Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Wat is die afstand wat die honde gewoonlik die jakkals jaag?
Toe ek nog gejag het in 2008 het die honde 700m tot 800m op 'n slag gehardloop, en glo my dis nie net 1 of 2 keer se hardloop nie, dit kan tot op gaan na 8,9 of 10 keer, ek het toe net my skoon baanhonde gebruik. Ek het gister die 2 baanhonde gevat vir 'n hardloop maar het stadig begin tot so 50km/h en hulle was dood moeg na 1km 30min later toe is hulle weer reg. Wat vir my nogals goed was, ek het hulle laas gevat vir 'n hardloop 5 maande trug.

KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Racer
Ekt vandag paar keer probeer om die man wat die reun ingevoer het in die hande kry,maar sy foon is af,sodra ek die inligting kry laat weet ek jou.om die honde fiks te kry jog(draf)ons hul eerder stadig vir paar killos dan as hul fiks word n paar sprints tussen In(stamina en krag). Dit lyk soms vir my of baanhond n muur tref.jakkals trekke wissel in afstand van net n paar meter tot en met kilos,hang af of hul uit n gat vlieg ingeroep word of op sig geja word.sonder n hond met asem en hart gaan mens baie verloor.

GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
BROTHER LOUIS (AKA KAMAKASI)
NICE DOG THAT(THE JOCKEY,THE JOCKEY) QUOTED, PREVIOUS COMMENT MADE ON SHOOTING CHAIR FOTOS. COULD HAVE SWORN THAT WAS YOU BEHIND THAT DOG .
GREYHOUND
NICE DOG THAT(THE JOCKEY,THE JOCKEY) QUOTED, PREVIOUS COMMENT MADE ON SHOOTING CHAIR FOTOS. COULD HAVE SWORN THAT WAS YOU BEHIND THAT DOG .
GREYHOUND
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Yes indeed Sir! Taken some time ago in winter,good rains we had since then was a blessing. It does somewhat give you an idea of the area where some of our claims were made.
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Greyhound, Kamakasi.
Ek het gekyk julle is so 800km van my af, ek sal probeer om naby die einde van die jaar daar 'n draai te kom maak meet 1 van my kruisings en kyk hoe vaar hy daar saam die Boerhonde.
Die plek waar julle bly is lekker plat aarde as ek so kyk na die foto.
Ja ek het baie sleg geraak om die honde te vat om tegaan hardloop, so ek gan hulle nou weer stuk vir stuk vat om weer te gaan hardloop.

Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hello Julle
Dis darem 'n mooi spul honde hierdie. Passop egter vir die aksie foto's op die post..
Groete
Ja3
p.s.- Myne brand my geld kwaai
Hier's gert

gertjie, sy seun

en zoekof, my golden retriever. Moet nog leer om te gaan haal.

Waar was jy al die tyd? Of het ek jou mis gekyk?
Jou topic het nou al 134 replies en 2198 views, en raak meer dis nou al 'n 'Hot Topic'

Last edited by Greyhound.Racer on Thu Jan 14, 2010 7:27 pm, edited 1 time in total.
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Naand,
Ek het 1 hond wat 'n kruising is, maar sy is nie van my teef af nie. Haar ma is 'n steekhaar hond en die pa is my Ierse baanhond. Sy is nou 10 maande oud. Ek sal more 'n beter foto probeer opsit.
Ek het 1 hond wat 'n kruising is, maar sy is nie van my teef af nie. Haar ma is 'n steekhaar hond en die pa is my Ierse baanhond. Sy is nou 10 maande oud. Ek sal more 'n beter foto probeer opsit.

-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
GHR
Ja, ek skeep ongelukkig maar bietjie my besoeke af.
Ek sien die ding... daarom kan ek bekostig om nou so klein spannertjie in die works te gooi...
Baie grte
Ja3
p.s.- ek doen nog brainstorming oor 'n effektiewe/maklike metode om jakkalse (span in vlug formaat wat sneuwel) op te spoor nadat hulle geskiet is.... sonder 'n hond.

Louis102
- Administrator

- Posts: 3887
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:19 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Ja3
Nou watse een van die drie is "jou beste vriend" ?
Louis

Goeie dade oortref goeie woorde.
-
Ambessa
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hallo almal
Indien daar twyfel is, plaas dit liefs onder Slegs vir Lede.
Ambessa
Wees asseblief versigtig oor die tipe fotos wat julle hier op die oop forum plaas.Ja3 wrote:...Dis darem 'n mooi spul honde hierdie. Passop egter vir die aksie foto's op die post..
Indien daar twyfel is, plaas dit liefs onder Slegs vir Lede.
Ambessa
-
Ja3
- Sr. Member

- Posts: 431
- Joined: Mon May 04, 2009 10:24 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
LouisLouis102 wrote: Nou watse een van die drie is "jou beste vriend" ?
Dit sal zoekof wees. Hy't die meeste ondervinding.
Ja3
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Goeiemore kerel
Hoe lyk omstandighede?
Dis n naweek vol belofte en potensiaal. Die maan speel saam en die veld lewe! Baie sterkte aan almal wat op jagekspedisies gaan en vir die manne wat hul kennis gaan vergroot. Geniet dit manne!

