ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
dis goed om wetsgehoorsaam te wees, maar het julle die boodskap gekry wat
die BLACK RIFLE OWNERS ASS. se boodskap an die SAP was....?Hulle gaan nie hernieu nie...
blykbaar nie? of het ek verkeerd gehoor ?

Shoot straight and tell the truth!
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Jacques
Ja. Daardie ou was nogal driftig oor hulle besluit. Ek is seker daar sal na hom en sy span geluister word.
C

Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Projag
Soe broer
Hier by my staan nog 'n berg van hulle wat ek as bewaarder vir 'n boedel hou. Ek wag self vir sommige se lisensiese n die ander is ook reeds voor aansoeke ingedien.DALK KRY ONS DIELISENSIES BINNE DIE VERKLAARDE 3 MAANDE, DAAR IS MOS NIE 'N BACKLOG VOLGENS BOTHMA NIE. Die probleem van die SAPD het is dat ek nie die wapens uit die kluis mag verwyder of vervoer nie. Hoe de D gaan ons die goed dan inhandig vir bewaring by die DFO's
. dit is mos toesluit sake as jy met ongelisensieerde wapens rondloop.
Christo
Soe broer
Hier by my staan nog 'n berg van hulle wat ek as bewaarder vir 'n boedel hou. Ek wag self vir sommige se lisensiese n die ander is ook reeds voor aansoeke ingedien.DALK KRY ONS DIELISENSIES BINNE DIE VERKLAARDE 3 MAANDE, DAAR IS MOS NIE 'N BACKLOG VOLGENS BOTHMA NIE. Die probleem van die SAPD het is dat ek nie die wapens uit die kluis mag verwyder of vervoer nie. Hoe de D gaan ons die goed dan inhandig vir bewaring by die DFO's
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Ambessa
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
hallo Christo
Yep, vandag reeds die karre, motors, 2cabs, 4cabs, lorries (net nie trekkers nie), baaiks voor die SAPS sien staan - sommer op die middelmannetjie ook geparkeer. Maar goed ons spietkops ry nie meer op baaiks nie anders het hulle baie ponde gemaak met die tiekits.
Ambessa
Yep, vandag reeds die karre, motors, 2cabs, 4cabs, lorries (net nie trekkers nie), baaiks voor die SAPS sien staan - sommer op die middelmannetjie ook geparkeer. Maar goed ons spietkops ry nie meer op baaiks nie anders het hulle baie ponde gemaak met die tiekits.
Ambessa
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Projag
Dit sal 'n kwade dag wees
Christo
Dit sal 'n kwade dag wees
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Mountainman
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Manne, gelukkig het SA jagters se hof aansoek geslaag en die datum is uitgestel na volgende jaar. Die hof wag ook vir die uislag van ander konstitusioneele hof uitspraak oor die wapen wet.
Maar vir nou is julle stoor permite geldig.

Groete
M
Fear the Government that fears your guns!

7x57
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Mountainman wrote: Manne,
Op 'n ander noot, as julle van iemand weet wat van sulke ou voorlaaiers wil ontslae raak, laat weet my asb. Ek stel regtig baie belang in die ou gewere en will hulle graag bekom en weer skiet.
Ek is tans op soek na 'n 4 boor, maar enige ander een kan oorweeg word.
Gooi my 'n e-mail by: michielp@rheem.co.za
Mountainman, het jy toe al gewere gekry? Vonk de Ridder produksies wil ook mense wat sulke gewere het, gebruik in 'n prent. As jy belangstel besoek hul web: www.vonkderidder.co.za
- Mountainman
- Jr. Member

- Posts: 74
- Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
7x57,
Nee het nog niks gekry nie, die manne is skielik baie skaam omdaai mooi goed uit te haal.
Nee het nog niks gekry nie, die manne is skielik baie skaam omdaai mooi goed uit te haal.
Groete
M
Fear the Government that fears your guns!
M
Fear the Government that fears your guns!
-
Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
So 'n ietsie van die Stormberg SAJWV groeperingskiet
Jolly good show Simon, old chap

Jolly good show Simon, old chap

- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Ek kry die stukkie op 6br website
Matt's Screamin' Yellow Ackley--The Need for Speed

.243 AI Speed Demon
In a long-range varmint rifle, speed kills. Ultra-high velocities deliver flatter trajectories and more explosive hits. And that's where the .243 Ackley really shines. While we don't advocate "pushing the limits" with factory actions, Matt Bianchini has explored the upper limits of .243 Ackley performance with his Farley-actioned long-range rig, fitted with a 29" Lilja 3-groove, 8-twist barrel. Using a stout load of Reloader 25, Matt's "Screamin' Yellow Ackley" has topped 3340 fps with Clinch River 106s. That is serious speed for heavy 6mm bullets. This shows a well-built .243 AI leaves Dashers and 6XCs in the dust when it comes to pure velocity.
Taffie ek laai die stukkie eintlik vir die laaste sin. Hoop dit s? als wat nodig is vir die manne wat nog wonder. Soos Yalair en sy Dasher
Al ding is die KLEUR

