Dankie Ludwig!

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Dankie Ludwig!

Post by VdWalt »

;D  0.1gr S365 weg van die lading wat jy vir my gegee !
3 skote @ 100m met cheap Burris 3-9x40

[img width=560 height=420]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... 5gr365.jpg[/img]

5 Skote toe raak die oomblik te groot op die laaste een

[img width=560 height=420]http://i357.photobucket.com/albums/oo17 ... e-size.jpg[/img]
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Dankie Ludwig!

Post by James Wright »

dink net as daai cheap Burris so skiet hoe gaan 'n Leupold maak.... :-)
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dankie Ludwig!

Post by BLOK »

Mooi gedoen daar julle twee, ek dink net VDW maak nie mooi om Burris ceap te noem nie. Wat van eerder Goedkoop kwaliteit Burris scope. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
VdWalt
Hero Member
Hero Member
Posts: 3412
Joined: Thu Oct 13, 2011 12:52 pm

Re: Dankie Ludwig!

Post by VdWalt »

;D Blok, dis soos jy daar s
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Dankie Ludwig!

Post by BLOK »

hahaha Daai duur scope waarvoor jy goedkoop betaal het gooi darem nou grend
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Dankie Ludwig!

Post by James Wright »

Okay hier kom die waarheid.Ek skiet 'n Fullfield II 2-7 op my 416 Rigby en het nog nie 'n dag se probleem met hom nie.Hy is al 'n jaar op en ek het al amper 100 skote met hom geskiet en hy is nog net so gezero soos die dag wat ek hom ingestel het.

Het dieselfde scope op my Semi auto .22 en net so gelukkig met hom
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Dankie Ludwig!

Post by Marc »

+ 1 Ludwig, ek gaan jou een van die dae pla vir 338 data assblief  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
Post Reply