ek sit en wag vir my 22-250 lisensie. Afgesien van prys, wat sal jy aanbeveel vir hom? die gtoote, of medium. ek sien hy kal op altwee werk.
op watse plaas boer jy?
ek het vir lank op jassonsfontein vir pieter hugo gewerk, in slanghoek. was hoofseun van selletjies




