Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Marc wrote:
Dankie man, vir een of ander rede is die sweetspot hier baie klein, 'n 0,5gr verskil op of af, maak daai groepe oop soos die Grand Canyon
Daai was teen gemideld 3020ftps, het so 15 skote gemeet vir gemideld Die ES is so 40ftps.
Ek sal baie tevrede wees met sulke groepe.
Ek gaan nie kop skote skiet met Barnes nie en met daai tipe van groepies sal ek gemaklik voel om bors skote op 250m te skiet.
Dis waar n? Mens jaag mos altyd daai ietsie ekstra Ek gaan hoeka more bos toe. Daar is 'n waterbok met my naam op, gaan die Barns gebruik, kom ons hoop hy staan v?r genoeg dan ons dalk 'n koe?l kan herwin Sal in elk geval laat weet oor vleis skade ens
Ek moet s? die kombinasie werk baie beter met S355 as met S365
Mooiloop
marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
S355 laat baie beter dop vulling toe {S365 het tot in nek gel?, amper begin saampers} en het ook geen tekens van druk nie. S365 het begin lol hier by 3000ftps
Pierre
Ek kan twee in die magasyn inkry. Dis die beste wat ek kan doen, ek het selde in my lewe meer as twee skote op 'n enkele dier moes skiet. So dit gaan nog werk
Sal laat weet wat hulle maak oor langer afstande
Mooiloop
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner