skaap skiet
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
skaap skiet
4 Horing skaap te skiet in die prieska omgewing as iemand dalk sou belangstel.
Groete Dirkie
Groete Dirkie
Ou honde loop laat...
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: skaap skiet
En wat sou daai skapie se naam en prys wees. Laat weet maar en het jy net een
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: skaap skiet
het jou PM gekry, dankie Dirkie.
Blok,
Jy kan maar gaan skiet daar my maat.
Ek was onder die indruk dat 4-Horing skape se prys +-R1000 per horing is.
Hierdie van Dirkie is sommer R4000+ per horing.
Groete,
Eugene
Blok,
Jy kan maar gaan skiet daar my maat.
Ek was onder die indruk dat 4-Horing skape se prys +-R1000 per horing is.
Hierdie van Dirkie is sommer R4000+ per horing.
Groete,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Dirkie
- Sr. Member

- Posts: 355
- Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: skaap skiet
Geno
Ons kan seker nou maar weer gesels met Dirkman, is mos nou my skaap hierdie na die transaksie wat ek met hom beklink het by Schweizer OPS. Glo nie hy kan n probleem he as ek so paar uit my eie trop wil skiet nie. Ons moet seker net by hom hoor watter naweek hom sal pas om ons daai skape te gaan wys wat ek gekoop het.

Ons kan seker nou maar weer gesels met Dirkman, is mos nou my skaap hierdie na die transaksie wat ek met hom beklink het by Schweizer OPS. Glo nie hy kan n probleem he as ek so paar uit my eie trop wil skiet nie. Ons moet seker net by hom hoor watter naweek hom sal pas om ons daai skape te gaan wys wat ek gekoop het.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- VdWalt
- Hero Member

- Posts: 3412
- Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm
Re: skaap skiet
Blok, is die skape van trofee gehalte of is dit n tjop en wors jag?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: skaap skiet
VDW
Weet nie hulle nog nie gesien nie, n klompie in n ruil handel transaksie by Dirkman oorgeneem. Een van daai transaksies waaroor mens nie mag uitpraat nie.
so nou soek ek net geleentheid om hulle te gaan bymekaarmaak.

Weet nie hulle nog nie gesien nie, n klompie in n ruil handel transaksie by Dirkman oorgeneem. Een van daai transaksies waaroor mens nie mag uitpraat nie.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: skaap skiet
Daar is n duk merino ram in die Dullstroom distrik wat ek dink die jaar n pyl gaan kry...
Gelukkig het hy net twee hoorings...
Gelukkig het hy net twee hoorings...
- cassie_calvinia
- Hero Member

- Posts: 4529
- Joined: Tue Sep 27, 2011 1:09 pm
Re: skaap skiet
o hel!Gerhard wrote:Daar is n duk merino ram in die Dullstroom distrik wat ek dink die jaar n pyl gaan kry...![]()
Gelukkig het hy net twee hoorings...
ek moet maar my merino ramme kraal toe jaag as jy die ribbok kom skiet!
HOU HOM DAAI DIKTE
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: skaap skiet
Sien gelukkig dit word skiet en nie jag genoem nie. Is 'n mooi skerp mes nie makliker nie?
- Rooies
- Hero Member

- Posts: 587
- Joined: Fri Mar 06, 2009 9:26 pm
Re: skaap skiet
BLOK wrote:VDW
Weet nie hulle nog nie gesien nie, n klompie in n ruil handel transaksie by Dirkman oorgeneem. Een van daai transaksies waaroor mens nie mag uitpraat nie.so nou soek ek net geleentheid om hulle te gaan bymekaarmaak.
![]()
![]()
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: skaap skiet
Geno wrote:het jou PM gekry, dankie Dirkie.
Blok,
Jy kan maar gaan skiet daar my maat.
Ek was onder die indruk dat 4-Horing skape se prys +-R1000 per horing is.
Hierdie van Dirkie is sommer R4000+ per horing.
Groete,
Eugene
Wonder hoe lank is hulle wol? Kan dit verkoop en sal die prys baie afbring. Wol is goed op prys!