Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
GR
Ja ek is in die bloem omgewing, sal graag wil sien hoe sy lyk. Jy kry maar dink ek by al die honde n uitsondering op die reel en n hond wat net maar beter as al die ander jag of hardloop , hul is die honde wat legendes is!
Groete

- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hallo G.R
Ek en Stefan is van bloem, hoeka sy en nog n vriend van my se skuld dat ek so van die windhonde begin hou het, was aanvanklik net n steekhaarbrakkie en spoorhond man maar na ek n keer of wat by hom was met daai tipe klas en kwaliteit honde het ek vinnig van duuntjie verander
Ai die diere is maar mooi en soos stefan gese het en jy, is dat daar n plek en n werk vir elke hond is, lekker om te weet daar is ander mense wat ook dieselfde passie en toewyding aan hulle die toegee

You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Stephan
Ek sal graag een of ander tyd daai kant toe gaan net om vir Greyhound en vir jou te ontmoet (en vir Nitro)
Hier is 'n foto van Sheila en hoe sy geteel is.http://www.greyhound-data.com/d?i=1197352

Foxhound
So jy het ook Windhonde??
As jy het wys bietjie!!
Ek teel my baanhonde vir ander goed dis maar hoekom ek nie meer jag nie.
So jy het ook Windhonde??
As jy het wys bietjie!!
Ek teel my baanhonde vir ander goed dis maar hoekom ek nie meer jag nie.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hallo G.R
Daai Magnum wat saam met Nitro en Sloet se post op is, is een van myne en dan die steekhaar reun,hy is 10mde oud en het al 9 jong jakkies vir Desember gevang, Magnum het gistraand 2 van die 5 geskep, maar hier n foto van die 2 saam op die bakkie

Magnum se pa en Nitro is Broers, maar Magnum is effens kleiner gebou maar het gistraand gewys hy staan terug vir nix nie
Daai Magnum wat saam met Nitro en Sloet se post op is, is een van myne en dan die steekhaar reun,hy is 10mde oud en het al 9 jong jakkies vir Desember gevang, Magnum het gistraand 2 van die 5 geskep, maar hier n foto van die 2 saam op die bakkie

Magnum se pa en Nitro is Broers, maar Magnum is effens kleiner gebou maar het gistraand gewys hy staan terug vir nix nie
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
GR
Dankie vir inligting en foto, lyk na n baie mooi hond. Teel jy baanhonde vir die baan ook of meestal kruishonde?

Foxhound.
Daai steekhaar van waar het jy hom gekry?
Ek het in laas jaar vir my 1 gekry maar toe hy so 6maande is toe begin hy snaaks optree en kry toe later 'n aanval. het hom toe verkoop..hy sou ook nou 9maande gewees het..
Stephan
Ek het nou 'n Ierse teef wat ek lat dek het met my Ierse reun..Ek teel skoon Baanhonde en Baanhond kruisings en Skoon Boerhonde..
http://www.greyhound-data.com/dbtestmating.php?&sireid=1193904&damid=1454235 Dis hoe die Ierse reun en teef se hondjies se teeling gan wees. Sy is nou ophitte..

As ek se maar n 500m hardloper op die baan wil he, wat sal jy se moet mens dan kyk na van die ausie bloed? Was nou die dag by n reisies het toe nogal lus geword om dalk vir my n baanhond teef te kry om mee te hardloop...
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Stephan
Ek sal s? kyk vir 'n kruising van Ausie en Ierse honde omdat die Ierse honde sit die wegtrek krag in waar die Ausie honde dit nie het nie. Supasonic Batman is 2007 se vinnigste reun op 500m 16,98m/sek(61.128km/h)
http://www.greyhound-data.com/d?d=supasonic+batman&x=43&y=7 Maar kyk hy het Ierse bloed in.. Selfs met die Boerhonde is dit 'n baie goeie kruising om Ierse bloed in te sit as wat mens nou Ausie bloed in sit.
Ek sal s? kyk vir 'n kruising van Ausie en Ierse honde omdat die Ierse honde sit die wegtrek krag in waar die Ausie honde dit nie het nie. Supasonic Batman is 2007 se vinnigste reun op 500m 16,98m/sek(61.128km/h)
http://www.greyhound-data.com/d?d=supasonic+batman&x=43&y=7 Maar kyk hy het Ierse bloed in.. Selfs met die Boerhonde is dit 'n baie goeie kruising om Ierse bloed in te sit as wat mens nou Ausie bloed in sit.
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
GR
Ek hoor wat jy se, het gesien op die baan, meestal die hond wat wen is die een wat beste uit hokke kom... Gaan jy daardie Ausie teef van jou 1 of ander tyd met Ierse reun dek?

