9.3X62 vs 375H&H
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
9.3X62 vs 375H&H
Hallo Manne,
Ek hou daarvan om topics te begin wat tot bietjie van 'n gesprek kan lei.
Wat sou julle s? is die voor en nadele van beide hierdie calibers ten opsigte van mekaar?
Ek kom agter daar is BAIE GROOT 9.3 aanhangers, maar eish, die wetlike aspek voel vir my kniehalter hom so bietjie want hy is net onder die merk vir toegelate kalibers al kan hy die werk net so goed doen.
Ek weet niks van die 9.3 af nie en het minimale kennis en ondervinding met die 375H&H.
Kom ons bespreek dit bietjie oor bespreking lekker is!

Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Kry n 375Ruger dan skop jy sommer altwee daai gunne se g@tte
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Hahaha, dink daar is 'n paar manne wat van jou gaan verskil 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hartskoot Hennie
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Tue Jun 21, 2011 8:28 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Ek dink hier gaan 'n paar manne baie opgewonde raak oor die topic! 
Ek was nog altyd 'n 9.3X62 fan, ek glo nog altyd die ultimate kombinasie is 'n 9.3X62 en 'n 7X57... (Maar ek neig deesdae na 'n .375H&H en 'n 7MM Rem MAG
)
Ek het self 'n .375H&H gekry op die einde van die dag, oor mens kan redeneer hy is meer veelsydig met beskikbare koeel gewigte en natuurlik die groot ding is dat dit die minimum kaliber is vir gevaarlike wild. Altwee kalibers het hulself al oor die 100 jaar + bewys as ysters, en as die minimum kaliber oral 9.3mm/.366 en 4000 ft-lbs vir gevaarlike/dikvellige wild was, dan glo ek meer manne sou 9.3X62's gehad het.
Maar ja, ek was nog altyd 'n 9.3X63 aanhanger, en ek bly nog steeds al het ek 'n .375H&H...
Ek is seker hier gaan manne wees met ondervinding en wat bietjie meer tegniese informasie sal kan verskaf oor die saak...

9mm Parabellum - Glock 26 Gen 4
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
.243 Ackley Improved - Howa 1500
7x57mm Mauser - Musgrave K98
.375 H&H Mag - Winchester M70 Safari Express
.460 Weatherby Mag - DNWW CZ 550 Magnum
12 Gauge - Beretta Mod. S 686
70 lbs - Bowtech Realm X
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Hennie jy is nou op die regte pad met hierdie gesprek!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Donderdag gaan ek vir die eerste keer Gemsbok jag met my 375 Ruger. Ek gaan 'n 260gr Nosler Accubond skiet teen 2800fps. My goeie vriend Darius gaan met sy 9,3 jag. Hy gaan weer 'n 250gr Accubond teen 2450 fps skiet. In sy geweer sny die drie skote mekaar op 100 meter. In my geweer kry ek een en 'n half duim groeperings. Die enigste verskil is dus 400 fps. Ek dink nie die bokke gaan dit agterkom nie!
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Klink vir my die enagste verskil behalwe spoed is een man het al meer lading ontwikkeling gedoen as die ander. Alby kalibers reken ek is baie goed net jammer wetgewing kelder die een soos al genoem is. Dink die enagste werklike verskil is soos 0-kwes noem spoed en dus langer skote maw vir flaktejag waar die 375 effe beter gaan diem Maar ja soos gese is elke man het sy eie smaak die manne wat meer van n "classic" hou sal gewoonlik meer na die 93 kyk as die 375.DirtyOldsix wrote: In sy geweer sny die drie skote mekaar op 100 meter. In my geweer kry ek een en 'n half duim groeperings.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Een ding wat ek opgelet het is dat die 375 oor die algemeen swaarder is, my broer se Musgrave 375 is so swaar dat hy die meeste van die tyd by die huis bly, my broer skiet eerder met sy 270 win as hy 'n draai gaan loop, al is die 375 beter vir die bos, broer se sommer vinnig is nie meer lus om so swaar te dra nie, My 9.3 CZ is baie ligter en skop minder, ek kon nog nie sien dat die een beter as die ander een doodskiet nie. Maar ja die 9.3 se spoed pla maar as jy oopwereld wil skiet . Dis hoe ek dit beleef het. Moet byvoeg ek is al vir 20 jaar 'n 9.3x62 fan.
Last edited by Flip Nel on Mon May 28, 2012 1:43 pm, edited 1 time in total.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Dankie, dit maak 'n groot verskil in hoe "versatile" 'n geweer is as jy met hom moet rondhol!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Hilux01
- Hero Member

