ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by JACQUES BOTHA »

dis goed om wetsgehoorsaam te wees, maar het julle die boodskap gekry wat
die BLACK RIFLE OWNERS ASS. se boodskap  an die SAP was....?Hulle gaan nie hernieu nie...
blykbaar nie? of het ek verkeerd gehoor ?
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Jacques

Ja. Daardie ou was nogal driftig oor hulle besluit. Ek is seker daar sal na hom en sy span geluister word.

C
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Projag

Soe broer

Hier by my staan nog 'n berg van hulle wat ek as bewaarder vir 'n boedel hou. Ek wag self vir sommige se lisensiese n die ander is ook reeds voor aansoeke ingedien.DALK KRY ONS DIELISENSIES BINNE DIE VERKLAARDE 3 MAANDE, DAAR IS MOS NIE 'N BACKLOG VOLGENS BOTHMA NIE. Die probleem van die SAPD het is dat ek nie die wapens uit die kluis mag verwyder of vervoer nie. Hoe de D gaan ons die goed dan inhandig vir bewaring by die DFO's ??? ::) ???. dit is mos toesluit sake as jy met ongelisensieerde wapens rondloop.

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
Ambessa

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Ambessa »

hallo Christo

Yep, vandag reeds die karre, motors, 2cabs, 4cabs, lorries (net nie trekkers nie), baaiks voor die SAPS sien staan - sommer op die middelmannetjie ook geparkeer. Maar goed ons spietkops ry nie meer op baaiks nie anders het hulle baie ponde gemaak met die tiekits.

Ambessa
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Projag

Dit sal 'n kwade dag wees

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Mountainman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Mountainman »

Manne, gelukkig het SA jagters se hof aansoek geslaag en die datum is uitgestel na volgende jaar. Die hof wag ook vir die uislag van ander konstitusioneele hof uitspraak oor die wapen wet.
Maar vir nou is julle stoor permite geldig.
Groete

M

Fear the Government that fears your guns!
7x57

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by 7x57 »

Mountainman wrote: Manne,
Op 'n ander noot, as julle van iemand weet wat van sulke ou voorlaaiers wil ontslae raak, laat weet my asb. Ek stel regtig baie belang in die ou gewere en will hulle graag bekom en weer skiet.
Ek is tans op soek na 'n 4 boor, maar enige ander een kan oorweeg word.

Gooi my 'n e-mail by: michielp@rheem.co.za

Mountainman, het jy toe al gewere gekry? Vonk de Ridder produksies wil ook mense wat sulke gewere het, gebruik in 'n prent. As jy belangstel besoek hul web: www.vonkderidder.co.za

User avatar
Mountainman
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Sun Jan 18, 2009 3:39 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Mountainman »

7x57,
Nee het nog niks gekry nie, die manne is skielik baie skaam omdaai mooi goed uit te haal.
Groete

M

Fear the Government that fears your guns!
Beyers
Hero Member
Hero Member
Posts: 1409
Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Beyers »

So 'n ietsie van die Stormberg SAJWV groeperingskiet
Jolly good show Simon, old chap
Image
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Ek kry die stukkie op 6br website

Matt's Screamin' Yellow Ackley--The Need for Speed

Image

.243 AI Speed Demon
In a long-range varmint rifle, speed kills. Ultra-high velocities deliver flatter trajectories and more explosive hits. And that's where the .243 Ackley really shines. While we don't advocate "pushing the limits" with factory actions, Matt Bianchini has explored the upper limits of .243 Ackley performance with his Farley-actioned long-range rig, fitted with a 29" Lilja 3-groove, 8-twist barrel. Using a stout load of Reloader 25, Matt's "Screamin' Yellow Ackley" has topped 3340 fps with Clinch River 106s. That is serious speed for heavy 6mm bullets. This shows a well-built .243 AI leaves Dashers and 6XCs in the dust when it comes to pure velocity.


