Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Okay hier kom die waarheid.Ek skiet 'n Fullfield II 2-7 op my 416 Rigby en het nog nie 'n dag se probleem met hom nie.Hy is al 'n jaar op en ek het al amper 100 skote met hom geskiet en hy is nog net so gezero soos die dag wat ek hom ingestel het.
Het dieselfde scope op my Semi auto .22 en net so gelukkig met hom