Swak werk

User avatar
Dirkie
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 355
Joined: Tue Oct 25, 2011 7:50 am

Re: Swak werk

Post by Dirkie »

Liewe ouers!!!

Ek wil nooit so kat skiet nie. :o :o

Lyk soos n nat huis kat en n vlermuis gekruis ;D ;D
Ou honde loop laat...
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Swak werk

Post by Marc »

Naands?

Die is seker nie DIE swakste taxidermy werk onder die son nie, maar as dit myne was het ek hom summier terug gestuur.

Die was 'n masiewe ou bul met 58 iets duim horings en so lekker spek nek, hy lyk nou vir my soos 'n brandsiek donkie. Sy gesig is heel buite preporsie en daai nek lyk soos die van 'n koei en nie 'n bul nie  :-\

Hulle kan bly wees dit was nie myne nie, my broer is tevrede maar dit is sy eerste trofee so hy het nie 'n idee nie  :-X

Is ek te vol bollie of stem julle saam, vir my is dit bitter hartseer dat so mooi dier so verneder moes word  :'(

Groetnis
Marc

[img width=560 height=420]http://i1072.photobucket.com/albums/w36 ... 4-1855.jpg[/img]
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Swak werk

Post by vlakvark1 »

Stem saam
Ek sou nie eers daai kop huistoe gevat het nie. Ek het n idee wat ek met daai troefee sou gedoen het maar kom ek bly eerder stil
vlakvark en bosvark Bvk
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Swak werk

Post by Vlakvark »

uit ondervinding op 'n ander post van iemand se werk of plaas afkraak sal ek eerder se
Dis 'n mooi baie mooi stukie werk ;D ;D ;D ;D ;D ;D
Image
Image
Zack Benade

Re: Swak werk

Post by Zack Benade »

Vlakvark ek stem saam met daai een.

Daai koedoe lyk soos 'n Vrystaatse steenbokkie met koedoe hoerings op. ;D ;D  (Grap net)

Op 'n ernstige noot:
"n Groter nek sou die eindproduk heel anders laat lyk het.  Die mount is uit verhouding met die horings.  My vraag is kan die taxidermie dit nie gesien het nie of wil hy dit nie sien nie? ??? ???
Jaag hy kwaliteit of jaaghy net geld ?

Ek was ook al so ingeloop en ek glo daar is baie jagters wat ook ingedoen is en stilbly daaroor..  Ek staan by standpunt---Dis 'n skande dat jagters so uitgebuit word met sulke werk.  Ek was so negatief dat ek opgehou het met die trofees.  >:( >:(
Kry 'n prokureer en vra vir skadevergoeding. :police: :police:  Alles vir die taxidermi se kostes. 
User avatar
vlakvark1
Hero Member
Hero Member
Posts: 1568
Joined: Sun Mar 18, 2012 6:28 pm

Re: Swak werk

Post by vlakvark1 »

Dit is jammer oor die koedoekie nou so lyk maar dit is gedoen.
n Groot probleem is dat dit was n groot opwagting om die eindproduk te sien en dan kry mens dit. Dan is ons ook geneig om maar stil te bly
as dit gebeur want ons wil nie moeilik wees nie . Eintlik moet daar gekla word want dit is hardverdiende geld wat n onervare persoon in die water
gegooi het
vlakvark en bosvark Bvk
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Swak werk

Post by Marc »

Vlakvark wrote: uit ondervinding op 'n ander post van iemand se werk of plaas afkraak sal ek eerder se
Dis 'n mooi baie mooi stukie werk ;D ;D ;D ;D ;D ;D
10:4 Vlakkie  ;)

Manne darm is die nie myne nie, ek weet wat ek sou doen met daai "troefee".

Laat ek net s? dis gedoen by 'n ".....game lodge", Naboomspruit. Wees maar op julle hoede in daai w?reld. Ek kan nie s? hoe hulle ander "molds" lyk nie, maar 'n kudu bul kry hulle verseker nie by my nie  >:(  Tensy dit eintlik 'n mooi groot koei was  ;D ;D ;D

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2326
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Swak werk

Post by JAGTERSREG-JRM »

Alles goed en wel en die geld is terug in die sak.DIE GROOTSTE HERINNERING WAT JY VAN DAARDIE JAG KON GEHAAT HET IS VERWOES.Wens daai manne loop kramp kramp rond vir n lang tyd en elke keer as hulle n koedoe sien,hoor of eet kramp daai gat so dat hulle op hulle kniee beland.

Ek voel vir jou!!
Al wat ek se is gaan jag en maak n nuwe herinnering.

Groete
Kobus
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Swak werk

Post by Marc »

JAGTERS REG MOTIVERING wrote: .DIE GROOTSTE HERINNERING WAT JY VAN DAARDIE JAG KON GEHAAT HET IS VERWOES.
Groete
Kobus
Dit is wat my die ....... ste gemaak het, daai horing gaan nou 'n ander bok se gesig moet dra. Dis nie meer dieselfde nie ....
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
douw
Hero Member
Hero Member
Posts: 1830
Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm

Re: Swak werk

Post by douw »

Marc wrote:
JAGTERS REG MOTIVERING wrote: .DIE GROOTSTE HERINNERING WAT JY VAN DAARDIE JAG KON GEHAAT HET IS VERWOES.
Groete
Kobus
Dit is wat my die ....... ste gemaak het, daai horing gaan nou 'n ander bok se gesig moet dra. Dis nie meer dieselfde nie ....
....ste , hartseerste? ;D
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Swak werk

