jis ek was lanklaas hier vrek besig met die skool, rugby ens maar dis nie belangrik nie. JAG is belangrik en skyfskiet hahaha
ek wil gou so paar fotos wys vir almal van die bokke wat al geskiet het die jaar
die ram het ek geskiet op 120m met die 308 en 155gr nosler cc koeels toe ons takbokke gesoek het om te oes
ek was amper dood gevries daai aand die ryp le in die veld party plekke toe ons skiet ons het eers half drie gaan slaap na ons klaar was
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120615-00163.jpg
hier le ek aan op n ram
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120709-00304.jpg
en hier is die ramek het hom op 183m met die 308 geskiet met 125gr nos baltips die wind het kwaai gewaai daai dag so ek moes maar agter die blad skiet
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120709-00305.jpg
later die week toe skiet ek die ram net onder die oog op 130m ook met 308 en 125gr nos baltips
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120712-00327.jpg
ek en my pa het n week en n half lank gejag en dit was vrek lekker dankie pa vd lekker skiet
hier is pa pit met n jak wat hy geskiet het met die 270 op 411m
http://i1223.photobucket.com/albums/dd511/pitsmit/wow/IMG-20120702-00258.jpg
dit was n reun en het 13kg geweeg
al wat ek nou nog moet gaan skiet is my takbok einde september en dan moet ek nog my blesbok by oom taffie gaan skiet wat hy gese het ek kan daar kom skiet
lekker aand al die ooms
moet al amper weer gaan slaap
toetsreeks is aan die gang
groete
BLOUVALKIE



