Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
-
HOUNDDOG
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
KAMAKASI
SIEN HIER WORD N KEER OF WAT VERWYS NA JOU HOND KAMAKASI? EK NEEM AAN DIT IS N SKOON BOERWINDHOND? REUN? KAN HY DAREM JAKKALS VAT?

- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Die hond doen wat hy moet en hy doen dit goed,net soos sy volbroers en susters,neefs en niggies en ook sy uitgebreide familie. Dit vat tyd en inspanning ook geld om honde op hierdie vlak te kry. Hy is n goeie advertensie vir homself,sy ouers en sy teler,maar eending moet ek byvoeg,daar is honde wat net so goed soos hy is indien nie beter nie! Hy is die beste hond wat ek nog ooit gehad het en hy moet nog 2jaar oud word, GREYHOUND verwys baie na die hart faktor,dis maar die belangrikste! Dit het hy heelparty genoeg van. Bydie huis is hy oulik met kinders,
Hys n goeie waghond en het al n kampionskap op n streekskou gewen en sy pa was al SA kampion. Ek breg lekker en vra onversoning,maar ek is ongelooflik trots op die hond! Hy gee my net plesier. Wens hul kon vir altyd lewe!

Greyhound.Racer
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Kamakasi
Ja ek wens ook hulle kan vir altyd lewe. I don't know what i'll do without them, There is no better FRIEND than a GREYHOUND!!!!

KLINK VOORWAAR NA GOEIE HONDE WAT JY HET, SAL BIETJIE OP N DAG KOM KYK. EK MOET SE EK DINK AS JY EERS N WINDHOND AANGEHOU HET SAL JY ALTYD N WINDHOND AANHOU!
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Ons woon in areas waar windhonde waarlik tot hul reg kan kom,met bietjie huiswerk en samewerking met ander boere kan jy baie suksesvol en sinvol jag. Ons is nou in n periode wat daar baie rooijakkalse kan oorstap na die ander kant toe. Ek voel dat as n jong jakkals gewissel het,hy outomaties graad kry,sy houners,meesters en doktors. Daar word baie spekuleer oor hul terratoriale gewoontes,maar dit maak n man klaar om so kleivee skades agv probleem diere te ly!
-
HOUNDDOG
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
EK STEM SAAM , EN DIT IS NOU N GOEIE TYD OM DAARDIE JONG JAKKALSE TE BEHEER VERAL MET HONDE. MENS HET NOU REDELIKE GOEIE SUKSES DEUR SOMMER NET MET HONDE IN AAND TE RY EN VAN DIE JONGES TE VANG?
-
Stephan
- Jr. Member

- Posts: 56
- Joined: Thu Jul 16, 2009 3:43 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
HD
Ek stem saam met jou, ek se net dat dit in sekere dele en gebiede makliker gedoen en met meer sukses gedoen kan word as in ander ,want daar is eenvoudig net baie meer jakkalse.
Groete

DIT IS SO , BY ONS IS OOK NIE SO BAIE SOOS ANDER DELE NIE, VANG MAAR NOU EN DAN MET HONDE JAKKALS.
- Foxhound
- Sr. Member

- Posts: 284
- Joined: Wed Jul 15, 2009 11:32 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
HD
as ek jou kan aanraai moet jy as jy weer in bfn is n draai by stephan gaan maak, as jy n man is wat n mooi windhond waardeer dan sal jy hoendervleis kry met sy span, nie dat ek se joune is nie moii of watokal nie maar jy kan kwaliteit ens dadelik raaksien
om te verwys na kamakasi kan ek ook beaam dat dit een van die bes gebalanseerde jaghonde is, sy volbroer Chuck is ook net so uitsonderlikke hond,sien die foto wat volg toe hy nog heelwat jonger was

Last edited by Foxhound on Tue Jan 26, 2010 9:57 am, edited 1 time in total.
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Met die ongelooflike goeie reen wat ons die afgelope tyd gehad het is die gras baie plekke besonders lank en die mielies mooi! Konsentreer op oorle lande,ou lande,kampe wat hard bewei is,rondom panne. Makliker gese as gedaan ek weet! Die goed loop waar hul wil,nog n voordeel van jonges is dat hul baie 2,3 of selfs 4 saam oparate. Bietjie aan die dom kant en hul moet asb nie bederf nie kerels!
-
HOUNDDOG
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
JA HONDE JAG BAIE MOEILIK IN LANG GRAS, KORT VELD IS IDEAAL. ONS DANK DIE VADER VIR DIE WONDERLIKE REEN.
-
HOUNDDOG
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
FOXHOUND
SAL SO MAAK AS EK IN DAARDIE OMGEWING KOM, LYK NA BAIE MOOI HONDE, ALTYD GOED OM NUWE HONDE OOK TE KRY.
GROETE

GREYHOUND
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Doodse stilte
Wat het geword van al die (hone mane) lewe julle nog?
Het julle al agter gekom dat elke hond sy eie manierjies het, en so ook as dit kom by die vang van n jakkals. Jy kry die hond wat omtrent nooit die jakkals eerste vang nie, hy is altyd eers daar as die jakkals klaar gevang is. Wil hy nie eerste vat nie(dalk bang) of kort hy bietjie spoed, of wag hy dat n ander een eers die vuil werk doen dan kom trek hy hier aan n agter been of iets.
Dan kry jy n keel hond, borshond, rug hond en dan die punt van die stert hond, het julle al vir dit opgelet in jul eie honde.
Laat ons bietjie hoor.
Greyhound