Taffie ek laai die stukkie eintlik vir die laaste sin. Hoop dit s? als wat nodig is vir die manne wat nog wonder. Soos Yalair en sy Dasher  ;)

Al ding is die KLEUR


Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Raven »

Wonner maar net of daai GEEL GEVAAR al ooit 'n coyote laat val het...  ;)

Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Die ouens skiet kompetisie oor 1000 yards. Hulle mag raakskiet.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
Yalair
Hero Member
Hero Member
Posts: 917
Joined: Wed Dec 03, 2008 12:48 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Yalair »

CHRISTO

Pure velosity is een ding, maar akuraatheid 'n heel anner storie  ;D,
Last edited by Yalair on Wed Oct 28, 2009 4:54 pm, edited 1 time in total.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Francois Marais »

Benna
...this gun can still shoot 1/4" groups at 100 yards and hold that accuracy much, much farther. Matt reports, "my best-ever group was five shots in .397" at 400 yards. Yep, I got lucky with the conditions, but this is a very accurate rifle."
Van dieselle site af, uit Matt se eie mond, die manne skiet nie met gunne wat nie wil skiet nie...

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Nou wil ek 'n .50 afnek na 'n 6mm. Dan noem ons hom 'n "maxzai", wonder wat die spoed uit so ou sal wees, ek dink die loop sal so 50" lank moet wees om al die kruit gebrand te kry.  ;)

Benna, laaaank laaas van jou gehoor. Bly om te sien ek kry reaksie. Het jy al die Dasher laat bou?

Christo
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by JACQUES BOTHA »

CHRISTO
VAT  N BLIK 365 DEEL DIT N 4 GOOI ELKE DOP VOL , KRUIT IS NOU OP EN SIT 4 PUNTE IN. SIEDAAR JOU EERSTE LADING IS REG VIR TOETS...
WAA HY GAAN SKIET, JY SAL INTERNATIONAAL KAN SKIET MET HOM  ..DEI HELE WERELD VOL, MAAR HOU HOM EERS N STAATGEHEIM, DALK HET N PAAR MANE HULLE NODIG IN ZIM..
GROETE
JB
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
WillJak
Hero Member
Hero Member
Posts: 718
Joined: Mon Jan 26, 2009 1:35 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by WillJak »

Soos Jaques voorgestel het, hier is nog 'n mes of twee

Die is die eerste vlekvrye staal ene wat ek gemaak het:

Image

Die een is die sg. "Long Hunter" - die tipe mes wat deur die Franse "trappers" gebruik is in Amerika. Die een is gemaak of gepoog om te laat lyk soos 'n oorspronklike wat goed opgepas is.

Image

Dis 'n redelike lang mes, soos julle kan sien hier:

Image

Hierdie een is vir Robin Barkes gemaak - daar is 'n soortbelyke een in die Voortrekker Museum en die doel hier was om dit te laat lyk soos 'n oorspronklike (ou) mes wat 'n Voortrekker van 'n Zulu/Khosa/Khoi San kon afgevat het. Hy dra dit saam met sy tydskorrekte uitrusting as hulle geskiedkundige herlewings doen ("re-enactments"), Die een is ook uit 'n skaapsker gemaak:

Image

Image
If you don't have a sense of humor, you probably don't have any sense at all...
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Louis Kriel »

Christo wrote: Ek kry die stukkie op 6br website

Matt's Screamin' Yellow Ackley--The Need for Speed

Image

.243 AI Speed Demon
In a long-range varmint rifle, speed kills. Ultra-high velocities deliver flatter trajectories and more explosive hits. And that's where the .243 Ackley really shines. While we don't advocate "pushing the limits" with factory actions, Matt Bianchini has explored the upper limits of .243 Ackley performance with his Farley-actioned long-range rig, fitted with a 29" Lilja 3-groove, 8-twist barrel. Using a stout load of Reloader 25, Matt's "Screamin' Yellow Ackley" has topped 3340 fps with Clinch River 106s. That is serious speed for heavy 6mm bullets. This shows a well-built .243 AI leaves Dashers and 6XCs in the dust when it comes to pure velocity.


Taffie ek laai die stukkie eintlik vir die laaste sin. Hoop dit s? als wat nodig is vir die manne wat nog wonder. Soos Yalair en sy Dasher  ;)

Al ding is die KLEUR


Christo
Ek hou nie van daai gifappeltjie geweer nie, maar die ou het darem vreeslike goeie smaak as dit by scopes kom!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
tafjak

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by tafjak »

DirtyOldsix

Ek gee nie om watse scope daarop is nie. Shame, seker nog nie Zeiss ontmoet nie(hoop nie my oge bedrieg my nie)! By the way, waar kry mens die "umlaat" op die "e"?