- Posts: 1214
- Joined: Wed Oct 05, 2011 2:52 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Het min ervaring van die 9.3x62 gehad tot n vriend van my syne so 2 maande terug gekry het.
Ek is beindruk met die geweer, lekker kort 22"en in my oe n ideale bos kaliber, teen daai snelhede gaan hy nie sommer teveel vleis skade maak nie.
Natuurlik stem ek saam dat dit nie n vlakte geweer is nie, ander mag dalk ander ervaring he, en miskien kan selfs ligte koeels eendag dit verander.
Ek hou van die 9.3 aangesien die re-coil baie meer matig is as die 375
As ek kan kies is die 9.3 x 62 my volgende kaliber

Henk van der Walt
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
.22 LR Oberndorf Mauser
.223 Rem Marlin
6.5 x 55 Swedish Mauser CZ550
.303 BSA
9.3 x 62 Sabatti Rover 870
404 Jeff
12Ga Baikal
12GA Franchi Feeling O/U
9mm Para CZ 75
- Louis Kriel
- Hero Member

- Posts: 1980
- Joined: Mon Mar 16, 2009 2:01 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Nee wat ek het nogal redelik gespark met die lading ontwikkeling. 250gr Sierras groepeer mooi onder 'n duim en 300gr Hornady's ook. Ek hou maar net meer daarvan om 'n bonded core punt te gebruik vir groot bokke. Duim en 'n half vir 'n bok met 16 duim vitals is mos goed genoeg?BLOK wrote:Klink vir my die enagste verskil behalwe spoed is een man het al meer lading ontwikkeling gedoen as die ander. Alby kalibers reken ek is baie goed net jammer wetgewing kelder die een soos al genoem is. Dink die enagste werklike verskil is soos 0-kwes noem spoed en dus langer skote maw vir flaktejag waar die 375 effe beter gaan diem Maar ja soos gese is elke man het sy eie smaak die manne wat meer van n "classic" hou sal gewoonlik meer na die 93 kyk as die 375.DirtyOldsix wrote: In sy geweer sny die drie skote mekaar op 100 meter. In my geweer kry ek een en 'n half duim groeperings.
Peace - That brief glorious moment when everybody stands around reloading. Thomas Jefferson
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
ek kan my 375 laai sodat hy die 9.3 ewenaar maar die 9.3 kan nie gelaai word om die 375 te ewenaar nie
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2485
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
ek kan my 375 laai sodat hy die 9.3 ewenaar maar die 9.3 kan nie gelaai word om die 375 te ewenaar nie
So s? dieselfde vir die 308 - 30-06 - 300 Magnum tog is daar vir elkeen plekkie
So s? dieselfde vir die 308 - 30-06 - 300 Magnum tog is daar vir elkeen plekkie
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
En daar is die 375 toe vandag op my naam goedgekeur, al is dit eintlik skoonpa se geweer.... Sal met hom moet negotiate 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Beer (Christo)
- Hero Member

- Posts: 1150
- Joined: Wed Dec 28, 2011 1:41 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Hoe se hulle.... 'posession is nine tenths of the law....'. Miskien is dit skoonpa wat nou moet negotiateDWB wrote: En daar is die 375 toe vandag op my naam goedgekeur, al is dit eintlik skoonpa se geweer.... Sal met hom moet negotiate![]()
Geluk...en hou op om so met my kop te smokkel oor hierdie groot kalibers...ek kannie konsentreer by die werk nie
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7989
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Vlakte skiet met die 9.3x63 is seker ook moontlik ... 

Ek het die vernier op die buite maat van die groep gestel sodat mens net mooi die grootte kan sien. Die 'c-t-c' mate van die groepering geskiet oor die afstand van 200 meter, is dan 36.19mm.
Die geweer is ?n FN Supreme met Lynx 1.5 - 6 x 42 teleskoop. Die 195gr HV koe?l se trompsnelheid is sowat 2960vps uit die 24" loop met die spesifieke lading.

