY OPGEVAL HET...NOU NIE SLEGS BAKKIES NIE, MAAR DIE LUUKSE GROOT SPORTNUTS VOERTUIE..
DIE GROOSTE GETAL VAN HULLE VAN "LANDROVERS" DAARNA FORTUNERS EN DAN CRUISERS...WONDER WAT GEBEUR IN DIE MARK DAT DIE GROOT KARRE OP DIE PAD MEESTAL TUSSEN BLOEMFONTEIN EN MOSSELBAAI LANDROVERS WAS?????????????
IEMAND DALK DIE ANTWOORD DALK OMDAT HULLE NET OP DIE TEERPAD BLY?
gROETE
JACQUES
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Toyota L/Cruiser

Post by grumpy »

Hulle het specials op al die voertuie, hulle wil ontslae raak van die goed. Jy kry mos n hond met die naam Rover saam!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!  ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D ;D
User avatar
Dawie D
Hero Member
Hero Member
Posts: 548
Joined: Tue Sep 01, 2009 7:52 pm

Re: Toyota L/Cruiser

Post by Dawie D »

Jacques

Jy behoort mos te weet as daai landrovers van die teerpad af draai, is dit die einde van daai ou se vakansie want dan breek daai goed :angel:  ;D
As ek jou sien gaan jy val
Post Reply