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Wonner maar net of daai GEEL GEVAAR al ooit 'n coyote laat val het... 
Raven
Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Die ouens skiet kompetisie oor 1000 yards. Hulle mag raakskiet.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Yalair
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
CHRISTO
Pure velosity is een ding, maar akuraatheid 'n heel anner storie ;D,

Last edited by Yalair on Wed Oct 28, 2009 4:54 pm, edited 1 time in total.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Benna
Mooi loop
Francois
Van dieselle site af, uit Matt se eie mond, die manne skiet nie met gunne wat nie wil skiet nie......this gun can still shoot 1/4" groups at 100 yards and hold that accuracy much, much farther. Matt reports, "my best-ever group was five shots in .397" at 400 yards. Yep, I got lucky with the conditions, but this is a very accurate rifle."
Mooi loop
Francois
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Nou wil ek 'n .50 afnek na 'n 6mm. Dan noem ons hom 'n "maxzai", wonder wat die spoed uit so ou sal wees, ek dink die loop sal so 50" lank moet wees om al die kruit gebrand te kry. 
Benna, laaaank laaas van jou gehoor. Bly om te sien ek kry reaksie. Het jy al die Dasher laat bou?
Christo
Benna, laaaank laaas van jou gehoor. Bly om te sien ek kry reaksie. Het jy al die Dasher laat bou?
Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- JACQUES BOTHA
- Hero Member

- Posts: 2283
- Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
CHRISTO
VAT N BLIK 365 DEEL DIT N 4 GOOI ELKE DOP VOL , KRUIT IS NOU OP EN SIT 4 PUNTE IN. SIEDAAR JOU EERSTE LADING IS REG VIR TOETS...
WAA HY GAAN SKIET, JY SAL INTERNATIONAAL KAN SKIET MET HOM ..DEI HELE WERELD VOL, MAAR HOU HOM EERS N STAATGEHEIM, DALK HET N PAAR MANE HULLE NODIG IN ZIM..
GROETE
JB
VAT N BLIK 365 DEEL DIT N 4 GOOI ELKE DOP VOL , KRUIT IS NOU OP EN SIT 4 PUNTE IN. SIEDAAR JOU EERSTE LADING IS REG VIR TOETS...
WAA HY GAAN SKIET, JY SAL INTERNATIONAAL KAN SKIET MET HOM ..DEI HELE WERELD VOL, MAAR HOU HOM EERS N STAATGEHEIM, DALK HET N PAAR MANE HULLE NODIG IN ZIM..
GROETE
JB
Shoot straight and tell the truth!
- WillJak
- Hero Member

- Posts: 718
- Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Soos Jaques voorgestel het, hier is nog 'n mes of twee
Die is die eerste vlekvrye staal ene wat ek gemaak het:

Die een is die sg. "Long Hunter" - die tipe mes wat deur die Franse "trappers" gebruik is in Amerika. Die een is gemaak of gepoog om te laat lyk soos 'n oorspronklike wat goed opgepas is.

Dis 'n redelike lang mes, soos julle kan sien hier:

Hierdie een is vir Robin Barkes gemaak - daar is 'n soortbelyke een in die Voortrekker Museum en die doel hier was om dit te laat lyk soos 'n oorspronklike (ou) mes wat 'n Voortrekker van 'n Zulu/Khosa/Khoi San kon afgevat het. Hy dra dit saam met sy tydskorrekte uitrusting as hulle geskiedkundige herlewings doen ("re-enactments"), Die een is ook uit 'n skaapsker gemaak:

If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Ek hou nie van daai gifappeltjie geweer nie, maar die ou het darem vreeslike goeie smaak as dit by scopes kom!Christo wrote: Ek kry die stukkie op 6br website
Matt's Screamin' Yellow Ackley--The Need for Speed
.243 AI Speed Demon
In a long-range varmint rifle, speed kills. Ultra-high velocities deliver flatter trajectories and more explosive hits. And that's where the .243 Ackley really shines. While we don't advocate "pushing the limits" with factory actions, Matt Bianchini has explored the upper limits of .243 Ackley performance with his Farley-actioned long-range rig, fitted with a 29" Lilja 3-groove, 8-twist barrel. Using a stout load of Reloader 25, Matt's "Screamin' Yellow Ackley" has topped 3340 fps with Clinch River 106s. That is serious speed for heavy 6mm bullets. This shows a well-built .243 AI leaves Dashers and 6XCs in the dust when it comes to pure velocity.
Taffie ek laai die stukkie eintlik vir die laaste sin. Hoop dit s? als wat nodig is vir die manne wat nog wonder. Soos Yalair en sy Dasher
Al ding is die KLEUR
Christo
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
tafjak
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
DirtyOldsix
Ek gee nie om watse scope daarop is nie. Shame, seker nog nie Zeiss ontmoet nie(hoop nie my oge bedrieg my nie)! By the way, waar kry mens die "umlaat" op die "e"?
Christo
Jy't dit alles ges?! Nee-wat, die kleur is OK, jakkalse is in elk geval lankal dood teen die tyd wanneer hulle die ou se kleur kan beloer. S? jou wat, Slingervel se boetie sal darie kleur wees. Ek like dit! Die Americans hoef nie worry oor die maak van die aksie nie, ons het in hierdie land aksies wat hulle s'n op hulle neuse sal laat kyk. Fabrieks aksies wat hulle "custom made" goeters in die duister laat. Ek dink die boere noem die goed Lyttleton of iets. Snaaks dat Tomcat identiese spoed uit sy RSA kry. Ek is nie 'n geweer-kenner nie, maar sal my nek nogal in groot geselskap uitsteek as die by RSA- en Lyttletonaksies kom.
Dankie maat, julle kan sulke foto'tjies maar gereeld pos. Dit maak my dag net plesierig.
Groetnis
Taffie