Ek het die vernier op die buite maat van die groep gestel sodat mens net mooi die grootte kan sien. Die 'c-t-c' mate van die groepering geskiet oor die afstand van 200 meter, is dan 36.19mm.
Die geweer is ?n FN Supreme met Lynx 1.5 - 6 x 42 teleskoop. Die 195gr HV koe?l se trompsnelheid is sowat 2960vps uit die 24" loop met die spesifieke lading.
- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Arnold
Maggies maar daai PMP's gee vreeslike druk dat die spoed so hoog en die trajek so plat is. hahaha
Maggies maar daai PMP's gee vreeslike druk dat die spoed so hoog en die trajek so plat is. hahaha
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5021
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Jong die 9.3 kan mooi wewrk as jy jou deel doen en ek dink nie die groot goed voel die verskil tussen die 9.3 en die 375 nie maar die wette is die probleem maar as ek my nie misgis nie kan jy met 'n 9.3 in Namibie 'n olifant skiet.
Last edited by Frederik on Mon May 28, 2012 6:51 pm, edited 1 time in total.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1239
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Frederik
Ook in Zim is die 9.3 reg vir grootwild (Groot 6). Ek het nie 'n 375 nie maar wel CZ 550 9.3. Het al 6 B/wbeeste geskiet en nog nooit gesoek nie. Groot kameelperd bul het met een skoot gel?.
Ek glo ook elke geweer het 'n plekkie in die kluis, maar my 9.3 ruil ek nie.
Groete
Ook in Zim is die 9.3 reg vir grootwild (Groot 6). Ek het nie 'n 375 nie maar wel CZ 550 9.3. Het al 6 B/wbeeste geskiet en nog nooit gesoek nie. Groot kameelperd bul het met een skoot gel?.
Ek glo ook elke geweer het 'n plekkie in die kluis, maar my 9.3 ruil ek nie.
Groete
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Nee man!!!!
Ek kan nie glo julle manne s? so min nie!
Kom praat nou so bietjie hier!
Ek kan nie glo julle manne s? so min nie!
Kom praat nou so bietjie hier!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Chrisjan
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Ek skiet ook 9.3x62. Dit is 'n CZ550. 21" loop
Ek gebruik 64gr s335 in Lapua doppe agter my 180gr Impala punte.
Hulle gee my amper 2900fps.
Die vleis skade is baie min. Dit lyk of daar net 'n mes ingedruk is. Dit is my vlakvark en jag vir die pot geweer.
Ek is baie tevrede en mygedagtes dwaal gladnie om ander kalibers rondom sy groote nie.
Groete
Chris

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6969
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Kyk! Maar daai Impalas maak mooi gaatjies in papier!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Ek is self n groot 9,3 aanhanger.
Myne het al n Seekoei, groot kameelperd bul en 2 buffels op sy kerfstok.
In Mpumalanga is dit wel wettig om die groot 5 te jag met die 9,3x62.
Die kalibers sal die manne altyd aan die praat kry, sekere goed het mens mos maar net n passie voor. Ek geniet n 375 en het al n paar goed met hom gejag maar die 9,3 bly maar my keuse.
Solank ek weet hoe ver die teiken is maak sy trajek nie baie saak nie.
O, ja - as julle 375'e kwaai skop laai kom af na n 9,3 se spoed toe - dis baie lekkerder....