Greyhound.
Don't worry ek hou julle dop!
Hoe gaan dit nog met almal se honde?
Don't worry ek hou julle dop!
Hoe gaan dit nog met almal se honde?
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hallo hallo!
GH.
Vir my die beste om te sien wat n hond in hom of haar het,is om hom alleen te vat.sy tekortkominge en beste einskappe kom dan na vore. Hoe die hond geinprint is,sy omgewing,sy baas en dan mees belangrikste sy rol of eerder doel hoekom hy daar is. Baie honde jaag net n ding wat hardloop,ander byt ma net omdat byt byt is,dan kry jy honde wat gevaarmakers uitmekaar skeur en lyk of hul kwaad gebore is, Die natuurlike instink is asemrowend al van n jong ouderdom. Daar is verseker n paar passesiers en ameteur honde wat nooit dit sal baasraak nie. Honde leer gou nes valke,wolwe groot katte en enige predaktore hoe om so vinnig as moonlik,op die mees effektiefste wyse en met die minste kans op besering die prooi vankant te maak,sommige hou nie net hierby nie,maar vat dit n stap verder. Dis maklik om te sien hoe baie hul dit geniet,veld toe gaan en dan na die tyd as die stof gaan le en die asems stadiger,die patt on the head met n fluister van "good boy"

Good day Kamakasi my old friend
Don't think anyone could've stated it better, has the Kamakasi recovered yet???
The Manster had a supersonic recovery and allready on top of his game again with the Mamba following closely in his footsteps....
a Blessed day to ya all
Cheers
Foxhound
Don't think anyone could've stated it better, has the Kamakasi recovered yet???
The Manster had a supersonic recovery and allready on top of his game again with the Mamba following closely in his footsteps....
a Blessed day to ya all
Cheers
Foxhound
You miss 100% of the shots you don't take...!!!
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Foxhound
Yes indeed,net nog n merkie wat hy bygekry het. Die honde is super atlete wat hulself 100% commit soos jy self weet. Dink hy sien dit as n sportbesering. Hy is reg en lus vir die lewe!!!

Beste Greyhound
Vind jy dat mens nou die jongetjies maklik raak ry en op sig jag as om te roep,dink huidig sterf daar meer jakalse op nasionale en teerpaaie agv gm,merc,bmw en toy as wat sterf deur leupolt,lynks,smbender,zeiss,swarski en tande van SABWH. Oor n tydjie van nou af,maart april en mei moet mens einlik verlof insit! Hoekom vrek hul nie van katgriep nie? Is hul draers? Kan wetenskaplikes nie n teenmiddel kry uit hul weerstand nie? Dan kry ons darm iets goed uit die bliksims uit!

Gisteraand weer uitgegaan en op twee plekke waar ons geroep het, niks gekry en besluit om te skuif en net so entjie daarvandaan op n jonge af te kom waar hy rustig le in die gras, en hulle was defnitief binne hoor afstand van die roeper. Hulle reageer nog nie lekker op die caller, seker nog so bietjie onseker oor die saak. Ja mens doen nou beter om so bietjie te ry en scan met die jonges, en moenie vergeet ons gaan, is, nou in die moeilike tydperk van die jaar.
Onthou jy laas jaar die tweede aand met die ou oom het ons daai twee ingeroep maar hulle was net te ver toe wen hulle ons, wel op dieselfde plek het hulle n fout van hulle lewe gemaak, wys jou net op n dag maak hy ook n fout.
Hulle begin nou die wereld kaal sny daar waar ons was so die invite staan oop vir n weekend, ek wag vir julle, en natuurlik kamakasi.
Groete greyhound.

Dankie vir invite Louis,altyd n voorreg. Leer baie by jou,jy benader die jag strategies en baie profesioneel. Jou toerusting en gear is vander beste. Super honde in jou stalle. ek vra onverskoning vir BBG.
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Greyhound
Ekt al baie gewonder hoe goed sien n windhond,hoe ver en hoe goed ini nag? Hul reuk en gehoor staan hul ook baie by,al van gevalle gehoor waar die volmaan heeltemal voldoende is vir hul om te jag.

- Raven
- Hero Member

- Posts: 1910
- Joined: Tue Sep 01, 2009 3:49 pm
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Ek wil ma net se dat ek geniet dit om alles te lees wat julle hier skryf oor jul windhonde.
Groete Raven
Groete Raven
Norton Izaks
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
Windhoek - Namibia
+264 81 129 4020
" Reik na die sterre, maar moenie van die blomme tussen jou voete vergeet nie"
-
KAMAKASI
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Thu Jan 14, 2010 7:54 am
Re: Windhonde, GPS'se, legendes en harthonde
Hallo Raven
Jy moet asb jou mening lig as daar iets is waaroor jy sterk voel. Indien enige een van ons kan help,sal ons graag. Groete Louis de Jager.

Kamakasi.
Die windhonde kan baie goed jag in die nag met of sonder maan lig, ek het baie hase gejag toe ek nog op die plaas gebly het van 8pm tot 3am was die lekkerste tyd.. Ek skat hulle kan lekker 700m sien met vol maan, maar ek het meer sukses gehaat sonder die maan. Ek het ook nie n spot light gebruik nie net 'n LED lig omdat mens sien o? beter met 'n LED lig as met 'n spot light, en met reuk is hule nogals goed, want 'n haas is nou nie so groot soos n jakkals nie maar hulle kan hom uit die suiker riete haal..