.375H&H Restorasie en herbou projek

Guys who collect arms can have a chat here/Versamelaars kan hier vergader.
Post Reply
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Marc
Dankie..ek begin `n verandering in die kleur van die hout sien...van `n ligte bruin-sand Imbuia kleur na `n diep bruin rooi tint kleur in die hout...nog drie lae olie dan gaan ek die laaste afwerking laag opsit...fotos van die kleur verandering
Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 7:43 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek- Korrel en visier

Post by Gert Odendaal »

Ek sal more fotos oplaai van die eindresultaat van die byewas/"linseed oil/suiwer minerale terpentyn...die kommentaar wat ek kan lewer op die proses is die vlg:

Die afwerking is dof.in die hout...die "burnishing compound " laat nie die kolf blink nie...ek glo as daar meer lae opgesit word sal dit op die langer duur `n satyn afwerking gee...nou lyk die afwerking dof...

Ek sal maar nog eksperimenteer todat ek `n afwerking kry wat ek op my .375H&H Magnum kolf sal sit...vir nou is die afwerking oefening verby.....

Nou begin ek met die volgende stap....

Die ontwerp en bou van `n "1/4 rib base & Express V-sight " en `n korrel met `n "brass night sight" daar is voorbeelde wat ek vanaf gaan werk....I will be using examples of these type of sights build previuosly....and up-load photos...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Petrie303 »

Dagse,

Ek will graag 'n oud houkolf restureer... Dit is 'n ou Brno kolf wat nog gevarniesh is... Wat is die maklikste om die ou varnish af te haal en hoe maak mens daar waar dit gegrafeer is (klomp fyn lyntjies, weet nie van beter beskrywing nie..)

Groete,
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Hallo Petrie
Daar is verskeie maniere...die maklikste is koop `n verf/vernis stroper...wat jy kan aansmeer met `n kwas...gebruik handskoene, gesig masker..die produkte is nie altyd maklik om mee te werk nie...ek weet daar is wat makliker werk en sagter op jou gesig, oe en vel is...vra by die bouhandelaars soos Mica...smeer aan, laat rus vir so uur of wat(volg aanwysings op produk inligtings stuk) werk net in die buitelug....

as jy sien die vernis dop op..kan jy dit afvee...as daar nog vernis oorbly...herhaal die proses...was dan deeglik af met louwarm seepwater...selfs in die fyn dele van die checkering kan jy dit afwas...Ander manier(gaan nie vir jou werk nie daar is checkkering op) skuur met baie fyn skuurpapier, begin by 80 gn dan 100gn, dan 180 ens tot die vernis af is.

..skuur dan hele kolf met baie fyn staalwol....000grein...stoom dan al die duike uit en lig die vesels..(kyk na vorige insetsel met verduideliking) skuur weer met 000gn staalwol...vee dan twee of drie keer af met chirugiese alkhol...besluit dan wat jou volgende stap gaan wees.....watter tipe afwerking gaan jy opsit?
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Volgende stap vir die restorasie werk van my .375H&H Magnum.

..ek kry nie die tipe V-Express sight en korrel wat ek wil he nie....nou gaan ons (Johan sal soos altyd moet help) ek gaan `n afdruk van klei bou...die 1/4rib met `n v-express sight  en klappies visiere in een ...dan giet ons `n afdruk...werk die afdruk af tot op die fynste besonderhede...giet dit in was...werk weer af tot in die fynste besonderhede...met al die bykomstighede...en giet dit dan in `n metaal/allooi mengsel..sal fotos opsit...
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5027
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Frederik »

Hoop jy kom reg met die gietwerk en as jy dit regkry hou sommer daardie mould ek is seker paar manne sal graa dit wil gebruik vorentoe want die goed is nie cheap nie.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Petrie303 »

Gert Odendaal wrote: Hallo Petrie
Daar is verskeie maniere...die maklikste is koop `n verf/vernis stroper...wat jy kan aansmeer met `n kwas...gebruik handskoene, gesig masker..die produkte is nie altyd maklik om mee te werk nie...ek weet daar is wat makliker werk en sagter op jou gesig, oe en vel is...vra by die bouhandelaars soos Mica...smeer aan, laat rus vir so uur of wat(volg aanwysings op produk inligtings stuk) werk net in die buitelug....

