Geno vang MASE vis
- PJS
- Sr. Member

- Posts: 403
- Joined: Wed Jul 06, 2011 11:17 am
Re: Geno vang MASE vis
BAIE mooi Geno. Dis n pragtige vis daai.
Eendag as ek groot is dan wil ek ook so n vis vang!
Groete,
PJ
Eendag as ek groot is dan wil ek ook so n vis vang!
Groete,
PJ
Jag is 'n voorreg. Geniet en waardeer elke geleentheid.
- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: Geno vang MASE vis
mooi geno
een vis gaan nie die pens help nie en daai arms is gevaarlik

jy kan van messteek in n fight aangekla word ne hahahahahah

nietemin is dit n pragtige vis dis n once in a lifetime daai
een vis gaan nie die pens help nie en daai arms is gevaarlik
jy kan van messteek in n fight aangekla word ne hahahahahah
nietemin is dit n pragtige vis dis n once in a lifetime daai
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Geno vang MASE vis
Dawie D
Nee die man se sinkers is nog te klein
.
Beretta
Nee die man se sinkers is nog te klein
Beretta
- theedge
- Hero Member

- Posts: 5012
- Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am
Re: Geno vang MASE vis
Awsome - netjies
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !

-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Re: Geno vang MASE vis
Hy Geno
Jou gelukkige man, ek probeer al 15 jaar vir so 'n mooi Marlyn. Het julle lewendige aas laat swem of cona's gesleep.?
Baie baie geluk.
Ian
Jou gelukkige man, ek probeer al 15 jaar vir so 'n mooi Marlyn. Het julle lewendige aas laat swem of cona's gesleep.?
Baie baie geluk.
Ian
- Dippies
- Hero Member

- Posts: 521
- Joined: Fri Aug 12, 2011 2:11 pm
Re: Geno vang MASE vis
Daai is seker die see se prop wat jy uitgetrek het.
Die n GAHOOONIIEE van n vis.
Eeendag as ek groot is wil ek ook.
Baie geluk
Dippies
Die n GAHOOONIIEE van n vis.
Eeendag as ek groot is wil ek ook.
Baie geluk
Dippies
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Geno vang MASE vis
Soet wit deegie met 'n Amandel floatie het ek gehoorIan wrote:
Het julle lewendige aas laat swem of cona's gesleep.?
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Geno vang MASE vis
As ek die foto so kyk, moes dit kunsaas gewees het, Geno het al die live bait ge-eet! 
Het julle steaks gebraai ou grote?
Het julle steaks gebraai ou grote?
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Geno vang MASE vis
eK WONDER WANEER DIE MAN WEER TERUG IS DAT ONS DIE VOLLE VERHAAL KAN HOOR.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Geno vang MASE vis
Manne,
Ek sit tot Sondag hierso. Sal dan die storie kom vertel. Ek het kniediep in 'n bierpot geval, so ek kannie juis tik nie!
Cheers,
Eugene
Ek sit tot Sondag hierso. Sal dan die storie kom vertel. Ek het kniediep in 'n bierpot geval, so ek kannie juis tik nie!
Cheers,
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
- Coenie (Swift)
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am
Re: Geno vang MASE vis
Mooi gahak daar Geno en Vince.
Aangesien jy in die pot geval het bring saam of gaan julle kyk of hy 'n bodem het ;-)
Aangesien jy in die pot geval het bring saam of gaan julle kyk of hy 'n bodem het ;-)
Last edited by Coenie (Swift) on Fri Mar 02, 2012 1:13 pm, edited 1 time in total.
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Geno vang MASE vis
Van Blou Marlyne tot Babers....
Ou Geno kap die vis die week...
Ou Geno kap die vis die week...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Geno vang MASE vis
Jis manne,
Ek's terug by die huis na die beste vakansie wat ek nog ooit gehad het!
Hier is nog so paar fotos van ons trippie by Sodwana en die Sibaya-meer.
Die marlyn is gevang met 'n kona, en die seilvis met 'n sardien op 'n couta-strop.
Ander vis wat ons gevang het is: Couta, Geelvin-tuna, Skipjack-tuna en Prodigal Sons.
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1479.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1484.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1511.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1517.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1522.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... G_1526.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00712.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00716.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00719.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00722.jpg[/img]
[img width=357 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00726.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00731.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00735.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00743.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00760.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00764.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00767.jpg[/img]
[img width=360 height=480]http://dl.dropbox.com/u/49750262/Fishin ... -00776.jpg[/img]
Dankie aan ons Skipper, Carinus Hugo (Certainty Charters) wat ons op die vis gesit het.
Vincehond, dankie vir jou vriendskap, raad en hulp my maat.
Hilton, dankie vir die uitnodiging!
Steve die Griek, thanks vir die samesyn!
En Damian, vir die lekker kuier!

- SV MAD (Henk)
- Hero Member

- Posts: 1653
- Joined: Thu Aug 11, 2011 12:26 pm
Re: Geno vang MASE vis
Jis, lyk omtrent of julle n baie lekker tydjie gehad het! Bly jy voel uitgerus en reg weer vir die werk.
ek soek nog wapens...
- Vosman
- Sr. Member

- Posts: 356
- Joined: Thu Aug 11, 2011 7:58 am
Re: Geno vang MASE vis
Geno, Dit ly k regtig na 'n lekker vakansie!
Maar nou dat dinge so begin afkoel, moet ons seker begin strek oefeninge doen vir die JAGSEISOEN!!
Maar nou dat dinge so begin afkoel, moet ons seker begin strek oefeninge doen vir die JAGSEISOEN!!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13654
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Geno vang MASE vis
O ja! Ek doen klaar push-ups vir julle takbok jag volgende naweek!Vosman wrote: nou dat dinge so begin afkoel, moet ons seker begin strek oefeninge doen vir die JAGSEISOEN!!
Goed, beter, 6millimeter!
- Vincehond
- Full Member

- Posts: 116
- Joined: Mon Jul 18, 2011 2:22 pm
Re: Geno vang MASE vis
Geno daars een ding wat my baie pla na die Sodwana trip. Dit spook by my. Daardie honderd plus Zebras wat daar rondloop saam die locals se beeste wat aan niemand behoort. Hulle vra mooi om opgeneem te word. Ek sal maar my lood gooier saam vat November met die Billfish 15000 dan doen ons n ultimate macnab of hoe?
Zebra, Marlyn en een van daai wilde makoue of volstruise.
Was n lekker trip en een wat altyd onthou sal word. Ek wil net nie onthou al die kaste bier en so wat geval het want as ek daaraan dink kry ek skaam.haha
Geno ken ek nie regtig as n moungat nie maar julle manne moes hom hoor na so 20 minute en daai vis kom nie nader. Hy het bietjie "foreign" gepraat met daai vis.
Thanx jy ons gejoin het my maat. November moet jy maar weer saam ons skip klim.

Browning x- bolt 30-06; Howa 375Ruger; CZ 550 Magnum 416 Rigby; Miroku semi-auto .22 long; Brno Delux 308; Astra 357; Savage 22-250 Model 12 FCV; 12 Boor Beretta semi- auto Model A301; Matthews Monster Accelarator
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Geno vang MASE vis
Memories
Baie geluk manne, mooi vangste daai
Mooiloop
Marc
Baie geluk manne, mooi vangste daai
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner