Skiet vir self verdediging

Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Post Reply
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Skiet vir self verdediging

Post by Gerhard »

Gelukkig vir die Yank het hy n semi auto ... :o

http://www.youtube.com/watch?v=h8FUup6l ... =autoshare

Lyk soos n nice DVD om te kyk op n nat Sondag middag...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Sakkie Kotzee
Newbie
Newbie
Posts: 36
Joined: Fri Dec 30, 2011 11:05 am

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Sakkie Kotzee »

Neeman Gerhard!!! Jy kan mos nou nie so ding hier opsit nie!
Was dit nou nie vir jou nie dan het ek nie eers daarvan geweet nie!
Hel jy sal mos my bankrek. knou man! ;) ;)
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Gerhard »

Sakkie,

Die probleem is en man sal nie weet waar om te begin as die klomp so gelyk op jou afstorm nie...  :o

en as die skote klaar geklap het hoeveel het om gedop.

Daai kaliber sal darm nog ver raak skiet....  ;D
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Geno »

Ag komaan!!!!!!!!! Nou sien ons nie eers die goggas omdop nie! >:(
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Gerhard »

Geno wrote: Ag komaan!!!!!!!!! Nou sien ons nie eers die goggas omdop nie! >:(
Gaan ons daa DVD bestel Geno???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Geno »

Klink na 'n plan Gerhard.
Ek hou van die AR-platform gewere waarmee hulle skiet. Net jammer Zimbi ruk die dam onder die gans se h*! uit deur R20k+ te vra vir 'n Rem R-15.........
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Gerhard »

Geno wrote: Klink na 'n plan Gerhard.
Ek hou van die AR-platform gewere waarmee hulle skiet. Net jammer Zimbi ruk die dam onder die gans se h*! uit deur R20k+ te vra vir 'n Rem R-15.........
Gaan kyk op die man se video's

Hy het n video clip waar hy beskryf presies waar uit sy geweer bestaan...

Daai 243 Super Short Magnum as ek reg onthou punch 110gr teen 3150fps...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Beretta »

Geno
Remington het so een maar net in die 204 ruger kal hoor by hom wat het dit gekos
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Smirre »

Gerhard
Jy sondig so op die vrydag!!
Hoe kan jy wys hoe hulle inkom en dan.................................. niks

skaam jou!!
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Gerhard »

Smirre wrote: Gerhard
Jy sondig so op die vrydag!!
Hoe kan jy wys hoe hulle inkom en dan.................................. niks

skaam jou!!
Is nie ek wat die DVD gemaak het nie...  ???  ???

Hierdie is my Sondag agter middag ontspanning DVD...

Daar is bitter baie van hulle op die mark in US somige goed ander baie power...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Smirre »

Gerhard
Jys vergewe

Sou BAIE graag wou sien hoe hoe en wat daai man maak

Jy sal jou storiie moet ken
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Gerhard »

Smirre wrote: Gerhard
Jys vergewe

Sou BAIE graag wou sien hoe hoe en wat daai man maak

Jy sal jou storiie moet ken
Jy al gehoor van jakkals koors???

Die moet nog erger wees wat jy kan die klomp sien in kom van ver af op die sneeu.

So vir interesantheid.

Daar is van die manne wat in Kanada jag wat so in die sneeu gaan jag met temprature van -40? C  :o  :o  :o
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Smirre
Hero Member
Hero Member
Posts: 985
Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Smirre »

Gerhard
Jakkalskoor is my een maat se baas!!

Hy kan enige ding onder die son skiet behalwe jakkalse
Hy  bewe so dat hy nie eers deur die scope kan kyk nie.

Dink dis nou 'n sielkundige probleem
Jeep 1
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 85
Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm

Re: Skiet vir self verdediging

Post by Jeep 1 »

Jakkals koors is nou  nie my maat gewees nie maar is al baie beter

Groete
Jeep
25 06 !
Post Reply