as jy sien die vernis dop op..kan jy dit afvee...as daar nog vernis oorbly...herhaal die proses...was dan deeglik af met louwarm seepwater...selfs in die fyn dele van die checkering kan jy dit afwas...Ander manier(gaan nie vir jou werk nie daar is checkkering op) skuur met baie fyn skuurpapier, begin by 80 gn dan 100gn, dan 180 ens tot die vernis af is.

..skuur dan hele kolf met baie fyn staalwol....000grein...stoom dan al die duike uit en lig die vesels..(kyk na vorige insetsel met verduideliking) skuur weer met 000gn staalwol...vee dan twee of drie keer af met chirugiese alkhol...besluit dan wat jou volgende stap gaan wees.....watter tipe afwerking gaan jy opsit?
Dankie vir die advies, gan die naweek begin, en sal foto's opsit van die uindproeduk!

Groete,
Petrie
" The more you practice the luckier you get "
"A fool with a tool stays a fool"
"Dit is die paar duim agter jou scope wat saak maak"
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Ek kon weer gister en vandag werk aan die projek.... :) :) Ek het begin om `n vorm vir die korrel te maak...moet nog werk aan die mates en fyner detail...het ook vandag met die freesmasjien gewerk om my korrel en basis uit `n stuk staal te frees...sal Maandag die basis op mates klaar frees. Ek het vandag twee foute gemaak...een fout ...`n te lae freesspoed het die klein beiteltjie se punt gebreek...klein beitels =hoee spoed....groot beitels =lae spoed...tweede fout ...het die eenkant van die visier-basis te diep gefrees...maar Johan Greyling het weer gered en raad gegee...(hy is `n kwaai mentor.... ;D ;D) As ek tevrede is met die finale vorm van die korrel..gaan ek dit vir die gietproses gebruik...ek het ook `n paar fotos gelaai van die 8x57JS Mauser se finale kolf afwerking...die afwerking bly redelik dof...ek gaan nog twee of drie lae Flasplant-olie /bye-was/minerale terpentyn lae opsit..miskien sal ek `n klein bietjie glans uit die kolf kry...nou is daar geen glans of blink nie....
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 8:04 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Ek het vandag begin om die staal korrel en die swaklig geelkoper korrel te vyl en uit te sny...ek het die korrel basis van hout klaar gebou en gepas op my .375H&H Magnum loop gepas. Die fotos is waar ek vanaf `n rowwe skets werk wat Johan vir my verduidelik het wat ek behoort te doen...dan is die res waar ek die spasie uitsny vir die geelkoper swaklig korrel...ek gaan more die finale geelkoper korrel uitvyl...die gidsgaatjie boor om die korrel te laat skarnier...en dan die gat vir die "plunger en veer boor wat die korrel sal regop hou...die fotos is met `n selfoon geneem en nie so duidelik soos my kamera nie maar sal tog `n idee gee van die proses

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 8:09 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

I started to build the front sights and a lowlight pop-up bead ...from brass...die swak-lig korrel van geelkoper is besig om vorm aan te neem...ek het `n moontlike oplossing uitgewerk van hoe ek die swak lig korrel wil laat funksioneer...opslaan en platslaan aksie sal met `n veer/nokas stelsel werk.....die "hood/kappie...sal op `n assie en veer skarnier....die "hood" kappie moet uit veerstaal gemaak word... ek sukkel om Photobucket oop te maak...miskien is die bediener nie inwerking nie...ek sal probeer om fotos te laai...die voorste visier en korrel basis gaan uit die 16x16 staal staaf gefrees word wat ook op die foto is...ek het die fotos nou op photobucket gelaai....
Image
Image
Image
Image
Image
Image
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 8:10 pm, edited 2 times in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Ek het vandag gevorder met die swaklig-korrel (koper) en die gewone korrel se basis...die koper kraaltjie moet nog gedraai word en  in die korrelbasis  in gepas word en met soldeersel vasgesweet word. Die stap was redelik moeilik ...die oe is nie meer so skerp nie..die hande nie meer so stewig en vas ..nie...ek het hulp van `n ou vriend, Jan Van Staden gekry..met die vylwerk en skuurwerk van die korrel...die fotos wys die vordering...nou moet die korrelbasis uit die staaf staal gevrees word en al die komponente moet aan mekaar gesit word...

Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 8:11 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Goed, ek is weer aan die werk...werks verpligtinge en Johan wat gaan jag het, het my laat stilstaan vir `n week of twee...Johan is weer terug en ek kan te minste twee middae in `n week in die kluis werk...ander dae is die werk wat my besig hou...
ek het vandag begin met die finale werk aan die opslaan-swaklig korrel...ek het eers `n veer met `n staal balletjie gebruik om die op/af slaan swaklig korrrel te laat reg-op staan en plat te slaan....dit het nie gewerk nie...Johan het voorgestel dat ek `n veer met `n "plunger " gebruik...dit het gewerk...die swaklig korrel staan nou mooi regop...onder veerspanning...en die korrel slaan mooi plat onder veerspanning...nou moet die koper korrel op die ruggie van die voetstuk "gesilver solder" word en mooi rond afgewerk word...dan is die stap afgehandel....Johan het ook vir my `n maklike manier gewys om `n koper korrel te maak deur `n assitileen gasvlam te gebruik en `n "brazing rod " in die vlam te hou en rond te draai tot die punt smelt en `n mooi ronde kraal korrel vorm...fotos is met sel geneem...kwaliteit is nie goed nie..sal more weer mooi fotos laai....die koper korrel gaan in die draaibank afgewerk en gepoleer word..dan gesilver solder word en weer afgewerk word....
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 8:13 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Ek het vandag `n stukkie gevorder...die basis van die korrel is uitgesaag...met `n yster saag...(arms is moeg..fingers lam) maar ek het reguit gesaag...die profile moet nog smaller kom , maar dit gaan ek doen met die freesmasjien....
Image
Image
Image

Ek het toe die basis begin skuur en vorm met `n vyl en skuurband....
Image
Image
Image
Image
Image
Image

Ek het die swak lig korrel ook klaar afgewerk...die basis `n randjie op die oefen basis gevyl sodat ek dit op die regte basis kan vyl as dit op die dummie basis werk..
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by Gert Odendaal on Mon Feb 04, 2013 8:15 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Ek het vandag begin met die basis van die voorste visier...en die swak lig korrel verder voltooi...ek het die kraaletjie in die agter kant van die swak lig visier ingeboor..dit is `n verandering op die gewone manier van visier bou...ek het `n kraag op die boonste viser basis gevyl..en moet nog die deel afwerk....
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Image
Last edited by Gert Odendaal on Tue Feb 05, 2013 8:37 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by JAGTERSREG-JRM »

Manne

Dit is darm mooi om te sien hoe kry so n geweer lewe.....aaai

Dankie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Ja, ek dink ek geniet dit elke dag al hoe meer ...dit voel net partykeer dat dit te lank neem,,,maar ek gaan nie `n spertyd plaas op die voltooiing van die projek nie...ek wil elke stap onthou...die geweer sal klaar gebou wees as ek `n foto plaas van `n mooi eland wat ek met die .375H&H Magnum geskiet het...ek begin beplan aan die agterste klappies visier en `n kwart rib...ek gaan `n soliede v-express korrel en twee klappies visiere bou wat met plungertjies werk....
Dit gaan so lyk...maar net op my manier.....