Post by Marc »

douw wrote:
Marc wrote:
JAGTERS REG MOTIVERING wrote: .DIE GROOTSTE HERINNERING WAT JY VAN DAARDIE JAG KON GEHAAT HET IS VERWOES.
Groete
Kobus
Dit is wat my die ....... ste gemaak het, daai horing gaan nou 'n ander bok se gesig moet dra. Dis nie meer dieselfde nie ....
....ste , hartseerste? ;D
Amper Douw het gister begin met 'n B maar vanaand sal H seker werk, ai die emosies darem  ;D ;D ;D ;D ;D
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
ST Man
Newbie
Newbie
Posts: 25
Joined: Tue Jul 19, 2011 2:14 pm

Re: Swak werk

Post by ST Man »

Die katte is baie erg, ek huil my dood.
Maar daai rooikat het my laat lag dit is n nuwe spesie!!!!
Howa 1500 30-06 met Burris Laser Scope
Thompson .50 Centre fire muzzle loader
Walther PPQ 9mm
User avatar
Hercules Breitenbach
Full Member
Full Member
Posts: 112
Joined: Sat Apr 21, 2012 11:57 am

Re: Swak werk

Post by Hercules Breitenbach »

Kerels, ek sou hoogs die black-sam in gewees het as daai myne was.  Maar in dieselfde asem moet ek dankie s? vir die lekker lag  ;D ;D ;D
Glock G26 Gen4
Smith & Wesson M&P 15-22
Smith & Wesson M&P 15 Sport .223
6.5 x 55 Howa
30-06 Musgrave
30-378 Weatherby Accumark mark V
Mossberg 12 boor
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Swak werk

Post by Hein (Haan) »

Het nou lekker gelag, daai rooi kat lyk soos n skool taak  ;D Dit is belaglik
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Swak werk

Post by grumpy »

Ek sal n prokureur gaan ek daai man dagvaar vir nog n jag en hy sal betaal vir alles maar ek sal die mount laat doen by n ander taxi! Hy sal net weer k-k aanjaag so hy betaal vir sy fout en skoolgelde!!!! >:(

Gaan kyk bietjie verder en gebruik maar ons mede jagters, AFIKAN TANNING is een van ons eie manne en ek sal beslis na hom gaan.

Ek het reeds my vrou gewaarsku sy moet maar spaar vir n vroee of laat geskenks soos sy wil vir my verjaarsdag maar ek wil n groot Koedoe bul trofee skiet. Ek moet seker maar begin soek vir pryse en plekke ne?

As julle weet van goeie prys en plek pm my maar asb.

Baie dankie manne!

Grumpy >:(
Last edited by grumpy on Wed Aug 08, 2012 9:34 am, edited 1 time in total.
User avatar
Hein (Haan)
Hero Member
Hero Member
Posts: 1088
Joined: Wed Aug 24, 2011 12:26 pm

Re: Swak werk

Post by Hein (Haan) »

Hier is die ergste van die ergste  ;D http://www.totseans.com/bbs/threads/158 ... y-Failures
Kyk tot heel onder.
Last edited by Hein (Haan) on Wed Aug 08, 2012 12:34 pm, edited 1 time in total.
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: Swak werk

Post by CarelG »

Manne hoe lyk die een vir julle ;D ;D Hy vat die koek! [img width=560 height=392]http://i1216.photobucket.com/albums/dd3 ... bac984.jpg[/img]
User avatar
grumpy
Hero Member
Hero Member
Posts: 2772
Joined: Wed Sep 14, 2011 10:43 am

Re: Swak werk

Post by grumpy »

Waar kry ons die ou want ek sal hom opstop met n hosepipe in sy voevernjol!!!!! :o :o :o ;D

>:(
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5133
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Swak werk

Post by Pvdw »

!
;D ;D ;D :o :o :o

NEEEEEEEE!!! Wats se dier was dit voor hy so gelyk het??

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Swak werk

Post by Marc »

grumpy wrote: Waar kry ons die ou want ek sal hom opstop met n hosepipe in sy voevernjol!!!!! :o :o :o ;D

>:(
>:(. Ek gooi die petrol in en hou sy boude oop, hou verneder mens so majestieuse dier so. Gee daai .... sommer die doodstraf  >:(

Dit breuk my hart, is hy nou gedood vir dit , ag nee man  >:(
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
immelmanw

Re: Swak werk

Post by immelmanw »

CarelG wrote: Manne hoe lyk die een vir julle ;D ;D Hy vat die koek! [img width=560 height=392]http://i1216.photobucket.com/albums/dd3 ... bac984.jpg[/img]
Dit is dam seker nie regtig so nie?
Herman Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 645
Joined: Sun May 08, 2011 5:29 pm

Re: Swak werk

Post by Herman Venter »

Hoe kan mens n besigheid he en sulke werk doen? Dit sal my mos deur mure laat hardloop as dit met my moet gebeur!
Bowtech Assassin Black Ops
30.06
.243

REFUSE TO FOLLOW
CarelG
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 462
Joined: Sat Jul 09, 2011 7:06 am

Re: Swak werk

Post by CarelG »

Weet self nie of hierdie waar is nie, het dit op email gekry ;D
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3950
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Swak werk

Post by tau »

Dit lyk soos 'n Ooste mark waar hulle die vele so verkoop.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
BRNO (Pierre)
Hero Member
Hero Member
Posts: 4058
Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am

Re: Swak werk

Post by BRNO (Pierre) »

Hierdie is gelukkig nie my trofee nie, maar toe ek hom sien het ek dadelik n foto geneem om met my pelle hier op die forum te deel. Dit is egter verseker een van daai trofees wat sommer dadelik in die man wat die werk gedoen het se hol sou opgaan.

[img width=560 height=420]http://i1251.photobucket.com/albums/hh5 ... ekoede.jpg[/img]
Veiligheid eerste manne!
Post Reply