Pas van haelgeweer
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Pas van haelgeweer
Manne ek is baie onkundig as dit kom by haelgewere.
Ek het begin van die jaar vir my 'n cheapy by 'n veiling aangeskaf. Dis 'n S/S Baikal. Nou vir my is dit al wat ek het en my beste.
Ek weet egter dat hy my nie pas nie en dat die kolf te lank is> ek is nie te heilig op hom om te begin saag en skuur en skaaf nie maar ek wil eers hoor hoe weet ek as die kolf my pas.
Hoe bepaal ek lengte van die kolf, hoogte van die kam en wat is daar nog om na te kyk??
Enige hulp sal wardeer word.
Peet

Work to live, don"t live to work
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Pas van haelgeweer
Peet
Dit is n kuns op sy eie daar is volgens my net een persoon wat weet wat hy doen dit is oom JC by Centurion Gun Club
Beretta
Hoekom se jy hy pas nie
Dit is n kuns op sy eie daar is volgens my net een persoon wat weet wat hy doen dit is oom JC by Centurion Gun Club
Beretta
Hoekom se jy hy pas nie
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Pas van haelgeweer
Hi Beretta ek is 'n kortgat en as ek die geweer in my skouer plaas rek ek amper my arm om my handby die sneller te kry

Ek moet ook elke keer as ek hom optel skuif en wikkel om op die regte posisie in my skouer te kry. Dis nou so gemaklik as wat dit kan kom met daai lang kolf/
Peet
Ek moet ook elke keer as ek hom optel skuif en wikkel om op die regte posisie in my skouer te kry. Dis nou so gemaklik as wat dit kan kom met daai lang kolf/
Peet
Work to live, don"t live to work
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Pas van haelgeweer
Peet
Dit is n probleem kan ook wees dat jy nie gewoont is aan die geweer nie (koeel) geweer.Het jy n recoil pad op
Dit is n probleem kan ook wees dat jy nie gewoont is aan die geweer nie (koeel) geweer.Het jy n recoil pad op
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Pas van haelgeweer
Recoil pad
Nee daai Russe glo nie aan sulke gemaklikke dinge nie

Die kolf is sommer so effe gerond aan die agterkant en druk so 'n streep op jou skouer. Hy is seker so gemaak om jou wakker te skop as jy in die sneeu begin verkluim

Ek sal foto neem en plaas dan kan julle self sien.

Last edited by Pvdw on Sun Aug 05, 2012 5:04 pm, edited 1 time in total.
Work to live, don"t live to work
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Pas van haelgeweer
Dit is nou jammer as jy n redelike dik pad op ge had het kon jy hom dalk afgehaal het en dan gepas het sonder om die kolf te sny.Somtyds is dit genoeg om hom te laat pas
Beretta
Beretta
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Pas van haelgeweer
As jy die geweer geskouer het laat iemand van reg van voor vir jou kyk
As hy reg is sal die voorste korrel presies met jou oog op lyn
As hy reg is sal die voorste korrel presies met jou oog op lyn
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Pas van haelgeweer
Peet,
Ek het ook een van hulle en al sny jy net genoeg af om 'n lekker recoilpad op te sit is dit 'n moet. Daai geweer skop soos 'n donkie.
Ek het ook een van hulle en al sny jy net genoeg af om 'n lekker recoilpad op te sit is dit 'n moet. Daai geweer skop soos 'n donkie.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Pas van haelgeweer
Ek dink n Perazzi skop meer

- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Pas van haelgeweer
Skop of nie skop nie, ek het n paar skuts by die spele gesien wat verseker beter lyk agter daai geweer as wat Peet ooit sal lykBeretta wrote: Ek dink n Perazzi skop meer![]()
![]()
Veiligheid eerste manne!
-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Pas van haelgeweer
Pierre
Ja lyk my hulle is addicted to recoil.Hulle kan lood gooi as jy op daardie vlak skiet kan jy maar. Die geheim is om konstant n goeie score te kan skiet.
Ja lyk my hulle is addicted to recoil.Hulle kan lood gooi as jy op daardie vlak skiet kan jy maar. Die geheim is om konstant n goeie score te kan skiet.
- BRNO (Pierre)
- Hero Member

