Jong jagtertjie

Enigeiets wat die jongklomp interresant mag vind/Anything wich might be worth mentioning among teenagers
Post Reply
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13655
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Jong jagtertjie

Post by Geno »

Ek kry die vanoggend by my groot maat, Jan Gun:
Nogal 'n oulike storie!

My naam is Marli-z? Basson, ek is 8jaar oud.  My eerste bok wat ek geskiet
het was 'n blesbok.  Hierdie bok wat ek geskiet het is 'n 'rooiaardbees'
(Rooihartbees).  Wie my laat probeer het, is my Oom.  Sy naam is Jan, ons
noem hom Jan Gun.  Maar trug na my 'stoorie'.  My Pa, Hennie en Oom Jan het
gaan 'bloubullebeeste' (Blouwildebeeste) skiet.  Na die dag amper verby was,
vra ek toe of ek nie ook maar 'n bok mag skiet ni?  My Pa s? toe dat ek die
Blesbok moet skiet, maar hulle wou nie stilstaan nie.  Die 'Rooiaardbeeste'
het toe stilgestaan, en dit was my kans!! Die bok het so 120m ver gestaan.
Toe hy stilstaan, skiet ek die bok agter die blad.  Hy het nie eers
gehardloop nie, net so 2 tree, toe slat hy neer.  Pappa het na die tyd ges?
dat ek hom in die hart geskiet het!! Ek het met Oom Jan se 2506 geweer
geskiet.  Ek was vreeslik bly. Ons het die bok opgelaai en hom slagpale toe
gevat.  Ek wou hom sooo graag laat opstop, ek vra my Pa, en hy s? JA!! My
boetie was baie jaloers op my bok.... !! Baie dankie 'Juhan' ek waardeer dit
baie!
Marli-z? Basson


Image


Dewie en Valkie moet oppas, die dogters sit vir hulle ore aan!
Goed, beter, 6millimeter!
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Jong jagtertjie

Post by Vlakvark »

Baie geluk aan die meisiekind en mag sy haar pa se beursie leeg skiet as sy sulke mooi skote kan gooi. Pa kan nou maar terug staan
Image
Image
User avatar
henried
Hero Member
Hero Member
Posts: 2352
Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm

Re: Jong jagtertjie

Post by henried »

Dis nou mooi, en daai gesig spreek boekdele.

Geluk aan almal.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa

"Deo Valente "
Vlakvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 2325
Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am

Re: Jong jagtertjie

Post by Vlakvark »

Ek wou hom sooo graag laat opstop, ek vra my Pa, en hy s? JA!!
Dis mos haar Trofee Is dit nie wat 'n trofee moet wees nie instede van lengte en grote

Go Girl
Image
Image
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Jong jagtertjie

Post by BLOK »

Vlakvark wrote: Ek wou hom sooo graag laat opstop, ek vra my Pa, en hy s? JA!!
Dis mos haar Trofee Is dit nie wat 'n trofee moet wees nie instede van lengte en grote

Go Girl

En het die hardbees nie genoeg van daai lengte nie. Baie mooi bok en n baie mooi storie. Lekker as die kinders hou waarvan pa hou.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Zack Benade

Re: Jong jagtertjie

Post by Zack Benade »

Baie geluk Marli-z? Basson

Jy moet nou maak soos my seuns.  :P
Skiet elke jaar een bok meer as die vorige seisoen. ;D ;D
As jou pa kla s? vir hom dat jy baie lief is vir hom en dat julle baie van wildsvleis hou.

Groete
Zack
User avatar
marno
Hero Member
Hero Member
Posts: 713
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am

Re: Jong jagtertjie

Post by marno »

Magties dis nou wraggies awesome.

Baie geluk Marli-z?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
User avatar
FHM
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm

Re: Jong jagtertjie

Post by FHM »

Dis pragtig!
Ek kry sommer n traan in die oog, snuif-snuif....
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
KC

Re: Jong jagtertjie

Post by KC »

Baie geluk Marli-ze dit is nou wraggies goed gedoen.

My seun is al 28 jaar oud en hy het nog niks geskiet nie.

Hy gaan jag nie eens saam nie.

Jy moet hom sommer kom vasvat en hom wys hoe jag mens!  ;D
User avatar
theedge
Hero Member
Hero Member
Posts: 5012
Joined: Thu Feb 25, 2010 1:06 am

Re: Jong jagtertjie

Post by theedge »

Baie geluk voorwaar iets om op trots te wees
When People Walk Away From You, Let Them Go.
Your Destiny Is Never Tied To Anyone Who Leaves You. It Doesn't Mean They Are Bad People.
It Just Means That Their Part In Your Story Is Over.. !
Image
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Jong jagtertjie

Post by Frederik »

Dis 'n MA! se hartbees daardie  :o
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
Daneel
Full Member
Full Member
Posts: 222
Joined: Mon May 21, 2012 4:13 pm

Re: Jong jagtertjie

Post by Daneel »

Daai is nou n pragtige storie.
Ek kan nie wag vir my dogtertjie om saam te kom jag nie.
Baie geluk Marli-ze
Pragtig.
Howa 30.0kwes
Shoot to kill!
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Jong jagtertjie

Post by PITSMIT »

pragtig gogga  dis altyd lekker om te sien die meisies geniet ook jag.  baie mooi gedoen hoor en se vir pappa baie dankie vd jag hoor

ou valkie moet net tyd kry dan kom wys hy sy jag hier op die forum

hy het nog so een of twee goed om te skiet dan sal hy kom post hier en alles vertel

lekker dag
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: Jong jagtertjie

Post by Marc »

Baie mooi Marli-z?

Dis voorwaar 'n mooi bok daai en die pappa's moet maar net probeer bybly. Hoe gaan daai engelse gesegde oor big dogs and puppies  8)

Mag daar nog baie wees  ;)

Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
BLOUVALKIE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 267
Joined: Fri Jul 01, 2011 3:39 pm

Re: Jong jagtertjie

Post by BLOUVALKIE »

BAIE GELUK MARLIZE
baie mooi bok hoor

groete
BLOUVALKIE
HIERDIE BOERE SEUN HET N AFRIKANER HART EN SAL ALTYD EEN HE!! MAAK NIE SAAK WAT NIE!!

GAMO CFX 1000
ZASTAVA 308
BRNO 270
Jan-Hendrik
Full Member
Full Member
Posts: 137
Joined: Wed Feb 05, 2014 6:49 am

Re: Jong jagtertjie

Post by Jan-Hendrik »

DIS DIK OULIK-GELUK
JAN-HENDRIK
Post Reply