Moeg gesukkel met battery herlaaiers
-
Ian
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Tue Nov 29, 2011 1:16 pm
Moeg gesukkel met battery herlaaiers
Ek het al 'n klompie battery herlaaiers gekoop wat net 3 tot 6 maande hou. Vandag besluit ek om myself te bederf en gaan koop die Handy 70. Een van my vriende het so 'n laaier en reken dit is 'n baie beter produk as die gewone een wat te kry is by die normale winkels. Ek het die laaier by Battery Centre in Klerksdorp gekoop en hulle laai self hul kliente se batterye met die laaier. Ek gooi die tegniese data vir jul op foto's.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6968
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Moeg gesukkel met battery herlaaiers
Ian, nou as jy nou die dag klaar gesukkel is dan koop jy vir jou 'n C-Tec Charger 
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
- Nickvn
- Hero Member

- Posts: 1554
- Joined: Sun Mar 25, 2012 9:28 am
Re: Moeg gesukkel met battery herlaaiers
Ja nee Ctek werk baie goed.
_______________________________
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
7.65 CZ
Sig Sauer P250
12 br shotgun Magtech
12 br Harrington and Richardson
.22 LR Marlln
.223 Steyr Mannlicher
.270 CZ 550
.308 Tikka T3 Sporter
.30-06 AI BSA Royal (1957) ,
9.3x62 Mauser Oberndorf Type A (1937)
- pietjacobs
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm
Re: Moeg gesukkel met battery herlaaiers
Net so DWB, ek gebruik daai charger nou al 2 jaar op my volstruis broeikaste en geen probleme. Sal nie sommer weer ander een probeer nieDWB wrote: Ian, nou as jy nou die dag klaar gesukkel is dan koop jy vir jou 'n C-Tec Charger![]()
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
- Penkop
- Hero Member

- Posts: 621
- Joined: Tue Nov 16, 2010 11:29 am
Re: Moeg gesukkel met battery herlaaiers
Is daar verskillende C-tec herlaaiers (verskillende funksies?)? Waar in Kaapstad kan mens so 'n herlaaier koop?
Dankie!
Dankie!
Waar daar 'n rokie trek is daar 'n bier'tjie...
-
JK
- Sr. Member

- Posts: 435
- Joined: Thu Nov 24, 2011 11:01 am
Re: Moeg gesukkel met battery herlaaiers
http://www.ctek.co.za/int/en
You can pick and choose, ek gebruik hulle op voertuie wat ek nie elke dag gebruik nie. Koppel die charger op en vergeet van hom, en as jy wil ry, draai net die sleutel, geen geskarrel met pap batterye nie. En natuurlik om n deep cycle aux battery te laai in my toerkar.
Midas en off road, kamp toerusting plekke.

Last edited by JK on Thu Sep 13, 2012 6:05 pm, edited 1 time in total.
Johan Kriel
Okahandja
Okahandja
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Moeg gesukkel met battery herlaaiers
Ek het al vir baie jare die 12V batterye wat ek vir my toerusting gebruik met verskillende laaiers gelaai en het nie voorkeur of spesifieke naam nie. Baie doen al donkiejare se diens.
Dit wat ek al ondervind het is dat die krag by die muur aan en af gesit moet word alvorens die terminale gekoppel/ontkoppel word. Baie keer word die laaier onklaar en word vervang terwyl 'n interne sekering geblaas het toe daar 'n kragstuwing was. Kyk maar eers binne of daar nie so sekering is alvorens die apparaat weggooi word nie.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
SmitH
- Sr. Member

- Posts: 453
- Joined: Tue Feb 16, 2010 11:36 am
Battery Herlaaier
Hi as iemand van julle dalk belangstel ek kan een van daai battery herlaaiers wat AllenT saam met die Foxpro verkoop wat die roeper en die remote se batterye laai by N 2de handse winkel kry vir R160
Groete
SmitH
Groete
SmitH