- Posts: 4058
- Joined: Fri Dec 09, 2011 7:39 am
Re: Pas van haelgeweer
Daai manne en vernam vroue mag maar gooi! Ek kon nie genoeg van dit kyk nie.
Veiligheid eerste manne!
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: Pas van haelgeweer
Dit lyk so maklik omdat hulle met perazzi skiet glo nie jy kan met beretta so goeie telling skiet nie
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Pas van haelgeweer
Christo ek wou niks s? nie, dog ek is net sensitiefDaai geweer skop soos 'n donkie.
Pierre jy loop nou op dun ys met warm voette!!!ek het n paar skuts by die spele gesien wat verseker beter lyk agter daai geweer as wat Peet ooit sal lyk![]()
![]()
![]()
![]()
Pierre het jy darm opgelet dat daai vroue na iets skiet of het jy net na die vroue gekykEk kon nie genoeg van dit kyk nie.
Remington dankie tog iemand het my vraag gelees en probeer helpAs jy die geweer geskouer het laat iemand van reg van voor vir jou kyk
As hy reg is sal die voorste korrel presies met jou oog op lyn
Dankie manne, ek gaan nou aan die gun werk dat hy reg is vir die volgende seisoen as die duiwe vlieg>
Peet
Work to live, don"t live to work
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Pas van haelgeweer
Ek het ook 'n enkelskoot Baikal en na 'n dag se skiet kan jy jou skaars uit die bed lig so seer is jou skouer . Ek stem saam daardie geweer skop die wit waks uit 'n man
Last edited by NicoSmit on Mon Aug 06, 2012 5:17 pm, edited 1 time in total.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Pas van haelgeweer
Peet
Gewoonlik is dit genoeg as jy een "recoil pad" dikte korter gaan - jy het nie een op nie, so kry een en maak dan die kolf 2 keer die dikte korter en sit hom op, dit sal werk
Gewoonlik is dit genoeg as jy een "recoil pad" dikte korter gaan - jy het nie een op nie, so kry een en maak dan die kolf 2 keer die dikte korter en sit hom op, dit sal werk
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Pas van haelgeweer
Peet wees versigtig vir kolf korter maak vir elke 1/4" wat jy agter afvat kom jou gesig 1" nader aan die agterkant van die geweer so doen dit 1/4" op 'n slag om veilig te wees

-
Beretta
- Hero Member

- Posts: 2954
- Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm
Re: Pas van haelgeweer
Vlakvark
Dit is presies hoekom ek oor die recoil pad gepraat het as jy hom afhaal en dan pas dan word daar tog niks gesny nie.
Dit is presies hoekom ek oor die recoil pad gepraat het as jy hom afhaal en dan pas dan word daar tog niks gesny nie.
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Pas van haelgeweer
http://www.youtube.com/watch?v=vteCAoPw ... re=related
http://www.youtube.com/watch?v=i8hFplFj ... re=related
Peet hier is die een wat ek vir jou wil wys
http://www.youtube.com/watch?v=jLLnGM3D ... re=related
http://www.youtube.com/watch?v=i8hFplFj ... re=related
Peet hier is die een wat ek vir jou wil wys
http://www.youtube.com/watch?v=jLLnGM3D ... re=related

- afriventure
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Thu Jul 08, 2010 3:41 pm
Re: Pas van haelgeweer
Peet nog beter idee ek het 'n 410 double Boito - hy en die Baikal is omtrent eenders, bel my dan bring jy joune en kom meet die 410 en hoe hy jou pas dan maak dit makliker, die 410 is korter as die 12br.
Johan
Johan
Kap hom Kwagga!!
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
.22lr, 22-250, 243 win., 270 win, 30-06 x3, 300 win mag, 338 win, 375 H&H,
458 win, 458 Lott, 12 Br Haelgew x 3, 410 Dubbel, 9 mm, .38 sp
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3310
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Pas van haelgeweer
Vlakkie, dankie vir die een, baie goed vanaand geleer.Vlakvark wrote:
Peet hier is die een wat ek vir jou wil wys
http://www.youtube.com/watch?v=jLLnGM3D ... re=related
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5122
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Pas van haelgeweer
Noudie dag die een ook raak geluister by iemand. Dit maak geen sin nie maar tog is dit so.Peet wees versigtig vir kolf korter maak vir elke 1/4" wat jy agter afvat kom jou gesig 1" nader aan die agterkant van die geweer so doen dit 1/4" op 'n slag om veilig te wees
Hi Johan, jou lank laas hier gesienbel my dan bring jy joune en kom meet die 410 en hoe hy jou pas dan maak dit makliker, die 410 is korter as die 12br.
Peet
Work to live, don"t live to work