Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Dagroep stories en vrae/ Day Calling stories and questions
Sakkie Kotzee
Newbie
Posts: 36 Joined: Fri Dec 30, 2011 11:05 am
Post
by Sakkie Kotzee » Thu Feb 16, 2012 7:08 pm
Neeman Gerhard!!! Jy kan mos nou nie so ding hier opsit nie!
Was dit nou nie vir jou nie dan het ek nie eers daarvan geweet nie!
Hel jy sal mos my bankrek. knou man!
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Fri Feb 17, 2012 6:35 am
Sakkie,
Die probleem is en man sal nie weet waar om te begin as die klomp so gelyk op jou afstorm nie...
en as die skote klaar geklap het hoeveel het om gedop.
Daai kaliber sal darm nog ver raak skiet....
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Geno
Administrator
Posts: 13640 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Fri Feb 17, 2012 7:40 am
Ag komaan!!!!!!!!! Nou sien ons nie eers die goggas omdop nie!
Goed, beter, 6millimeter!
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Fri Feb 17, 2012 7:46 am
Geno wrote:
Ag komaan!!!!!!!!! Nou sien ons nie eers die goggas omdop nie!
Gaan ons daa DVD bestel Geno???
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Geno
Administrator
Posts: 13640 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Fri Feb 17, 2012 8:03 am
Klink na 'n plan Gerhard.
Ek hou van die AR-platform gewere waarmee hulle skiet. Net jammer Zimbi ruk die dam onder die gans se h*! uit deur R20k+ te vra vir 'n Rem R-15.........
Goed, beter, 6millimeter!
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Fri Feb 17, 2012 8:06 am
Geno wrote:
Klink na 'n plan Gerhard.
Ek hou van die AR-platform gewere waarmee hulle skiet. Net jammer Zimbi ruk die dam onder die gans se h*! uit deur R20k+ te vra vir 'n Rem R-15.........
Gaan kyk op die man se video's
Hy het n video clip waar hy beskryf presies waar uit sy geweer bestaan...
Daai 243 Super Short Magnum as ek reg onthou punch 110gr teen 3150fps...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Beretta
Hero Member
Posts: 2954 Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Post
by Beretta » Fri Feb 17, 2012 8:23 am
Geno
Remington het so een maar net in die 204 ruger kal hoor by hom wat het dit gekos
Smirre
Hero Member
Posts: 985 Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Post
by Smirre » Fri Feb 17, 2012 8:39 am
Gerhard
Jy sondig so op die vrydag!!
Hoe kan jy wys hoe hulle inkom en dan.................................. niks
skaam jou!!
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Fri Feb 17, 2012 8:53 am
Smirre wrote:
Gerhard
Jy sondig so op die vrydag!!
Hoe kan jy wys hoe hulle inkom en dan.................................. niks
skaam jou!!
Is nie ek wat die DVD gemaak het nie...
Hierdie is my Sondag agter middag ontspanning DVD...
Daar is bitter baie van hulle op die mark in US somige goed ander baie power...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Smirre
Hero Member
Posts: 985 Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Post
by Smirre » Fri Feb 17, 2012 10:26 am
Gerhard
Jys vergewe
Sou BAIE graag wou sien hoe hoe en wat daai man maak
Jy sal jou storiie moet ken
Gerhard
Hero Member
Posts: 7128 Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Post
by Gerhard » Fri Feb 17, 2012 10:51 am
Smirre wrote:
Gerhard
Jys vergewe
Sou BAIE graag wou sien hoe hoe en wat daai man maak
Jy sal jou storiie moet ken
Jy al gehoor van jakkals koors???
Die moet nog erger wees wat jy kan die klomp sien in kom van ver af op die sneeu.
So vir interesantheid.
Daar is van die manne wat in Kanada jag wat so in die sneeu gaan jag met temprature van -40? C
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Smirre
Hero Member
Posts: 985 Joined: Fri Oct 09, 2009 9:41 am
Post
by Smirre » Fri Feb 17, 2012 11:43 am
Gerhard
Jakkalskoor is my een maat se baas!!
Hy kan enige ding onder die son skiet behalwe jakkalse
Hy bewe so dat hy nie eers deur die scope kan kyk nie.
Dink dis nou 'n sielkundige probleem
Jeep 1
Jr. Member
Posts: 85 Joined: Sat Sep 10, 2011 6:59 pm
Post
by Jeep 1 » Tue Mar 13, 2012 6:47 pm
Jakkals koors is nou nie my maat gewees nie maar is al baie beter
Groete
Jeep
25 06 !