Francois
Dis n gewone 4.5-14X50, hulle verander hom dat hy bietjie vinniger kan stel, en dan sit hulle vir jou n tape oppi boonste knoppie wat vir jou kal, koeel gewig en spoed uitgewerk en geprint is........
Mooi loop
Francois
1017 YRD Jakkals
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
-
Francois Briedenhann
- Sr. Member

- Posts: 452
- Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm
Re: 1017 YRD Jakkals
Nou wat kos al daai ekstra's?as ek so kan vra?
Groete FB
Groete FB
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: 1017 YRD Jakkals
Teen die huidige wissel koers gaan hy so min of meer R8000,00 kos, dis sonder die Vat en posgeld na SA toe. 
Groetnis
Marc
Groetnis
Marc
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- Jakkalsgat
- Hero Member

- Posts: 2703
- Joined: Sun Jan 29, 2012 11:14 am
Re: 1017 YRD Jakkals
Jy skiet 'n haas op daai afstand met 'n 308, kry net groot genoeg gradeboog en hou die draai van die aarde in gedagte. 
Ek wens vir jou 'n rooison met 'n maan wat oor die krans uitkom, 'n lyf vol tequila en antwoorde op die diep vrae!
Groete
Jaco Stander
Groete
Jaco Stander
- ruger
- Full Member

- Posts: 124
- Joined: Sat Aug 28, 2010 9:24 am
Re: 1017 YRD Jakkals
Manne,hoeveel voltalle is met plankgewere op duisend METER geskiet op Bisleys?Dit is gedoen met gaaitjie visiere!7.62 kal oftewel 308!!!!
22-250 Ruger
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC
308 win Musgrave
375 H&H Steyr-Mannlicher
357mag
12br CBC

