Nogal 'n oulike storie!
My naam is Marli-z? Basson, ek is 8jaar oud. My eerste bok wat ek geskiet
het was 'n blesbok. Hierdie bok wat ek geskiet het is 'n 'rooiaardbees'
(Rooihartbees). Wie my laat probeer het, is my Oom. Sy naam is Jan, ons
noem hom Jan Gun. Maar trug na my 'stoorie'. My Pa, Hennie en Oom Jan het
gaan 'bloubullebeeste' (Blouwildebeeste) skiet. Na die dag amper verby was,
vra ek toe of ek nie ook maar 'n bok mag skiet ni? My Pa s? toe dat ek die
Blesbok moet skiet, maar hulle wou nie stilstaan nie. Die 'Rooiaardbeeste'
het toe stilgestaan, en dit was my kans!! Die bok het so 120m ver gestaan.
Toe hy stilstaan, skiet ek die bok agter die blad. Hy het nie eers
gehardloop nie, net so 2 tree, toe slat hy neer. Pappa het na die tyd ges?
dat ek hom in die hart geskiet het!! Ek het met Oom Jan se 2506 geweer
geskiet. Ek was vreeslik bly. Ons het die bok opgelaai en hom slagpale toe
gevat. Ek wou hom sooo graag laat opstop, ek vra my Pa, en hy s? JA!! My
boetie was baie jaloers op my bok.... !! Baie dankie 'Juhan' ek waardeer dit
baie!
Marli-z? Basson

Dewie en Valkie moet oppas, die dogters sit vir hulle ore aan!






