300 Win Mag

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Equitas

Re: 300 Win Mag

Post by Equitas »

Dankie Wouter, so jou mening is dat die muzzle blast die chrony affekteer. Sal kyk of ek nie die chrony op 'n driepoot staander kan monteer nie.
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: 300 Win Mag

Post by CarelG »

Middag Manne,

Kan iemand my dalk help met n begin lading vir 200gr Barnes X TSX vir die 300 asb? En wat moet dieTPL omtrent wees met daai lang punt? Dis vir n pel van my wat wil laai vir die Bosveld so soek net n minimun lading sal daar rond soek vir iets wat werk aangesien hy spoed wil laag hou. Oja hy gebruik S385 met CCI250's.

Dankie
Carel
Post Reply