Ek het nou 2 hondjies van Volvo http://www.greyhound-data.com/d?i=1443597 by my teef Sheila http://www.greyhound-data.com/d?i=1197352 en dis hoe die teeling is http://www.greyhound-data.com/dbtestmating.php?&sireid=1443597&damid=1197352 die probleem is daar is teveel lyn teeling die hondjies het kort onder kake. maar die teeling was nie my besluit nie. Ek gan dalk nou volgende keer vir Sheila na Count lani to vat. http://www.greyhound-data.com/d?d=count+lani&x=35&y=12
Of selfs my Ierse reun hy kos my mos niks..http://www.greyhound-data.com/d?d=erin+Buccneer&x=56&y=3

Wat vra jy vir n klein hondjie?
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Stephan
Die skoon baanhonde is nogals baie duur, omdat hulle moet papiere en micro chipping h? voor ek hulle kan verkoop. As mens will teel of hardloop met die honde moet mens 'n lid wees van United Greyhound Society Of South Africa, of UGRABS= United Greyhound Racing And Breeders Society.
Ek self het nog nie my baanhonde se hondjies verkoop nie, maar ek dink vir 'n 3 maander hondjie is dit R2500 of meer ek weet nie regtig nie..

Last edited by Greyhound.Racer on Fri Jan 15, 2010 2:50 pm, edited 1 time in total.
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Ek sal graag as ek een kry met hom wil hardloop op die baan, so ek dink ek moet vir die skoon baanhonde gaan, ons kan nog steeds vorentoe praat vir n deal... Maar op die stadium is al my honde skoon boerhonde en geregistreer by SA BOERWINDHOND VERENIGING , en jag ek net met hul as die baan oopmaak sal ek met hul gaan hardloop ok.
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Stephan
Dis reg so, ek het gou op 'google' gekyk vir SA Boerwindhond Vereniging en gesien hulle gebruik ook SA Stamboek. Dis die selfde met die Baanhonde. Ek wonder hoekom KUSA nie ons pedigree Greyhounds op hulle data base wil sit nie. Ek het gehoor by iemand wat iemand ken en hulle ken ook iemand dat die honde binne kort gaan hardloop(ek wil nie teveel praat nie). So die Baanhond pryse gaan dan die hoogte in skiet..
Wat vra jy vir 'n hondjie as jy pups het van Nitro?

StephanStephan wrote: ... Maar op die stadium is al my honde skoon boerhonde en geregistreer by SA BOERWINDHOND VERENIGING
Ek het nou net by jou honde gekyk op SABWV JIS like maar ek like daai foto waar daai hond oor die draad spring, ek dink nie 'n baanhond sal dit somer reg kry nie, hy sal hom self M@ER TOE hardloop teen die draad vas, hulle is te vinnig en dink te stadig..
PS. Daai hond lyk soos NITRO..
Last edited by Greyhound.Racer on Tue Jan 12, 2010 5:14 pm, edited 1 time in total.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
dit lyk soos Nitro daardie ja!
Kyk daai hond is n jagter van formaat en het n unieke styl hoe hy jag,onbeskryflik!!!!
Kyk daai hond is n jagter van formaat en het n unieke styl hoe hy jag,onbeskryflik!!!!
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Foxhound.
Ek kan NITRO sommer sien op die foto hy is 'one of a kind' Ek like hom 'KWAAI'!!
Ek sal daar van hou om een dag daar na julle geweste toe te gaan en julle te ontmoet. Hoop net teen daai tyd my Ausie teef leef nog dan kan ek julle wys 'n baanhond kan ook Jakkie vang saam met die Boerhonde, ek weet net nie of sy 'n jakkals sal vang nie want sy ken net van ander goet vang.. Ek het maar altyd in die 'rural areas' gan jag saam die ander mense..
Ek kan NITRO sommer sien op die foto hy is 'one of a kind' Ek like hom 'KWAAI'!!
Ek sal daar van hou om een dag daar na julle geweste toe te gaan en julle te ontmoet. Hoop net teen daai tyd my Ausie teef leef nog dan kan ek julle wys 'n baanhond kan ook Jakkie vang saam met die Boerhonde, ek weet net nie of sy 'n jakkals sal vang nie want sy ken net van ander goet vang.. Ek het maar altyd in die 'rural areas' gan jag saam die ander mense..
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
GR
Die hond wat op die foto oor draad spring is nitro,sy pa, Spike, was my beste hond wat ek nog gehad het, ek hou daarvan dat al my honde oor die draad moet spring want baie keer jag mens in ou lande of kampe wat kleiner is , en dan moet die honde baie deur die draad kruip. As hul nie oorspring nie sny hul ,hul soms lelik of hardloop op en af teen die draad en dis nie n goeie gesig as jakkie aan die ander kant wegkom nie... Ek vra R1500 vir n kleintjie en dan is hy ingeent en ontwurm. Die klein hondjies moet op n jaar ouderdom gaan vir n keuring en dan kan hul registreer word.