Danie Lombard .243
Re: 9.3X62 vs 375H&H
Hierdie kan uitloop op 'n interesante gesprek en om die kampvuur in die bosveld voor more se jag op 'n M**RSE baklei. Wat wel waar is, is dat die twee kalibers se vermoe baie baie naby aan mekaar is maar die .375 H&H tog meer ft/lb energie lewer as dit 9,3 Vroeer jare toe koeels swak was het die 375 'n swak naam gekry en is gebrandmerk as 'n kwes kaliber juis omdat die 375 'n hooger tromsnelheid het as die 9,3. Die swak koeel van die tyd het opgebreek weens die hooger spoed en kon dus nie diep genog penetreer nie en die eindresultaat was 'n kwes. Die 9,3 met die swak gehalte koeel van die tyd het weer goed gevaar t.o.v. penetrasie juis oor die laer tromsnelheid. Die koeels het nie opgebreek nie, kon penetreer en het hou vir hou die gejagte wild laat val. En vir 'n boer wat jag en wil dood skote sien wil niks hoor van enegrie en ft/lb en gewig retensie en al die interesante balistiese dinge. Hy wil weet, val die bok, ja of nee? Met die ingedagte het die 9,3 'n baie goeie reputasie.
Met soortgelyke koeels t.o.v. gewig is die 375 H&H 200fps vinniger. Nie veel van 'n spoed verskil nie en as mens die ft/lb faktor van 200fps bereken van 'n 286gr koeel punt is dit 25ft/lb enegie. Dit is so te se niks nie, 25ft/lb.
MAAR as mens die ft/lb energie van die twee kalibers uitwerk gemeet by die tromp is dit 'n perd van 'n ander kleur. Albei gelaai met 286gr koeels gee die 9,3 @2400fps 3657ft/lb en die .375 @2600fps 4292ft/lb 'n Verskil van 635ft/lb en glo my , dit is baie. Net ter stawing, 'n 9mm parabellum pistool met 115gr koeel @ 1200fps lewer 367ft/lb energie en ek het nie nodig om julle te vertel hoe vermoeend 'n 9mm parrabellum koeel is nie.
Gekyk na albei kalibers met hul voorgestelde koeel gewigte nl. 286gr vir die 9,3 en 300gr vir die 375, albei @2400fps lyk die energie as volg; 9,3 = 3657ft/lb en 375 = 3839ft/lb Weer is die 375 se energie meer, 'n verskil van 179ft/lb. Dus is die 375 'n beter kaliber of hoe??
Ek het die vooreg gehad om met 'n omie te doen te kry wat vir jare vir een of ander iets in afrika gewerk het (kan nie mooi onthou nie) waar hulle moes diere uit skiet vir die tsetse vliee of so iets. Moenie my uitvra oor tegniese punte van die waar en hoe en wat van die jagte nie, ek kan regtig nie onthou nie.
Wat ek wel goed kan onthou is wat die omie vertel het van die kalibers wat hy al mee gejag het. Dit was alle soorte kalibers onder die son. Hy het baie lof vir 404 Jeff en 9,3 X 62 gehad. Oor die 9,3 het hy gese die kaliber skiet nie deur 'n buffel anderkant uit nie. Die koeel stop gewoontlik binne die karkas aan die oorkanste blad en soos die omie vir my vertel in sy woorde gooi die koeel die buffel onderste bo, bo van die dier bene af. Die 375 se hy doen ook baie goed maar volgens hom skiet die 9,3 die buffel (in sy woorde) doodder as die 375. Olifante en alles wat kan gejag word is met groot sukses gejag met die 9,3 Dieselfde kan ook gese word oor die 375 en ander kalibers.
Ek het nog nooit iets gejag met die 375 of die 9,3 nie. Wat ek wel kan se van my vrou Yolandi se 9,3 is die geweertjie skiet vrek akkuraat, klawers op 100 meter en die terugskop is hanteerbaar en binne perke.
Die is maar 'n hart saak en mens kry dit wat jy wil he. Albei is goed en vermoeend in sy eie klas. Waar die een tekort kom is die ander weer beter. Mens kan ure en bladsye tik oor die voordele en nadele van elk. Albei is wel goed en kan ingespan word vir die jag van groter wild.
Vir die 375 manne se ek die kaliber gee meer ft/lb energie en brand meer kruit en skop meer.
Vir die 9,3 manne se ek die kaliber gee minder ft/lb enegrie en brand minder kruit en skop minder.
Ek is 'n 9,3 man.
Daan die tikmasjjien.

Baie waar Danie.
Net so terloops.
My seun Pieter (14) het verlede Vrydag sy eerste skoot met die 9,3 gewaag. Hy was redelik skepties oor die skop maar wou nie kans vat met n blou wildebees nie -hy sou hom aanvanklik met die 308 en n 150gr Barnes geskiet het.
Afstand was so 70m en hy het hom mooi centre deur die hart geskiet met n Rhino 286gr. Die bees het so 40m gehol na die skoot.
Nou moet ek keer, hy wil nou alles met die 9,3 skiet.