Dankie..ek begin `n verandering in die kleur van die hout sien...van `n ligte bruin-sand Imbuia kleur na `n diep bruin rooi tint kleur in die hout...nog drie lae olie dan gaan ek die laaste afwerking laag opsit...fotos van die kleur verandering

















Dankie vir die advies, gan die naweek begin, en sal foto's opsit van die uindproeduk!Gert Odendaal wrote: Hallo Petrie
Daar is verskeie maniere...die maklikste is koop `n verf/vernis stroper...wat jy kan aansmeer met `n kwas...gebruik handskoene, gesig masker..die produkte is nie altyd maklik om mee te werk nie...ek weet daar is wat makliker werk en sagter op jou gesig, oe en vel is...vra by die bouhandelaars soos Mica...smeer aan, laat rus vir so uur of wat(volg aanwysings op produk inligtings stuk) werk net in die buitelug....
as jy sien die vernis dop op..kan jy dit afvee...as daar nog vernis oorbly...herhaal die proses...was dan deeglik af met louwarm seepwater...selfs in die fyn dele van die checkering kan jy dit afwas...Ander manier(gaan nie vir jou werk nie daar is checkkering op) skuur met baie fyn skuurpapier, begin by 80 gn dan 100gn, dan 180 ens tot die vernis af is.
..skuur dan hele kolf met baie fyn staalwol....000grein...stoom dan al die duike uit en lig die vesels..(kyk na vorige insetsel met verduideliking) skuur weer met 000gn staalwol...vee dan twee of drie keer af met chirugiese alkhol...besluit dan wat jou volgende stap gaan wees.....watter tipe afwerking gaan jy opsit?




































































































































DittoJAGTERS REG MOTIVERING wrote: Manne
Dit is darm mooi om te sien hoe kry so n geweer lewe.....aaai
Dankie



Naand GertGert Odendaal wrote: Goeie dag immelmanw
Ek gaan jou so antwoord: my geweerbou projek kan nie met ander manne se bouwerk vergelyk word nie...ek is `n leek, wat elke stap eers moet beplan, met my mentor..Johan Geyling bespreek...sy gereedskap gebruik...foute maak...twee of drie keer sommige stappe moet oordoen...Vir my is dit `n proses om te geniet..kennis te versamel en my vaardigheid te verbeter...en my seun bloot te stel aan `n wye spektrum situasies ...`n kans om dinge op `n ander vlak te doen as die gewone...op my manier....![]()
.
soos byvoorbeeld die eerste poging op die freesmasjien...waar ek die swaklig korrel moes uitsny...ek moes letterlik dit drie keer oordoen omdat ek verkeerde beitelspoed gebruik het, dit het my `n Saterdag geneem...van 8 uur tot 3 uur die middag...
gister weer is die veertjie van die plunger wat die swaklig korrel onder spanning hou beskadig deur die vlam waarmee Johan die silversolder werk aan die korrel gedoen het.die vlam se hitte die veer gesmelt ..dit was my fout...ek moes die korrel uitmekaar gehaal het..voor die silver solder werk....maar `n mens dink net nie altyd aan al die dinge wat verkeerd kan gaan nie...ek probeer regtig deur elke proses uit te teken en te beplan foute uitskakel...(`n derde graadse Turkse Okkerneut russtuk(blank) kos ongeveer R6000-9000 as ek daar `n fout gemaak het sou my lus om `n geweer te bou soos mis voor die son verdwyn het...![]()
![]()
ek probeer elke komponent wat ek kan..soos die visiere self bou...
Die manne wat dit proffesioneel doen...(ek praat nou onder korreksie)...ek is seker hulle sal dit binne 3 weke kan doen...as hulle al die benodighede aankoop soos visiere, barrelbands ens..1xweek om die kolf te doen, 1xweek om die staalwerk te doen, 1xweek om die pas en afwerking te doen...onthou dat die mense letterlik gerat is om die tipe produksies te kan lewer...
Vir my is dit `n proses om te geniet......`n reis...stres ontlading...en uitsien wanneer ek langs `n groot eland bul gaan sit met `n .375H&H Magnum wat ek grotendeels self aanmekaar gewerk het...![]()
![]()


AmazingGert Odendaal wrote: Ek het vandag begin om die korrel basis te "checkker" dit is om die lig refleksie op die visier uit te skakel...al is die visier geblou...sal daar nog steeds lig skyn op die gladde oppervlakte...die chekkering word met `n staal vyltjie gedoen wat `n checkker patroon het wat op `n profiel van fyn tot grof gecheckker is as die oppervlakte gecheccker is sal ek die freeswerk begin...dan is dit die "barrelband " se beurt...more kan ek die finale mates van die .375H&H Magnum se loop vat en die diameter van die barrelband bepaal...dan die diameter op die draaibank afdraai en die taps in die binne-diameter invyl nadat die maksimum diameter geboor is...sal more fotos laai van die vordering....