GR
JA EK KEN DAAI SOORT VAN JAG, DIE HONDE IS GLAD NIE ONDER BEHEER NIE SOOS ONS SN WAT VAN N BAKKIE MET TRALLIES JAG EN HONDE WORD NET OOPGEMAAK WANNEER ONS DIT GOED DINK EN OP WAT ONS WIL JAG. ENIGE IETS WAT OPSRING WORD EENVOUDIG GEVANG, HAAS, STEENBOK, DUIKER EN DIT BLY NIE BY EEN OF TWEE NIE, HOE MEER HOE BETER.
HIER NABY DIE TOWNSHIPS WAAR DAAR WETIG EN ONWETIG MET HONDE GEJAG WORD OORLEEF DAAR ABSOLUUT NIKS, NIE N HAAS, NIE N BOKKIE, ALLES WORD VOOR DIE FOET GEVANG TOTDAT DAAR NIKS OORBLY. DAN WORD DAAR SOMMER SONDER TOESTEMING OP PRIVATE GRONDE GEJAG.
NEEWAT SO N GEJAG MET 15 OF 20 HONDE STAAN N HAAS OF BOK IN ELK GEVAL NIE N KANS NIE, IS NIE MY IDEE VAN JAG NIE.

GReyhound
As jy mooi kyk op daai foto lyk dit as of daar iets is wat ge vang was?
En om presies te wees was daar 36 honde saam met myne. op die foto wys daar net 26 honde.
Glo my daai duikers kan moer vinnig hardloop, in die tyd wat ek daar saam hulle gejag het is daar net 1 duiker gevang. En die honde loop nie los nie hulle is op bande as ons jag op daai foto was ons oppad trug.

Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
EK STEM SAAM MET GREYHOUND , AS DAAR MET HONDE GEJAG WORD MOET DAARDIE HONDE TEN ALLE TYE BEHEER KAN WORD EN HUL NET JAG WAT JY WIL HE HUL MOET JAG.
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Ja ek stem ook saam, die foto was geneem toe ons trug gaan dan loop die honde los.Stephan wrote: EK STEM SAAM MET GREYHOUND , AS DAAR MET HONDE GEJAG WORD MOET DAARDIE HONDE TEN ALLE TYE BEHEER KAN WORD EN HUL NET JAG WAT JY WIL HE HUL MOET JAG.
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
GR
(IN DIE TYD WAT EK DAAR WAS, IS DAAR NET EEN DUIKER GEVANG) SO WAAR IS DAAI VINNIGE KRUISINGS DAN NOU? EK WEET VAN N PAAR SKOON BOERHONDE WAT N SPRINGBOK,DUIKER OF STEENBOK HEEL MAKLIK KAN VANG, EK DINK DIE BLOEMFONTEIN MANNE KAN DIT BEAAM. NEE WAT GR (I REST MY CASE)

Greyhound
ek dog jy jag net 'jakkies'
Die klomp daar het net jong hondjies van my hulle is nou eers 12 maande oud, toe daai foto geneem is was hulle nog nie gebore nie. Ek het bietjie aksie fotos maar ek sal dit nie post nie en ook nie aan stuur nie.

- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Sommer n paar foto's van stefan se mooi hande en sy Kampioen Whippet tefie Lizzy saam met Roxy ' boerhond teef, die wit teef is Rox en die donker een Lizzy!!!

En dan my 2 ysters,dalk nie die beste,grootste of watookal nie maar is vir my van onskatbare waarde, stefan en Kamakasi sal kan beaam hoe lekker hierdie steekhaar al hardloop en jag en hy is 10mde oud, gladdehaar is Mannetjie a.k.a (Magnum of Manster)haha

Last edited by Foxhound on Fri Jan 15, 2010 11:17 am, edited 1 time in total.
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
GR
EK KAN NERENS LEES DAT EK GESE HET EK VANG BOKKE, WEL DAT EK WEET VAN BOER WINDHONDE WAT WEL DIT KAN DOEN.
GH

Foxhound,, Stephan
Dis pragtige honde, ek hou baie van Magnum, sy pa is mos Nitro?
Soos Greyhound op neer kom is my honde ook nie baie goet nie, maar vir my is hulle die beste, en ek geniet hulle elke dag meer en meer al jag hulle nie meer nie.
Dis pragtige honde, ek hou baie van Magnum, sy pa is mos Nitro?
Soos Greyhound op neer kom is my honde ook nie baie goet nie, maar vir my is hulle die beste, en ek geniet hulle elke dag meer en meer al jag hulle nie meer nie.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Yes yes Greyhound
Nee Magnum se is was Tier van Tobie, Tier was Nitro se volbroer
Nee Magnum se is was Tier van Tobie, Tier was Nitro se volbroer
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Foxhound.
Oh ek sien..
Greyhound.
As die honde nou 'n 'jakkie' jaag en hy sien 'n bok ek glo hy sal die bok ook jaag.
Oh ek sien..
Greyhound.
As die honde nou 'n 'jakkie' jaag en hy sien 'n bok ek glo hy sal die bok ook jaag.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Greyhound
Hier is die gewese Tier Magnum se PA