Image
Image
Image

Image
Last edited by Gert Odendaal on Fri Sep 14, 2012 6:11 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Marc
Hero Member
Hero Member
Posts: 5966
Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Marc »

JAGTERS REG MOTIVERING wrote: Manne

Dit is darm mooi om te sien hoe kry so n geweer lewe.....aaai

Dankie
Ditto  ;)
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Ek het vandag nog `n klein stappie gevorder...die basis se skuinskant is klaar gevyl...more moet ek die loop profiel uit frees...die swak-lig visier se gaatjie boor...`n stukkie ivoor draai en skroefdraad sny...1mm en die gaatjie tap dan die ivoorkorrel inskroef in die swaklig korrel...dan is die korrel klaar...ek gaan dan die "hood" ontwerp, uitboor, afwerk en monteer...dit gaan omtrent so lyk ...maar net baie anders.. :D ;D op my manier.... ;D ;D
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012795.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012794.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012793.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012792.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2791-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2790-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2789-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012790.jpg[/img]
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Ek het vandag die Ivoor(vlakvark)-proppie in die swak-lig korrel ingeplant..en die koper -korrel vasgesweet ...(silver-solder)...Johan het weer gehelp (omtrent meeste van die werk gedoen)...ek vermoed hy begin namens my haastig raak omdat ek so stadig is om die stappe en dele van die geweer-bou af te handel... ;D ;D ;D ek moes weer die veer en plunger oorbou want die eerste is beskadig deur die hitte van die silver -soldeering....een tree vorentoe...twee tree agtertoe.. :)  Nou kom die baie akkurate werk...die uitfrees van die slotgleuf waarin die korrel moet inskuif en die loop-profiel freeswerk van die korrel-basis...as ek hier `n fout maak ...sal alles oorgedoen moet word...die tolleransies is baie fyn en moet baie akkuraat gefrees word...

[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012816.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012814.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012812.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012809.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012808.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012807.jpg[/img]

[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012845.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012841.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012840.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 012838.jpg[/img]
Last edited by Gert Odendaal on Sat Sep 15, 2012 7:00 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
immelmanw

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by immelmanw »

Naand
Vanaf die uitsoek van die hout tot waar die geweer kant en klaar gaan wees, hoeveel uur is in dit in?
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Goeie dag immelmanw

Ek gaan jou so antwoord: my geweerbou projek kan nie met ander manne se bouwerk vergelyk word nie...ek is `n leek, wat elke stap eers moet beplan, met my mentor..Johan Geyling bespreek...sy gereedskap gebruik...foute maak...twee of drie keer sommige stappe moet oordoen...Vir my is dit `n proses  om te geniet..kennis te versamel en my vaardigheid te verbeter...en my seun bloot te stel aan `n wye spektrum situasies ...`n kans om dinge op `n ander vlak te doen as die gewone...op my manier.... ;D :D.

soos byvoorbeeld die eerste poging op die freesmasjien...waar ek die swaklig korrel moes uitsny...ek moes letterlik dit drie keer oordoen  omdat ek verkeerde beitelspoed gebruik het, dit het my `n Saterdag geneem...van 8 uur tot 3 uur die middag...

gister weer is die veertjie van die plunger wat die swaklig korrel onder spanning hou beskadig deur die vlam waarmee Johan die silversolder werk aan die korrel gedoen het.die vlam se hitte die veer gesmelt ..dit was my fout...ek moes die korrel uitmekaar gehaal het..voor die silver solder werk....maar `n mens dink net nie altyd aan al die dinge wat verkeerd kan gaan nie...ek probeer regtig deur elke proses uit te teken en te beplan foute uitskakel...(`n derde graadse Turkse Okkerneut russtuk(blank) kos ongeveer R6000-9000 as ek daar `n fout gemaak het sou my lus om `n geweer te bou soos mis voor die son verdwyn het... ;D ;D ;D ek probeer elke komponent wat ek kan..soos die visiere self bou...

Die manne wat dit proffesioneel doen...(ek praat nou onder korreksie)...ek is seker hulle sal dit binne 3 weke kan doen...as hulle al die benodighede aankoop soos visiere, barrelbands ens..1xweek om die kolf te doen, 1xweek om die staalwerk te doen, 1xweek om die pas en afwerking te doen...onthou dat die mense letterlik gerat is om die tipe produksies te kan lewer...