.... 1ste slim American wat ek ken..243 AI Speed Demon
In a long-range varmint rifle, speed kills. Ultra-high velocities deliver flatter trajectories and more explosive hits.
Jy't dit alles ges?! Nee-wat, die kleur is OK, jakkalse is in elk geval lankal dood teen die tyd wanneer hulle die ou se kleur kan beloer. S? jou wat, Slingervel se boetie sal darie kleur wees. Ek like dit! Die Americans hoef nie worry oor die maak van die aksie nie, ons het in hierdie land aksies wat hulle s'n op hulle neuse sal laat kyk. Fabrieks aksies wat hulle "custom made" goeters in die duister laat. Ek dink die boere noem die goed Lyttleton of iets. Snaaks dat Tomcat identiese spoed uit sy RSA kry. Ek is nie 'n geweer-kenner nie, maar sal my nek nogal in groot geselskap uitsteek as die by RSA- en Lyttletonaksies kom.
Dankie maat, julle kan sulke foto'tjies maar gereeld pos. Dit maak my dag net plesierig.
Groetnis
Taffie
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Taf
Ek gee ook nie regtig om vir die kleur nie, sal in elk geval die ander manne se aandag aftrek sodat ek 'n edge kan h?(alt136, weet nie hoe op die laptop nie).
Wat ek wel soek is die handvaardige manne op die forum om vir ons so rest te ontwerp met waterpas en klamp en alles. Die goed kos 'n fortuin en ek kan nie sien hoekom nie.
Christo
ns: Die Andr? outjie wat ek saamgebring het kursus toe is ene vuur en vlam vir die dinge. Ek moet net keer.
Ek gee ook nie regtig om vir die kleur nie, sal in elk geval die ander manne se aandag aftrek sodat ek 'n edge kan h?(alt136, weet nie hoe op die laptop nie).
Wat ek wel soek is die handvaardige manne op die forum om vir ons so rest te ontwerp met waterpas en klamp en alles. Die goed kos 'n fortuin en ek kan nie sien hoekom nie.
Christo
ns: Die Andr? outjie wat ek saamgebring het kursus toe is ene vuur en vlam vir die dinge. Ek moet net keer.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
tafjak
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Christo
Ja-nee die naweek was net seker te kort vir Andr?, hy het nogal opge-charge gelyk. Laat hom los my maat. Dit is die manne wat ons soek. Dit lyk mos partykeer asof sulke manne sommer die jakkals sal inhol en dood byt.
Groete
Taffie
Ja-nee die naweek was net seker te kort vir Andr?, hy het nogal opge-charge gelyk. Laat hom los my maat. Dit is die manne wat ons soek. Dit lyk mos partykeer asof sulke manne sommer die jakkals sal inhol en dood byt.
Groete
Taffie
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1981
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Of hy het reeds sy kwota probleme met Zeiss gehad. Onderstaande is onderwerp op Kannadese vuurwapen forum.tafjak wrote: DirtyOldsix
Ek gee nie om watse scope daarop is nie. Shame, seker nog nie Zeiss ontmoet nie(hoop nie my oge bedrieg my nie)! By the way, waar kry mens die "umlaat" op die "e"?
Christo
Zeiss Conquest scope
--------------------------------------------------------------------------------
A close friend of mine recently had his Conquest 3x9 pack it in. [300 Win Mag. SPS Remington] Wouldn't keep zero. When we took it off and shook it, you could hear it rattle inside. He talked to Zeiss about it and they requested that he send it back to them in the USA for repairs. Here is the good part....He will get it back next May or so, according to them. Additionally the hassel in getting it back across the line. Glad I don't own any. He says it's his last as well. Regards, Eagleye.
__________________
If you make the FIRST shot count, you will not be needing more!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
tafjak
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
DirtyOldsix
Ja, elke ou het maar 'n storie om te vertel.
Groete
Taffie
Ja, elke ou het maar 'n storie om te vertel.
Groete
Taffie
- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
Laat dink my nou aan" The good, The bad, The ugly"
R
R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS
DirtyOldsix
As ou Eagleye hierdie Forum met 'n arendsoog dopgehou het, sou hy dalk twee keer gedink het voor hy 'n Zeiss Conquest gekoop het. Wys jou net alle raad op die forum is nie te versmaai nie.
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.