More Stephan.
Ek hou baie van Nitro het jy dalk hondjies van hom?
By die baan honde moet hulle registreer word voor hulle 12maande oud is anders glad nie.
Ek vat die honde vir 'n hardloop nou en dan met 'n 'off road' scooter.

Last edited by Greyhound.Racer on Wed Jan 13, 2010 9:28 am, edited 1 time in total.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Jong GR die probleem is net met die boerhonde raak die scooter se tank leeg voor die honde genoeg geoefen het,haha, nee grap sommer net met jou, ekt ook so KX 250 scrambler wat ek hulle vir n jog vat
Goed gaan
Goed gaan
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
HELLO JUL HONNE MANNE
GESTRAAND DAREM WEER 7 ROOI JAKKALSE GEVANG, WEER GESTRAAND GESIEN DAT MY PEL WAT SAAM WAS SE X BAANHONDE NET MET DIE EERSTE DRIE BY KON HOU, DAARNA HET DIE BOERHONDE LOS VOOR GELOOP, SY HONDE HET NADERHAND PLAT OP DIE BAK GEL? EN HUIG NA ASEM. EK SOEK NIE N HOND WAT NET EEN OF TWEE RUNS KAN VAT DAN IS HY POOTUIT, DIT IS OM N GEWEER TE HE MAAR JY HET NIE AMMUNISIE NIE.
GREYHOUND
GESTRAAND DAREM WEER 7 ROOI JAKKALSE GEVANG, WEER GESTRAAND GESIEN DAT MY PEL WAT SAAM WAS SE X BAANHONDE NET MET DIE EERSTE DRIE BY KON HOU, DAARNA HET DIE BOERHONDE LOS VOOR GELOOP, SY HONDE HET NADERHAND PLAT OP DIE BAK GEL? EN HUIG NA ASEM. EK SOEK NIE N HOND WAT NET EEN OF TWEE RUNS KAN VAT DAN IS HY POOTUIT, DIT IS OM N GEWEER TE HE MAAR JY HET NIE AMMUNISIE NIE.
GREYHOUND
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
F-GHounds
Ek stem saam daar dis maar hoekom ons die boerhonde jag! Bly jul het gister aand weer bietjie toegeslaan op die jakkies, wil more aand weer gaan en saterdag plaas toe ok so paar vat..
GR
Ek het n donker brindle reuntjie van Nitro nou so 3 mde oud.

Hello Greyhound.
Hahah.
Mens moet weet hoe om kruisings te doen as jy meer spoed wil he maar wil nie die afstand weg vat nie of die aantal keer om te hardloop. Soos ek ook ges? het kry 'n Ierse Baan hond kruising hulle is baie beeter as die Ausie kruisings.. Maar jy gaan dan die 'over heating' in die honde sit dit bly maar die probleem. So ja ek sien ook jou punt om by die suiwer Boer honde te bly. (ek sal jou honde 'n go gee met my kruisings
)
Hahah.
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hahaha. Ek sal 'n foto op sit van my Off road scooter.Foxhound wrote: Jong GR die probleem is net met die boerhonde raak die scooter se tank leeg voor die honde genoeg geoefen het,haha, nee grap sommer net met jou, ekt ook so KX 250 scrambler wat ek hulle vir n jog vat
Goed gaan
My honde hardloop nie baie nie, so hulle is baie fiks nie..