Vir my is dit `n proses  om te geniet......`n reis...stres ontlading...en uitsien wanneer ek langs `n groot eland bul gaan sit met `n .375H&H Magnum wat ek grotendeels self aanmekaar gewerk het... ;D ;D
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
immelmanw

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by immelmanw »

Gert Odendaal wrote: Goeie dag immelmanw

Naand Gert
Ongelooflik, ek dink net nie aldag die mense besef hoe baie tyd in so projek ingaan nie. Geniet dit, daai roer gaan bakgat wees. Sal hom graag eendag in lewende lywe wil sien.
Groete
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Goeie dag Immelmanw
Ek sien nie regtig die tyd wat in die projek ingaan nie...ek kan nie altyd gaan werk nie agv werks verpligtinge...daarom geniet ek elke oombllik van my tyd as ek by Johan gaan werk...die werk daar is maar een aspek wat ek daar te doen mee kry...ek leer ongelooflik baie met die tyd wat ek saam met Johan werk...dan weet ek hoe min weet ek regtig.... :) ;) Johan bespreek die prosesse met my...wanneer ek raad vra...ek luister, maak voorstelle en Johan verduidelik watter opsies ek het...dan gaan ek aan en doen wat ek moet doen...ek het vandag die swak lig korrel klaar gemaak...ek sal nog poleer maar ek is nou reg vir die volgende stap.....die maak van die afslaan kappie...Johan het vir my `n stuk ronde staal gegee om die "barrelband "te gaan uitdraai op die draaibank...en ek moet die kappie uit dik staal boor en in `n vorm uitvyl....`n paar fotos van die finale werk aan die swak-lig korrel....photobucket is nie werkend vandag nie sal fotos oplaai as die weer werk...hier is fotos van hoe klein die veer met die plunger is wat die swaklik korrel onder spanning te hou....
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2868-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2874-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2866-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2864-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2861-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2867-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2890-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2878-1.jpg[/img]
[img width=560 height=420]http://i803.photobucket.com/albums/yy31 ... 2872-1.jpg[/img]
Last edited by Gert Odendaal on Mon Sep 17, 2012 6:18 pm, edited 1 time in total.
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
User avatar
Gert Odendaal
Hero Member
Hero Member
Posts: 984
Joined: Sat Apr 21, 2012 9:53 pm

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by Gert Odendaal »

Ek het vandag begin om die korrel basis te "checkker" dit is om die lig refleksie op die visier uit te skakel...al is die visier geblou...sal daar nog steeds lig skyn op die gladde oppervlakte...die chekkering word met `n staal vyltjie gedoen wat `n checkker patroon het wat op `n profiel van fyn tot grof gecheckker is as die oppervlakte gecheccker is sal ek die freeswerk begin...dan is dit die "barrelband " se beurt...more kan ek die finale mates van die .375H&H Magnum se loop vat en die diameter van die barrelband bepaal...dan die diameter op die draaibank afdraai en die taps in die binne-diameter invyl nadat die maksimum diameter geboor is...sal more fotos laai van die vordering....
.458 Mannlicher Schoenauer
.404 Jeffery M98 aksie (.423) VZ34 aksie 80 jaar oud
.375 H&H Magnum Cogswell & Harrison VZ24 BRNO M98 -aksie
8x57 JS Mauser
7.62 Israeli Mauser (M98)
.22LR Semi-auto Gevarm E-1
immelmanw

Re: .375H&H Restorasie en herbou projek

Post by immelmanw »

Gert Odendaal wrote: Ek het vandag begin om die korrel basis te "checkker" dit is om die lig refleksie op die visier uit te skakel...al is die visier geblou...sal daar nog steeds lig skyn op die gladde oppervlakte...die chekkering word met `n staal vyltjie gedoen wat `n checkker patroon het wat op `n profiel van fyn tot grof gecheckker is as die oppervlakte gecheccker is sal ek die freeswerk begin...dan is dit die "barrelband " se beurt...more kan ek die finale mates van die .375H&H Magnum se loop vat en die diameter van die barrelband bepaal...dan die diameter op die draaibank afdraai en die taps in die binne-diameter invyl nadat die maksimum diameter geboor is...sal more fotos laai van die vordering....
Amazing
Post Reply