Christo
.243 AI Speed Demon
In a long-range varmint rifle, speed kills. Ultra-high velocities deliver flatter trajectories and more explosive hits.
.... 1ste slim American wat ek ken.

Jy't dit alles ges?! Nee-wat, die kleur is OK, jakkalse is in elk geval lankal dood teen die tyd wanneer hulle die ou se kleur kan beloer. S? jou wat, Slingervel se boetie sal darie kleur wees. Ek like dit! Die Americans hoef nie worry oor die maak van die aksie nie, ons het in hierdie land aksies wat hulle s'n op hulle neuse sal laat kyk. Fabrieks aksies wat hulle "custom made" goeters in die duister laat. Ek dink die boere noem die goed Lyttleton of iets. Snaaks dat Tomcat identiese spoed uit sy RSA kry. Ek is nie 'n geweer-kenner nie, maar sal my nek nogal in groot geselskap uitsteek as die by RSA- en Lyttletonaksies kom.

Dankie maat, julle kan sulke foto'tjies maar gereeld pos. Dit maak my dag net plesierig.

Groetnis

Taffie
User avatar
Christo
Hero Member
Hero Member
Posts: 3312
Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Christo »

Taf

Ek gee ook nie regtig om vir die kleur nie, sal in elk geval die ander manne se aandag aftrek sodat ek 'n edge kan h?(alt136, weet nie hoe op die laptop nie).

Wat ek wel soek is die handvaardige manne op die forum om vir ons so rest te ontwerp met waterpas en klamp en alles. Die goed kos 'n fortuin en ek kan nie sien hoekom nie.

Christo

ns: Die Andr? outjie wat ek saamgebring het kursus toe is ene vuur en vlam vir die dinge. Ek moet net keer.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
tafjak

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by tafjak »

Christo

Ja-nee die naweek was net seker te kort vir Andr?, hy het nogal opge-charge gelyk. Laat hom los my maat. Dit is die manne wat ons soek. Dit lyk mos partykeer asof sulke manne sommer die jakkals sal inhol en dood byt.

Groete

Taffie
User avatar
Louis Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1981
Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Louis Kriel »

tafjak wrote: DirtyOldsix

Ek gee nie om watse scope daarop is nie. Shame, seker nog nie Zeiss ontmoet nie(hoop nie my oge bedrieg my nie)! By the way, waar kry mens die "umlaat" op die "e"?

Christo

Of hy het reeds sy kwota probleme met Zeiss gehad. Onderstaande is onderwerp op Kannadese vuurwapen forum.


Zeiss Conquest scope

--------------------------------------------------------------------------------

A close friend of mine recently had his Conquest 3x9 pack it in. [300 Win Mag. SPS Remington] Wouldn't keep zero. When we took it off and shook it, you could hear it rattle inside. He talked to Zeiss about it and they requested that he send it back to them in the USA for repairs. Here is the good part....He will get it back next May or so, according to them.  Additionally the hassel in getting it back across the line.  Glad I don't own any. He says it's his last as well. Regards, Eagleye.
__________________
If you make the FIRST shot count, you will not be needing more!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
tafjak

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by tafjak »

DirtyOldsix

Ja, elke ou het maar 'n storie om te vertel.

Groete

Taffie
User avatar
Raven
Hero Member
Hero Member
Posts: 1910
Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Raven »

Laat dink my nou aan" The good, The bad, The ugly"

R
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Louis102
Administrator
Administrator
Posts: 3887
Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm

Re: ERFGOED, MOOIGOED, SWARTKRUIT, LOODGOOIERS

Post by Louis102 »

DirtyOldsix

As ou Eagleye hierdie Forum met 'n arendsoog dopgehou het, sou hy dalk twee keer gedink het voor hy 'n Zeiss Conquest gekoop het.  Wys jou net alle raad op die forum is nie te versmaai nie.

Louis
Goeie dade oortref goeie woorde.
Post Reply